Clearwater Farm Venue
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Izingoweni-weg, D595, Plaas Cregadour, Deel 3, Clearwater Farm Venue, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Vanaf R920 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Clearwater Farm Venue is 'n bekoorlike gastehuis in die Umtamvuna Natuurreservaat in Port Eward en bied gerieflike verblyf met asemrowende uitsigte. Hierdie verblyf is naby Port Edwars-strand en ander uitsonderlike blouvlagstrande.
Verblyf is in 3 smaakvol ontwerpde en suite-slaapkamers beskikbaar. Die kamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Elke kamer het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die kamers lei na 'n lieflike balkon met 'n uitsig oor die Umtamvuna Natuurreservaat. Gaste kan koffie of skemerkelkies hier geniet.
Die verblyf bied ook 'n selfsorg-eenheid met 2 slaapkamers wat slaapplek vir 4 gaste het. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus.
Daar is voetslaan- en bergfietsroetes, asook gemeenskaplike braai-areas. Gaste kan in die dam swem of visvang.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Izingoweni-weg, D595, Plaas Cregadour, Deel 3, Clearwater Farm Venue, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Hibiskuskus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Izingoweni-weg, D595, Plaas Cregadour, Deel 3, Clearwater Farm Venue, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang