Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Claymore Country Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colenso-weg, P294, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Claymore Country Cottage is 'n oulike kothuis op 'n werkende plaas in Winterton en bied ruim, gerieflike selfsorgverblyf. Die kothuis is ideaal vir familie en vriende wat op soek is na vakansieverblyf. Die kothuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n dubbelbed in die derde slaapkamer. Hierdie slaapkamers het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die gastebadkamer met stortgeriewe.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, lugversorging, gemaklike rusbanke en 'n TV.

Gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie is ook beskukbaar. Ekstra parkeerplek is agter die hek beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
5.0
Ligging
2.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Jacqueline Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Colenso-weg, P294, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colenso-weg, P294, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9570fc728d5b129a2e85a09cdca2e4e8aa5d882a3ca105db09e5b2b4173287c272324d7d0f9f7c3928a9b48728c989b3eec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense 1 5 1 4 Colenso Road P294 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.790692728833 29.641427301673

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang