Clearwater Self Catering Apartments
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Miriro Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Hannes L - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker geslaap.
Martie E - Des 2023
Algehele gradering
Alles was daar wat ons nodig gehad het, die plek was baie skoon.
Marina D - Jul 2024
Algehele gradering
Ons het lekker veilig gebly met alles wat ons nodig gehad het.
Karin W - Mei 2024
Algehele gradering
Naby Midstream Hospital.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Freddie G - Aug 2021
Algehele gradering
Netjies en bekostigbaar.
Francois S - Nov 2021
Algehele gradering
Netjiese woonstel en Miriro is 'n besonder vriendelike, behulpsame gasvrou.
Lees meerClearwater Self Catering Apartments se terugvoer
We, the owners of Clearwater apartments apologise for the inconvenience that was caused.
The biometric system was put in place for security purposes, to keep every resident or visitor in the estate safe. Let's not forget that South Africa is has very high crime, so the system ensures that only the authorised persons are in the estate. Yes it will be frustrating when the fingerprints do not read, which does not always happen except in this particular case where a guest has a personal problem with their own fingerprints but the benefits out weighs the disadvantages.
For the guests who are particular about safety and security then our apartment will be good for you.
Lanè C - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Elsabe B - Des 2021
Algehele gradering
Dit was veilig met minum kombuisware.
Marlize S - Sep 2019
Algehele gradering
Skoon, gerieflik en goeie diens!
Maryke V - Mrt 2019
Algehele gradering
Heel aangename en stil en rustige omgewing.
Jaco V - Mei 2019
Algehele gradering
Clean and comfortable.
Celeste W - Aug 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Riaan D - Apr 2018
Algehele gradering
Very nice place.
Clearwater Self Catering Apartments se terugvoer
Dear Riaan,
Thank you, we will be delighted to host you again. Hope you are feeling better.
Retha R - Feb 2018
Algehele gradering
Voel soos huis.
Clearwater Self Catering Apartments se terugvoer
Thank you Retha,
It was a pleasure hosting you and your children. We will be delighted to host you again.
Ronell L - Jan 2018
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Clearwater Self Catering Apartments se terugvoer
Thank you very much, Ronell. We will be delighted to host you again.
Yolanda N - Jan 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en volledig toegerus.
Clearwater Self Catering Apartments se terugvoer
Thank you Yolanda, it is much appreciated. We will be glad to host you again.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lemonwood-straat 6, Eco-Park Landgoed, Clearwater, Centurion, 0144, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang