Claus Inn Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Jc D - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens in 'n lieflike plek.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Ilonka M - Jun 2021
Algehele gradering
Rustig.
Sheila G - Nov 2021
Algehele gradering
It was a clean bed to sleep in.
Kobus V - Nov 2019
Algehele gradering
It was as if it was my own home.
Thirza S - Aug 2019
Algehele gradering
Budget accommodation.
Jacomien V - Apr 2019
Algehele gradering
Ongelooflike vriendelike, veilig gevoel. Netjiese verblyf.
Lees meerSafety At Work S - Aug 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Brian F - Nov 2018
Algehele gradering
Disappointment and lousy service.
Lees meerMarian B - Jan 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon, veilig en baie rustig.
Erika D - Apr 2017
Algehele gradering
A nice place to stay, people friendly and good service!
Claus Inn Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Erika.
Ons is bly julle het dit geniet. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Cas V - Des 2016
Algehele gradering
Daar is geen geriewe wat geadverteer is nie, ek het 3 nagte geboek, maar net een aand oorang.
Claus Inn Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die terugvoer.
Daar is braai geriewe en DStv word nie geadverteer nie. Daar is gratis Wi-Fi is beskikbaar. Daar was kamers met lugreëling beskikbaar waarvoor hy kon gevra het. Die swembad is groen agv onlangse reën. Ons sal aandag gee aan opgradering van die betrokke TV.
Die eienaars was ten volle beskikbaar vir navrae van Mnr van der Merwe.
'n Inligtingstuk is in die kamer beskikbaar wat hy net kon gelees het om bogenoemde uit te klaar.
Hiermee volstaan ons met terugvoer rakende die kommentaar.
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bodminweg 15, New Redruth, Alberton, 1449, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang