Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Claus Inn Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bodminweg 15, New Redruth, Alberton, 1449, Gauteng
  • Vanaf R855 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Claus Inn Guesthouse bied verblyf op 'n B&B- of selfsorgbasis en is in Alberton geleë. Ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf vir óf 'n ontspannings- of korporatiewe wegbreek, naby verskeie geriewe ook.

Verblyf by Claus Inn Gastehuis bestaan uit verskeie eenhede met slaapplek vir tussen 2 en 4 persone. Elkeen van hierdie eenhede is uniek en smaakvol versier, toegerus met óf 2 enkelbeddens óf 'n dubbelbed, met 'n en suite-badkamer. Geriewe wat by al die eenhede ingesluit is, het lugversorging of het verkoelers/verwarmers, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV, 'n yskassie en ander benodigdhede.

Ontbyt en ander heerlike maaltye is teen 'n addisionele koste en is volgens reëling. Die gastehuis bied ook 'n swembad. Vir die korporatiewe reisiger is daar ook goed toegeruste konferensiekamers om te gebruik, en spyseniering vir sosiale byeenkomste of troues kan ook gereël word.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie, agter afstandbeheerde hekke. Claus Inn Guesthouse is naby winkelsentrums, teaters, 'n gholfbaan, asook die Alberton Netcare Hospitaal, om maar 'n paar te noem.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.8
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Bodminweg 15, New Redruth, Alberton, 1449, Gauteng
  • Gaste dink Claus Inn Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R855
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R855
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bodminweg 15, New Redruth, Alberton, 1449, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjMzhlNzhkLTIwMDctNGZlNS05MmVjLWIyMjlkMmVhNDZkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R855 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 15 Bodmin Road New Redruth 1449 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.267547 28.10828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang