Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Claus Inn Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 12 resensies vir Claus Inn Guesthouse
Netheid
4.2/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.4/5
Jc D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc D

Vriendelike diens in 'n lieflike plek.

Baie tevrede en sal defnitief weer gebruik maak van die gastehuis.

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Ilonka M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ilonka M

Rustig.

Kamer netjies. Geen lugversorging. Geen braai-area.

Sheila G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sheila G

It was a clean bed to sleep in.

Very outdated, serious lack of maintenance. Shower doors broken. Pool green. WiFi was shocking - couldn't get reception in rooms.

Kobus V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

It was as if it was my own home.

I had a spacious and neat room. The staff and owners was very friendly and accommodating.

Thirza S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thirza S

Budget accommodation.

Claus Inn rooms are comfortable, clean and had all the usual conveniences. However breakfast is not offered in the room price, Wi-Fi connectivity is slow, the furnishings are old fashioned and the property is somewhat unkempt in parts. The owners are lovely people and very friendly and really assisted to make our stay pleasant.

Jacomien V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomien V

Ongelooflike vriendelike, veilig gevoel. Netjiese verblyf.

Claus Inn Gastehuis, ek kom van die platteland en dit was vreesaanjaend om te dink ek moet na die stad gaan wat totaal vreemd is vir ons plaasjapies. In 'n japtrap het Lianie en Deon ons tuis laat voel. Binne bereik van alles in die omgewing. Ek kan net dankie sê. Ek het net met die betaling gesukkel, omdat die webtuiste nie Claus Inn betyds laat weet het van ons bespreking nie en my bespreking is gekanselleer, my betaling het nog nie op die webtuiste se betalings gewys nie. Claus Inn het sommer gou-gou die probleem opgelos en ons vriendelik ingenooi. Baie dankie aan Claus Inn.

Safety At Work S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Safety At Work S

Gerieflik.

Sentraal en gerieflik. Skoon en mooi plek. Sal weer gebruik.

Brian F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Brian F

Disappointment and lousy service.

I was questioned through the gate by a person, who never offered a name, nor position. I was begrudgingly allowed in, once filling in a register that my partner must also fill in, even though I'd booked, payed and register in my name. First impression is of garage, that is used as a dump site. Used pizza delivery boxes stacked in a corner. A green, dirty, uninviting pool despite temperatures reaching 30 degrees. Bedroom is a mixture of furniture that graced my grandparents home, with an attempt of "Africa" in the bathroom. Spotlights clash with furniture. In-room entertainments is via a 25 year vintage TV and basic channels. Cupboard is a chrome rail in an alcove with no doors. Extra (R90) breakfast included tinned, in syrup fruit, the centre point of breakfast plate was a bowl of cold baked beans. We saw a gentleman we assumed to be owner, yet not once did he introduce himself, nor ask of our well-being. We, nor anybody we know will go near the place again.

Marian B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marian B

Netjies, skoon, veilig en baie rustig.

Leeana en Deon, baie dankie vir 'n "Kaapse Atmosfeer" met 'n lekker braai bederfie ook nog by - waar ek as dame baie veilig gevoel het. Julle plek lyk net so mooi en skoon soos op die foto's!

Erika D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika D

A nice place to stay, people friendly and good service!

See star rating.

Claus Inn Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Erika.

Ons is bly julle het dit geniet. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Claus Inn Guesthouse
Cas V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Cas V

Daar is geen geriewe wat geadverteer is nie, ek het 3 nagte geboek, maar net een aand oorang.

Geen braaigeriewe, geen DStv, geen WiFi, geen airconditioner, vuil swembad, 'n TV van 12 duim wat stokoud is.

Claus Inn Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die terugvoer.
Daar is braai geriewe en DStv word nie geadverteer nie. Daar is gratis Wi-Fi is beskikbaar. Daar was kamers met lugreëling beskikbaar waarvoor hy kon gevra het. Die swembad is groen agv onlangse reën. Ons sal aandag gee aan opgradering van die betrokke TV.
Die eienaars was ten volle beskikbaar vir navrae van Mnr van der Merwe.
'n Inligtingstuk is in die kamer beskikbaar wat hy net kon gelees het om bogenoemde uit te klaar.
Hiermee volstaan ons met terugvoer rakende die kommentaar.

Claus Inn Guesthouse
Vanaf
Vanaf R855
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R855
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bodminweg 15, New Redruth, Alberton, 1449, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjMzhlNzhkLTIwMDctNGZlNS05MmVjLWIyMjlkMmVhNDZkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R855 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 15 Bodmin Road New Redruth 1449 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.267547 28.10828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang