Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clearwater Self Catering Apartments

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Miriro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir Clearwater Self Catering Apartments
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Hannes L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes L

Baie lekker geslaap.

Baie lekker veilig en ons het baie lekker gebly en geslaap.

Martie E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie E

Alles was daar wat ons nodig gehad het, die plek was baie skoon.

Ja, ons het lekker gekuier.

Marina D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina D

Ons het lekker veilig gebly met alles wat ons nodig gehad het.

Ek en 'n vriendin was in die stad vir 'n doktersbesoek. Die woonstel was presies waarna ons opsoek was. Die kompleks is baie veilig, en die motorhuis was 'n bonus.

Karin W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karin W

Naby Midstream Hospital.

Kan bietjie opgegradeer word! Mat en banke vuil!

Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Freddie G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie G

Netjies en bekostigbaar.

Die verblyf was baie netjies en bekostigbaar. Die eenheid het aan al ons verwagtinge voldoen.

Francois S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois S

Netjiese woonstel en Miriro is 'n besonder vriendelike, behulpsame gasvrou.

Groot frustrasie om by Eco Park Estate in en uit te gaan; slegs deur middel van 'n vingerafdruk met blykbaar geen alternatief nie. Die vingerafdrukleser lees slegs 1/10 keer my vinger (indien ek gelukkig is). As jy gelukkig is om uit te kom moet jou vinger ook elke keer weer geaktiveer word om die estate te kan binnegaan. Voorwaar 'n uiters groot frustrasie, klaarblyklik sonder enige alternatief. Nie aan te beveel vir rustige, stresvrye akkommodasie nie.

Clearwater Self Catering Apartments se terugvoer

We, the owners of Clearwater apartments apologise for the inconvenience that was caused.
The biometric system was put in place for security purposes, to keep every resident or visitor in the estate safe. Let's not forget that South Africa is has very high crime, so the system ensures that only the authorised persons are in the estate. Yes it will be frustrating when the fingerprints do not read, which does not always happen except in this particular case where a guest has a personal problem with their own fingerprints but the benefits out weighs the disadvantages.
For the guests who are particular about safety and security then our apartment will be good for you.

Clearwater Self Catering Apartments
Lanè C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lanè C

Baie lekker.

Miriro was baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Sy het onmiddelik op WhatsApp reageer en ons baie mooi gehelp. Baie dankie Miriro.

Elsabe B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe B

Dit was veilig met minum kombuisware.

Dit woonstel was nie heeltemal skoon nie. Beddgoed was skoon en nuut, kombuiskaste se skarniere is los, permanente ligskerms in die dak is gebreek, kombuisware was minimum met potte sonder handvatsels, bordjies wat gesplinter is en vuil koffiebekers in die kas. Die skoonmaakmiddels was nie weggebêre nie, dit het rondgestaan in die badkamer en kombuis.

Marlize S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize S

Skoon, gerieflik en goeie diens!

Was skoon, veilig, baie gerieflik en het goeie diens ontvang! Dankie Miriro.

Maryke V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke V

Heel aangename en stil en rustige omgewing.

Die eenheid is volledige ingerig en jy kan net intrek. Die verblyf was aangenaam en die omgewing rustig en in 'n veiligheidskompleks. Die gasheer is baie behulpsaam en sien regtig om na jou gemak en wat jy nodig het. Sal beslis aanbeveel.

Jaco V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco V

Clean and comfortable.

Clearwater Apartments was a clean and neat apartment, ideally located close to Midstream medical facilities. Customer service was was very good and friendly.

Celeste W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste W

Absoluut fantasties!

Sal definitief weer van hulle gebruik maak. Baie vriendelike ontvangs na 'n uitputtende dag by die hospitaal. Baie dankie!

Riaan D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D

Very nice place.

Good service from owner ─ dropped key off at hospital

Clearwater Self Catering Apartments se terugvoer

Dear Riaan,

Thank you, we will be delighted to host you again. Hope you are feeling better.

Clearwater Self Catering Apartments
Retha R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha R

Voel soos huis.

Vriendelik en hulpvaardige eienaars. Skoonheid, netheid en veiligheid is vir my belangrik. Het dit alles ontvang met die besoek aan Clearwater. Goeie verblyf vir 1 aand of meer. Rustige omgewing. Baie dankie vir aangename verblyf.

Clearwater Self Catering Apartments se terugvoer

Thank you Retha,
It was a pleasure hosting you and your children. We will be delighted to host you again.

Clearwater Self Catering Apartments
Ronell L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell L

Aangename verblyf.

Kliëntediens uitstekend. Woonstel netjies en goed ingerig. Goeie diens ontvang van Miriro Manyumwa. Kan dit definitief aanbeveel.

Clearwater Self Catering Apartments se terugvoer

Thank you very much, Ronell. We will be delighted to host you again.

Clearwater Self Catering Apartments
Yolanda N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda N

Skoon, netjies en volledig toegerus.

Woonstel is netjies, en ten volle toegerus. Baie vriendelike ontvangs.

Clearwater Self Catering Apartments se terugvoer

Thank you Yolanda, it is much appreciated. We will be glad to host you again.

Clearwater Self Catering Apartments
Vanaf
Vanaf R975
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R975
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lemonwood-straat 6, Eco-Park Landgoed, Clearwater, Centurion, 0144, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6aa63bfa68bdb4ecf267b1812a767325c40bb0ca1527c14064f079d5b408c253929496c0c6bdfd2db40390ee83c547163a80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 6 Lemonwood Street Clearwater, Eco-Park Estate 0144 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.879595959342 28.178158743655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang