Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Claus Inn Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bodminweg 15, New Redruth, Alberton, 1449, Gauteng
  • Vanaf R855 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Claus Inn Guesthouse bied B&B- en selfsorgverblyf in Alberton. Dié gastehuis is ideaal vir vakansiegangers en sakelui wat op soek is na verblyf naby verskeie geriewe.

Ons het verskillende eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 mense. Elke eenheid het 2 enkelbeddens of 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer, en die dekor is stylvol. Verder is elke eenheid toegerus met lugversorging of waaiers/verwarmers, gratis WiFi, TV, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, en ander toebehore.

Ontbyt en ander maaltye is beskikbaar teen addisionele kostes. Die gastehuis het ook 'n swembad. Sakereisigers sal bly wees om te verneem dat die gastehuis oor konferensiekamers beskik en dat spyseniering beskikbaar is vir troues en sosiale saamtrekke.

Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n hek met afstandbeheer. Claus Inn Guesthouse is naby winkelsentrums, teaters, 'n gholfbaan en Alberton Netcare Hospitaal.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.8
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Bodminweg 15, New Redruth, Alberton, 1449, Gauteng
  • Gaste dink Claus Inn Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 855
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 855
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bodminweg 15, New Redruth, Alberton, 1449, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjMzhlNzhkLTIwMDctNGZlNS05MmVjLWIyMjlkMmVhNDZkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R855 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 15 Bodmin Road New Redruth 1449 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.267547 28.10828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang