Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clearview

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 46 resensies vir Clearview
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Heinrich F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich F

Gasvryheid, gemoedsrus, pragtige uitsig, vriendelike gasheer.

Ja, dit was voorwaar 'n heerlike ervaring om hier te bly.

Clearview se terugvoer

Baie dankie Hein en familie vir die besonder mooi resensie - ons waardeer dit baie. Geniet die res van jul vakansie.

Clearview
Jenny V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny V

Juweel in Gordonsbaai.

Wat 'n pragtige en gerieflike plek in Gordonsbaai. 5-sterre is nie genoeg nie. Die plekkie is skoon, veilig, netjies en spog met pragtige uitsigte. Tannie en Oom is ongelooflik, gasvry, vriendelik en behulpsaam. Ek kan Clearview 100% aanbeveel.

Clearview se terugvoer

Baie dankie Jenny vir die pragtige resensie vir Clearview - ons is diep dankbaar vir die mooi woorde.
Seënwense vir julle,
Ona

Clearview
Marina D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina D

Heerlike wegbreek na 'n goed toegeruste plek met die mooiste uitkyk oor die see.

Ons is hartlik ontvang by Clearview. Plekkie is uitstekend toegerus met alles wat jy nodig mag hê vir 'n heerlike verblyf. Dit is skoon en baie netjies. Die see uitsig is regtig baie mooi en was vir ons 'n groot bonus. Dit is geleë in 'n stil area en is heeltemal privaat. Ons het heerlik gekuier. Baie dankie tannie en oom vir jul vriendelikheid. Ons sal definitief weer kom as ons daardie rigting gaan.

Clearview se terugvoer

Baie dankie, Marina, vir die pragtige resensie vir Clearview - ons is diep dankbaar vir die mooi woorde.
Seënwense vir julle,
Ona

Clearview
Yvette V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette V

Our stay was very pleasant.

We had a lovely stay. The hosts were so friendly and helpful. Lots of room and all bedrooms are en suite.

Christ O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christ O

Amazing

Amazing stay and a breathtaking view.

Clearview se terugvoer

Baie dankie Wilhelm vir die pragtige resensie wat jy vir Clearview gelaai het - ons waardeer dit opreg. Jy sal altyd welkom wees om by Clearview te bespreek.
Hennie en Ona

Clearview
Philip L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip L

I was very impressed with the quality of service.

The service is absolutely commendable and strongly recommend it. Guests will certainly not be disappointed. Hennie and Ona must be applauded for the quality of service they provide. Two wonderful warm-hearted people.

Clearview se terugvoer

Dear Philip, we thank both of you for the beautiful review you wrote for Clearview. We are grateful and also humbled by your words. All we can say is THANK YOU.
It was an absolute pleasure to be your host - we miss you and you will always be welcome at Clearview.
Hugs from both of us. Hennie and Ona

Clearview
Portia C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia C

The view was the reason for our beautiful stay.

The place was clean, the bedding was clean and fresh. The garden is beautiful and the view is spectacular.

Clearview se terugvoer

Liewe Portia
Baie dankie vir julle pragtige resensie, ons waardeer dit opreg.
Hennie en Ona

Clearview
Anne-marie S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie S

Relaxing and peaceful.

I'll definitely recommend Clearview to everyone. Clearview is relaxing and you can feel the peace once you've entered the place Ona and Hennie you are amazing people. You always let us feel comfortable and welcome. Because of you, we will definitely book Clearview again.

Renette R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette R

Baie oulike plek!

Baie netjies, baie goeie kliëntediens die mense is werlik baie oulik.

Munro C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Munro C

Tekort. Sou langer wou bly.

Baie mooi uitsig. Maklik om te vind. Plek is netjies en alles wat nodig is vir self-catering.

Clearview se terugvoer

Baie dankie Munro, vir jou resensie. Julle is welkom om weer by ons te bespreek.

Clearview
Judith C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith C

Rustig, skoon en waarde vir geld.

Tannie Ona en oom Hennie is die perfekte gasheer en gasvrou. Daar was absoluut niks kort in die huis nie. Die "view" is uitsonderlik, en die tuin (wat tannie Ona en oom Hennie self onderhou) is 'n bonus. Ons het dadelik tuis gevoel. Dit is so lekker rustig. Die lekker beskuit saam met jou koffie in die oggend op die stoep terwyl jy oor die dorp en see kyk, was 'n lekker bonus. Elke kamer het sy eie badkamer (wat tannie Ona en oom Hennie self skoonmaak). Skoon en netjies. Daar is WiFi, maar soos oom Hennie sê; hulle sukkel om die seinbult uit te kry. Sit en geniet die uitsig en rustigheid en vergeet van jou selfoon. Ons wil graag ons kinders ook na Clearview toe vat. Ons gaan beslis weer bespreek. Dit voel of jy kan intrek en daar bly. Van al die plekke waar ons al was, is Clearview beslis die beste. Oom Hennie en tannie Ona, baie dankie vir die pragtige plek wat julle met ons deel. Mag die toekoms net mooi en goeie dinge inhou vir u.

Clearview se terugvoer

Baie dankie Judith vir die besonder mooi resensie van julle - ons is ongelooflik dankbaar vir jou pragtige uiteensetting vir Clearview - dit maak ons voel dat ons iets reg doen. Baie dankie dat julle so mooi na ons plekkie omgesien tydens jul verblyf by ons en dit perfek skoon en netjies gelaat het met jul vertrek - ons waardeer. Baie dankie weereens, julle sal altyd welkom wees om by ons te bespreek. Liefgroete vir julle

Clearview
Anne-marie S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie S

Awesome view and kindness.

I'll definitely recommend Clearview to everyone.

Clearview se terugvoer

Baie dankie Annemarie, julle sal altyd welkom wees by Clearview. Blessings

Clearview
Henk R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henk R

Gasvry, baie netjies, goed toegerus en pragtige uitsig.

Sal vir seker aanbeveel.

Berenice B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berenice B

Dit was elke sent werd, ons was 2 paartjies en het alles omtrent die plek geniet sal definitief weer gaan.

Die vriendelike eienaars het ons 'n warm verwelkoming gegee en alles wat ons nodig gehad het was daar, pragtige plek en ons sal definitief weer gaan. Baie dankie Clearview ons het dit baie geniet julle is wonderlike mense, baie warm en gasvry.

Hanlie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V

Uitsonderlike mooi uitsig en netjiese, goed toegeruste plek.

Wonderlikste uitsig en goed toegerus, en gasheer en dame baie vriendelik en hulpvaardig.

Chantal R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal R

Awesome view!

Hosts are extremely friendly and accommodating, going the extra mile to make your stay a pleasant one, accommodation is clean, and definitely worth every penny.

Roweena A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roweena A

Geseënde naweek gehad.

Baie dankie aan Tannie Ona en Oom Hennie, dit was so 'n awesome weekend gewees. Julle het regtig ons naweek gemaak, die woonstel is netjies met lieflike uitsigte oor die dorp en see. Ons reis baie en hierdie was die eerste plek waar ons so welkom laat voel is. Met die intrap het ons tuis gevoel met die welkom van Tannie Ona en Oom Hennie. Ons sal beslis weer terugkeer. Mag die Hemelse Vader vir hulle met oorvloed van mense instuur. Daar is min mense in die wêreld wat sulke liefdevolle en mooi harte soos hulle het. As enigeen 'n wegbreek nodig het, kies Clearview. Julle sal nie spyt wees nie. Wonderlike plekkie. A place called home.

Clearview se terugvoer

Bae dankie Roweena, vir die pragtige resensie. Woorde kan nie beskryf hoe dankbaar ons is vir jou mooi woorde nie. Dit was werklik 'n groot plesier om julle vir die naweek te huisves, kom gerus weer. Seenwense in oorvloed vir jou en al jou geliefdes, Hennie en Ona.

Clearview
Alta S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta S

Pragtige see-uitsig.

Dis die beste plek waar ons nog ooit in die Kaap tuis was, die woonstel was uiters skoon en Ona dink letterlik aan alles. Ona en Hennie is die mees besorgste mense wat baie gou soos familie gevoel het. Die see-uitsig is pragtig en so lekker om die pragtige sonsondergang elke aand kon geniet. Ons sal nooit weer by 'n ander plek tuisgaan, vir seker sal ons weer gaan. Baie goeie waarde vir geld en nog meer.

Joe B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe B

Rustig en stil. Presies wat ek gesoek het.

Nie 'n plek vir mense wat wil kuier (party hou) nie. Maar vir mense wat stilte soek is dit die ideale plek.

Lukas K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas K

Bekostigbare, skoon en goed toegeruste verblyf met goeie ligging.

Eenheid was baie skoon en netjies, met smaakvolle dekor. Die eenheid is privaat vanaf die hoofhuis, op onderste vloer met pragtige uitsigte. Ingang tot die eenheid is ook privaat en met al die nodige diefwering en veiligheidshekke. Die Weber en gewone braai het handig te pas gekom. Ona en haar man was vriendelik en behulpsaam. Kommunikasie was heeltyd goed. Ons sien uit daarna om weer in die toekoms by hul tuis te gaan.

Rita V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita V

Voorwaar 'n juweel van 'n plekkie!

'n Lieflike plek met asemrowende uitsigte. Soveel rustigheid! Genoeg ruimte vir almal! Kamers self is lekker ruim en dit is wonderlik dat elke kamer sy eie badkamer het! Daar is alles wat mens nodig mag kry! Tuin is prentjiemooi en die eienaars so gasvry en liefdevol! Nogmaals baie dankie vir alles oom Hennie en tannie Ona! Seënwense in oorvloed vorentoe!

Clearview se terugvoer

Baie dankie Rita vir die besonder mooi resensie vir ons plekkie - ons waardeer dit opreg.
Mooi wense en liefdegroete vir julle. Ona

Clearview
Jurgens K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens K

Pragtig uitsig.

Ruim en gerieflik met alles wat jy nodig het.

Santie Booysen B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Santie Booysen B

Hennie en Ona het ons tuis laat voel asof ons familie is.

Dit was van die beste vakansies ooit wat ek en my man op was. Ons kon net 'n boodskappie stuur dan was hulle by ons om ons te assisteer met vragies. Clearview bied alles 100% om jou verblyf gerieflik te maak. Ek was op my verjaarsdag daar en het sommer 'n geskenkie van Ona en Hennie ontvang! Ek sal Clearview vir almal aanbeveel.

Clearview se terugvoer

Baie dankie Santie vir julle besondere mooi resensie - ons waardeer dit opreg - hoop om julle weer te sien hier by ons in Clearview. Blessings vir julle. Hennie en Ona

Clearview
Patricia B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia B

Absolutely enjoyed the cozyness and the stunning view. We needed extra help and Ona and Hennie were the ultimate hosts. They went more than the extra mile for us. What a love beautiful couple.

I would recommend anyone to go there. The website was so helpful and kind too.

Madelaine D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelaine D

Our stay at Clearview was secure and comfortable. Even during loadshedding, Oona and Hennie had facilities (gas, lights) to assist.

All aspects for a family of 6 to stay comfortably was provided for. The owners were readily available to assist with additional needs and were always very friendly and pleasant. To accommodate different sized guests, a larger bed in the main bedroom would have been nice - 2 three-quarter, queen or king size.

Annemarievdw71@icloud.com V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarievdw71@icloud.com V

Fantasties!

Ona en Hennie, baie dankie vir jul gasvryheid en veral jul ondersteuning aan ons gesin m.b.t. Mams se ongesteldheid. Jul huis en fasiliteite is goed ingerig en ligging is ideaal. Beste wense vir 'n geseënde Nuwejaar en mag jul onderneming net floreer. Dankie vir jul besondere fokus op gerief en gereelde opvolg soggens, jul voorwaar 'n wenspan. Ons sal vir seker weer kom kuier.

Lynette W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette W

Fantastic!

Extremely spacious, clean and comfortable accommodation. Stunning sea views! Friendly and accommodating hosts. Excellent value for money. Perfect in every way!

Clearview se terugvoer

Baie, baie dankie Lynette vir jou ongelooflike pragtige resensie, ons waardeer die opreg. Julle sal altyd welkom wees hier by ons. Mooi loop

Clearview
Brandon V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon V

Ongelooflike mooi plek. Kos vir jou siel.

Mooiste plek met see-uitsig. Clearview is 'n droomplek met als wat jy nodig het. Dankie vir jul gasvryheid en omgee. Ek kom weer maar volgendekeer met my gesin.

Anton E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton E

Beste plek wat ons al gebly het.

Beste plekkie. Baie gasvrye ontvangs, skoon en netjies. Die uitsig oor die see is onbeskryflik mooi. Sal definitief weer teruggaan.

Clearview se terugvoer

Baie dankie Anton en Zunette vir jul pragtige resensie - ons waardeer dit opreg - julle was wonderlike gaste en ons sal julle met graagte weer wil sien by Clearview. Seenwense vir julle, mooi loop.

Clearview
Janine D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D

Stunning, magical sea views and location.

We had a beautiful, magical stay at Clearview. The owners are the most amazing and hospitable couple. The care and detail of every part of our stay was catered for and we did not lack or need anything. Would highly recommend Clearview and will most definitely be back again and again.

Clearview se terugvoer

Thank you so much Janine for your beautiful review - we humbly appreciate it. You and your family will always be welcome at Clearview.

Clearview
Faren A - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faren A

Ongelooflikste plekkie ooit

Die beste uitsig en die geluide van die see se branders was die beste ooit. Die verwelkoming was warm en met baie liefde. Ons gaan definitief weer en ons dink nou daaraan as ons tweede huisie.

Clearview se terugvoer

Baie dankie vir julle pragtige resensie - julle sal altyd welkom wees hier by ons.

Clearview
Engela V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela V

Dankie Ona en Hennie vir 'n lieflike plekkie en julle wonderlike gasvryheid!

Ons was aangenaam verras! Die wintersonnetjie was heerlik in die leefvertrekke, ons kon braai op die lekker stoepie en die hele tyd ons vergaap aan die mooiste uitsig oor die hele Skiereiland! Ona en Hennie sal ons weer sien!

Lu-amy B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lu-amy B

Fabulous.

Great people and accommodation.

Basil C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Basil C

Loved the view.

Loved our stay at Clearview. Hosts were friendly and accommodating and provided lots of information on things in the area. The amenities in the apartment made us comfortable and we enjoyed our stay - works perfectly with 2 teenagers needing their own space.

Mary Ann C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary Ann C

Fantastic, fabulous, incredible.

That was the best stay ever. The view, hospitality is incredible.

Diedre A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diedre A

Hemels.

Hennie en Ona, julle is die beste ooit! Julle het ons so lekker ontvang, die vriendelikste mensies wat sommer in jou hart kruip. Ons plekkie was so netjies, die verwelkoming uit die boonste gestoeltes. Julle het ons naweek die moeite werd gemaak. Ek bring definitief my familie en vriende volgende keer saam. Mag julle in die toekoms nog baie gaste ontvang!

Clearview se terugvoer

Liewe Dedrie en Franklin,

Baie, baie dankie vir jul pragtige resensie - ons waardeer dit vanuit ons harte - dit gaan voornemende gaste aanspoor om ook by Clearview te kom uitspan en daarvoor is ons diep dankbaar. Julle tweetjies is die room van ons jongmense en julle sal altyd welkom wees by ons.

Clearview
Renice V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renice V

Puik, goeie verblyf, waarde vir jou geld!

Pragtige plek, skoon, netjies, lieflike uitsig! Hennie en Ona is pragtige gasvrye mense. Sal dit enige tyd aanbeveel, 5 ster-verblyf!

Clearview se terugvoer

Liewe Willie en Renice,

Baie Dankie, vir die mooi oorsig, ons waardeer dit opreg. Van ons kant af gesien was julle wonderlike gaste om te huisves.

Gordonsbaai groete,
Ona en Hennie

Clearview
Danie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B

Uitsig is amazing, asook die vriendelikheid.

Baie goed verwelkom! Als was presies soos op die foto's. Die gasheer doen 'n uitstekende werk om jou gemaklik te laat voel en ook jou privaatheid te respekteer. Sal dit beslis aanbeveel vir enige reisiger.

Clearview se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige resensie, Danie. Ons waardeer dit opreg.

Mooi loop,
Hennie en Ona

Clearview
Nigel D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nigel D

Pragtige uitsig, lieflike gasheer.

Ona en Hennie is twee lieflike mense. Goeie gashere, baie behulpsaam. Gekom as vreemdelinge, verlaat as vriende. Dankie Ona en Hennie, julle het ons anniversary-naweek gemaak.

Janine K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Janine K

Clearview is pure tranquility!

There are no words to describe what a beautiful holiday my family and I had. Spectacular views, tranquil and very central to shops, beaches and other surroundings. My kids had a beautiful time. My husband and I had a restful holiday. Ona and Hennie are excellent. Very hospitable and heart warming. They made our trip outstanding. Clearview is extremely clean and modern, we recommend it to all who would like to visit Gordon's Bay.

Clearview se terugvoer

Dear Monty,

I trust you and your family are well. My sincere apologies for this late response to your review - I must have missed it on the date you sent it.

We appreciate your kind words, many thanks.

Take care,
Hennie and Ona

Clearview
Rozaan V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozaan V

Amazing place.

Dit was amazing, Ona en Heny so vriendelik.

Mark T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark T

Absolutely perfect location, the best hospitality and superb accommodation. We loved it.

Absolutely wonderful stay over December, we had such a great time. Ona and Hennie's hospitality is unmatched. We would absolutely book again. Super walking distance to the beach and you get some daily exercise. The views are gorgeous. Perfect for a family with children. Would highly recommend Clearview to anyone!

Erika F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika F

Die woonstel is soos 'n huis weg van die huis.

Ek en my man het na Clearview gegaan vir ons wittebrood. Ons het 'n fantastiese tyd gehad. En die view oor Gordonsbaai en die see is ongelooflik! Ona en Hennie gee baie om oor hul gaste en is baie gasvry. Hulle is altyd bereid om te help met enige iets. Definitief 'n plek waarna ons terug toe sal gaan!

Gary F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gary F

Baie netjies met alles wat jy nodig het.

Ona en Hennie was baie vriendelik en het ons baie gemaklik laat voel. Die verblyf was goed gewees met alles wat jy nodig het. Sal Clearview aanbeveel.

Michael B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael B

Warm welcome, beautiful view, helpful hosts.

On arrival I was warmly greeted by Hennie, who took me through the accommodation and explained everything well. He also patiently answered all my questions in full detail. The unit is well-appointed and has a wonderful view over False Bay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hartlike verwelkoming, pragtige uitsig, hulpvaardige gashere.

Met aankoms is ons hartlik gegroet deur Hennie. Hy het ons deur die verblyf geneem om alles te verduidelik. Het ook al my vrae geduldig beantwoord en alle besonderhede verskaf. Die eenheid is goed toegerus en het 'n pragtige uitsig oor Valsbaai.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf R2 500
R2 500 R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 500
R2 500 R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapman-laan 58, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMwMDNjNDdlLTAzYjItNDE4Mi1hZGU1LTEzMWQ3ZjE4ZTQwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 46 5 1 5 58 Chapman Avenue Mountainside 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.160123848801 18.876267861583

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang