Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clearwater Living

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Wilfred Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 41 resensies vir Clearwater Living
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marie T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie T

Kuier was verfrissend.

Blyplek is ruim genoeg. Swembad en braaigeriewe beskikbaar. Handdoeke beskikbaar. Veilige omgewing.

Elizma E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma E

Loved it.

Pleasant host. Clean facilities.

Tinus H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus H

Netjies en gerieflik.

Alles is in orde. Geen klagtes nie.

Melanie F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie F

Rustige omgewing, vriendelike diens, luukse eenheid.

Het krag tydens beurtkrag. WiFi altyd aan. Veilig gevoel. Dit was wat ons as gesin nodig gehad het. Sal weer gaan.

Helene S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene S

Heerlik, rustig en stil. Baie gasvry en hulpvaardig.

Ek beveel die gastehuis aan vir almal. Ons het 'n wonderlike familiekuier daar geniet.

Jeanette P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette P

Lovely accommodation.

As a single pensioner, I was made to feel so welcome and my vehicle had safe off street parking. I very much appreciated that. Although the weather was hortid, heavy rain, very cold, the accommodations were warm and cosy, I did not even need a heater or electric blanket.

Lindy C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy C

Heerlik.

Ons het heerlik gebly by Clearwater Living. Daar was als wat ons nodig gehad het. Daar is selfs voorsiening vir loadshedding. Ons her baie veilig gevoel en dis baie rustig. Wilfred is 'n wonderlike gasheer. Ons sal definitief weer gebruik maak van Clearwater Living as ons Ceres toe gaan.

Clearwater Living se terugvoer

Dankie Lindy dit was lekker om julle te huisves.

Clearwater Living
Keenan A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keenan A

We had the most amazing time at Clearwater Living.

The place was amazing and had everything at our disposal.

Andries B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B

Good place to stay just overnight.

See stars.

Pine V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pine V

Great value for money.

I had a very pleasant stay. Great security and a friendly host. I received my own remote and keys which was ideal for a late return after a wedding in Wolseley. Note that there are some pet birds that might wake you in the morning.

Rowena N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowena N

Relaxing.

The place is very tranquil and the owners are amazing!

Susan S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan S

Ons het een aand oorgeslaap en het niks meer nodig gehad nie.

Ons het een aand oorgeslaap.

Andre & Bets K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre & Bets K

Baie gasvry.

Wilfred het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel en bederf met heerlike vars vrugte. Alles was netjies. Baie dankie julle!

Claire V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Claire V

'n Aangename ervaring.

Die gasheer, Wilfred, se vriendelikheid en behulpsaamheid het ons welkom laat voel. Die plek was skoon en netjies en het alles wat 'n ou nodig het.

Willem B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Willem B

Gerieflik ingerig vir oornagverblyf.

Die eenheid is netjies en goed ingerig. Die gasheer het ons hartlik ontvang en tuis laat voel. Ons was 5 volwassenes wat bietjie baie is vir langer as oornagverblyf.

Margo L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margo L

Hier vir besigheid.

Alles wat jy benodig vir 'n gerieflike oornag. Sal beslis weer hier bly.

Clearwater Living se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit. Wilfred

Clearwater Living
Carmin M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmin M

I enjoyed my overnight stay. The owner was very friendly and helpful without bring overbearing. Thank you!

Was good stay. It was great!

Clearwater Living se terugvoer

Thank you.

Clearwater Living
Alida E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida E

Vriendelike ontvangs, netjies en skoon, alles wat ons nodig gehad het.

Ons gasheer het ons vriendelik ontvang. Die eenheid was baie skoon en netjies en al die geriewe in werkende toestand. Ons het gemaklik geslaap. Die eenheid is toegerus met alles wat mens nodig het. Ons het lekker gebraai en geswem tydens die hittegolf. Baie dankie vir 'n heerlike naweek. Ons sal definitief aanbeveel en self weer kom wanneer Ceres ons bestemming is.

Dominique J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique J

Gemaklik vir 'n vinnige naweek weg.

Gasvryheid is tops, netjiese, skoon akkommodasie en pragtige badkamer. Ons kon die swembad geniet op aanbeveling van die gasheer. Ceres is 'n warm plek in Februarie! Kombuis is toegerus met slegs die nodige, maar alles wat ons benodig het was daar.

Marieke V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieke V

Billik, gerieflik en netjies.

Die verblyf is netjies en gerieflik. Braaigeriewe is vooraf versoek en verskaf. Wilfred is 'n vriendelike en hulpvaardige gasheer.

Lindsey G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindsey G

Stay over with my family.

See stars.

Cladjeena V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cladjeena V

Fantastiese plekkie.

Baie lekker gebly. Sal beslis weer by Clearwater Living oorslaap.

Lynette M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette M

Puik verblyf.

Ons het puik oornagverblyf in Ceres gehad by Clearwater Living. Sal beslis weer daar bly. En sal dit 100% aanbeveel. Wilfred was 'n puik gasheer. Baie dankie!

Andries B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B

Awesome place to stay overnight.

Was on a business trip and the accommodation was great to stay overnight.

Clearwater Living se terugvoer

Baie dankie André.
Ek waardeer dit verskriklik baie. Sterkte met jou besigheid en wees altyd veilig op die pad.
Groete
Wilfred

Clearwater Living
Louise S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Wonderbaarlik en fantasties.

Die verwelkoming en gasvryheid was baie, baie goed en die huis en omgewing was uitstekend, sal definitief weer gaan, baie dankie. Dit was bo ons verwagtinge. Welgedaan.

Chrystle-dee G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrystle-dee G

Skoon en netjies.

Perfekte plek vir 'n aand of 2 se slaap. Maklik om te kry en baie vriendelike en behulpsame eienaars.

Clearwater Living se terugvoer

Vreeslik dankie vir jou aanbeveling en mooi terugvoering. Sien julle weer

Clearwater Living
Marizanna C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizanna C

Rustig.

Ek het my man hierheen geneem vir Valentynsdag en ons het dit regtig baie geniet. Wilfred is 'n awesome persoon wat uit sy pad uit gaan om mense gemaklik te maak en seker te maak mens geniet die tyd. Ek en my man het dit regtig baie geniet. Baie dankie Wilfred vir al jou gasvryheid. Dit is regtig 'n baie lekker plekkie en die diens is absoluut wonderlik.

Rudolf J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf J

Baie lekker, hemel op aarde.

Ek sal Clearwater Luxury Apartment aanbeveel aan enige persoon. Vriendelikheid, en net lekker mense.

Andrew J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew J

Awesome.

High quality finishing especially in the bathroom (neat and tidy). The owner was friendly and helpful. Excellent value for money. It was a safe environment. I will recommend this establishment to anybody. Recommendations: Let visitors turn right from Owen street into Stanley street, right into Fontuin Street and right into Dias street. Put the street number up as well as the establishment's name of which you should be proud of.

Irene V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene V

Gerieflike akkommodasie, voldoen aan al ons behoeftes vir 'n vinnige werksbesoek in die area.

Aangename en welkom gasheer, Wilfred. Heeltyd kommunikasie ontvang. Die eenheid was baie ruim en gerieflik ingerig.

Clearwater Living se terugvoer

Baie dankie.
Was 'n groot plesier.

Vriendelike groete,
Wilfred.

Clearwater Living
Cobie H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobie H

Vriendelikheid en gasvryheid word baie waardeer.

Baie lekker gebly! Gasheer het ekstra moeite gedoen, braai-area met stoele uitgesit!

Naomi T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi T

Comfortable beds, friendly service.

Very clean & neat. Good value for money. Unfortunately there wasn't enough time to use the pool.

Precious M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Precious M

Cozy, clean and comfortable.

We stayed over for one night, checked in late but Wilfred greeted us with smiles and made sure the place was warmed up before we arrived. The place has everything one needs for a getaway with a separate entrance and parking behind a locked gate. Will definitely be back the next time we visit Ceres!

Nicole A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole A

Baie lekker en rustig.

Bahalwe vir die televisie wat nie gewerk het nie, het ons die rustigheid geniet.

Husain D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Husain D

Nice and peaceful area.

Kids really enjoyed the place.

Camelita B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Camelita B

Ons was gemaklik.

Verwelkoming was goed, behulpsame, gemaklik, braaigeriewe was aanbeveel soos aangevra was. Wegbreek was goed.

Carol B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol B

A very pleasant location with good facilities.

The 'oven' could have been a different design as it was difficult to cook and use the oven at the same time.

Frederik D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Frederik D

In Ceres, maar die area is nie ons koppie tee nie.

Baie mooi en gerieflike blyplek. Buite fasiliteite is ontoereikend. Ons kon nie buite kuier nie, die braai en swembad was beskikbaar maar dit is deel van die woonhuis. Vir oornag is die akkommodasie puik, maar vir langer bly nie baie geskik nie. Die eienaar is baie gasvry en vriendelik.

Rianni L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Rianni L

Nie tevrede.

Ek is op kurses gewees vir 2 dae. My man moes saamkom. Clearwater Living het nie voldoen aan my man se behoeftes t.o.v. dat hy heeldag by die woonstel moes sit nie. Hy het werk wat hy moes doen op sy computer. Ligging is nie reg vir iemand wat heeldag daar moet sit nie. Het nie buite area nie. Het deposito verloor, wat jammer is. Het mooi aan eienaar verduidelik ons situasie, maar niks gehelp nie.

Clearwater Living se terugvoer

Middag Rianni

Jammer jy voel Clearwater kon nie aan julle vereistes voldoen nie. Ons bied gratis WIFI aan en die swembad en tuin area is welkom vir gaste wat vooraf reelings tref. Depositos word ongelukkig nie terugbetaal aan kansellasies wat met check in plaasvind nie.

Clearwater Living
Olivia A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia A

Perfection, homely, class.

The minute I received a call from the host, I could not wait to arrive. All I needed was a clean and safe place. I got more then my money's worth. He was very helpful and friendly. His apartment was awesome and comfortable, everything we needed and more. I will recommend Clearwater for more then one reasons, It is perfect and so safe. I will be back soon.

Clearwater Living se terugvoer

Thank you so much for your kind words. We always strive to upkeep good hospitality and a safe environment for our guests.

Clearwater Living
Ruwayda D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruwayda D

Was baie lekker!

Ons was meeste van die tyd by die familie en het net by clearwater geslaap, maar dis die eerste keer wat ek by 'n plek slaap en geen probleme met die beddens ondervind nie. Ek en my familie het baie lekker geslaap. Plek was netjies en skoon en was vriendelik ontvang.

Clearwater Living se terugvoer

Baie, baie dankie Ruwayda, vir jou positiewe resensie en gawe terugvoering.

Clearwater Living
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 050
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diassingel 13, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe307642a61651aae6ff544ceb28ea22076232b1c23427b5c4129d9c06a796dd0465e541872c5b3f20e59e38d3b731f407d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag, vir 5 mense 41 5 1 5 13 Dias Crescent Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.379163418263 19.308391646227

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang