Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clearwater Living

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Marie T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Kuier was verfrissend. Blyplek is ruim genoeg. Swembad en braaigeriewe beskikbaar. Handdoeke beskikbaar. Veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizma E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Loved it. Pleasant host. Clean facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Netjies en gerieflik. Alles is in orde. Geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Rustige omgewing, vriendelike diens, luukse eenheid. Het krag tydens beurtkrag. WiFi altyd aan. Veilig gevoel. Dit was wat ons as gesin nodig gehad het. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Heerlik, rustig en stil. Baie gasvry en hulpvaardig. Ek beveel die gastehuis aan vir almal. Ons het 'n wonderlike familiekuier daar geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette P
1 nag
5.0
Mei 2023

Lovely accommodation. As a single pensioner, I was made to feel so welcome and my vehicle had safe off street parking. I very much appreciated that. Although the weather was hortid, heavy rain, very cold, the accommodations were warm and cosy, I did not even need a heater or electric blanket.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindy C
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Heerlik. Ons het heerlik gebly by Clearwater Living. Daar was als wat ons nodig gehad het. Daar is selfs voorsiening vir loadshedding. Ons her baie veilig gevoel en dis baie rustig. Wilfred is 'n wonderlike gasheer. Ons sal definitief weer gebruik maak van Clearwater Living as ons Ceres toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilfred
Clearwater Living
Dankie Lindy dit was lekker om julle te huisves.

Keenan A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

We had the most amazing time at Clearwater Living. The place was amazing and had everything at our disposal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

Good place to stay just overnight. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pine V
1 nag
4.8
Apr 2023

Great value for money. I had a very pleasant stay. Great security and a friendly host. I received my own remote and keys which was ideal for a late return after a wedding in Wolseley. Note that there are some pet birds that might wake you in the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Wilfred Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 050
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 050
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diassingel 13, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe307642a61651aae6ff544ceb28ea22076232b1c23427b5c4129d9c06a796dd0465e541872c5b3f20e59e38d3b731f407d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag, vir 5 mense 41 5 1 5 13 Dias Crescent Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.379163418263 19.308391646227

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang