Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cleo

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Pierre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Voel soos jou eie huis net op 'n ander dorp, beslis weer kom bly by Cleo. Skoon, netjiese blyplek met vriendelike mense wat besorg is oor jou welstand. Sal beslis weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daline
Cleo
Baie dankie vir die terugvoering. Dit is lekker om te hoor as ons gaste tevrede is. Julle is enige tyd welkom. Ons sal aanhou strewe om te verbeter.

Maryna L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie rustig. Alles was soos voorgestel. Baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daline
Cleo
Baie dankie vir julle resensie, Maryna. Ek kyk uit vir julle volgende kuier.

Natalie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Wonderlike plekkie. Baie lekker! Baie moeite. Pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daline
Cleo
Dankie Natalie vir die Vollies se resensie, ek is bly julle het lekker gekuier.

Anton B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Netjies en gerieflik. Baie netjies! Alles wat nodig is, is beskikbaar vir 'n gemaklike verblyf en meer. Sal vir seker weer by die akkommodasie oorbly as ons in die omgewing is. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daline
Cleo
Goeie dag Anton, baie dankie vir die tyd wat julle geneem het om 'n resensie te los. Dit is vir ons baie lekker om sulke vriendelike gaste te verwelkom by ons. Ons sien uit om julle gou weer te sien. Vriendelike groete. Cleo-span

Eugene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Goeie waarde vir geld, baie mooi versier. Baie lekker gebly, alles is netjies en goed uiteengesit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daline
Cleo
Eugene, dankie dat julle Cleo gekies het. Ek is baie bly julle is tevrede. Hoop ons sien julle gou weer.

Danie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netjies, uniek - spesiaal - lekker stort. Iets wat die plek bygee - is daai klein bietjie meer "spesiaal" wat mens nie sommer kry by ander plekke - plek lyk "normaal" van buite - maar binne is uitgerig met luuksheid en netheid wat mens nie sommer maklik kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daline
Cleo
Ek is baie bly julle het dit geniet, Danie. Dit was lekker om julle te ontvang.

Gerhard D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Cleo is regtig 'n juweel in Parys - dit is fantastiese waarde vir geld! Ons het so lekker gebly, alles was mooi en skoon. Ons sal beslis weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Daline
Cleo
Baie dankie, ons sien uit om julle weer te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Daline Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: End-straat 4, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d865c79ad86f0f8e1f85234c602ae40e1ff7cdfd5548952342c4816968e02defaa777f33e9bb91afa787dde7e49112f733c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 5 mense 7 5 1 5 4 End Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.9118196 27.4572218

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang