Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clearwater Self Catering Apartments

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Woonstel 1 (41 Clearwater)
Vanaf
Vanaf R975
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel het 2 slaapkamers, 1 badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond met 'n stoof, eetgerei en breekware, 'n mikrogolfoond en 'n wasmasjien. In die sitkamer is daar 'n TV met sekere DStv-kanale. Onbeperkte WiFi is ook beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is streng verbode in die woonstel.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Die swembad en braai-area is nie tans beskikbaar vir gaste nie.
Die eenheid word weekliks skoongemaak.

Hierdie verblyf is vir gesinne, vakansiegangers en sakereisigers bedoel. Gaste moet dus respekvol optree en die reëls gehoorsaam. Kriminele aktiwiteite word nie toegelaat nie.
Die eienaars behou die reg voor om 'n bespreking te beëindig, indien 'n gas nie die bepalings en voorwaardes respekteer nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Woonstel 2 (70 Woodpecker)

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lemonwood-straat 6, Eco-Park Landgoed, Clearwater, Centurion, 0144, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6aa63bfa68bdb4ecf267b1812a767325c40bb0ca1527c14064f079d5b408c253929496c0c6bdfd2db40390ee83c547163a80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 6 Lemonwood Street Clearwater, Eco-Park Estate 0144 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.879595959342 28.178158743655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang