Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cleo

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Daline Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Cleo
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Pierre D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D

Voel soos jou eie huis net op 'n ander dorp, beslis weer kom bly by Cleo.

Skoon, netjiese blyplek met vriendelike mense wat besorg is oor jou welstand. Sal beslis weer hier kom bly.

Cleo se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dit is lekker om te hoor as ons gaste tevrede is. Julle is enige tyd welkom. Ons sal aanhou strewe om te verbeter.

Cleo
Maryna L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna L

Baie rustig.

Alles was soos voorgestel. Baie netjies en gerieflik.

Cleo se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie, Maryna. Ek kyk uit vir julle volgende kuier.

Cleo
Natalie V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie V

Wonderlike plekkie.

Baie lekker! Baie moeite. Pragtig.

Cleo se terugvoer

Dankie Natalie vir die Vollies se resensie, ek is bly julle het lekker gekuier.

Cleo
Anton B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B

Netjies en gerieflik.

Baie netjies! Alles wat nodig is, is beskikbaar vir 'n gemaklike verblyf en meer. Sal vir seker weer by die akkommodasie oorbly as ons in die omgewing is. Baie dankie.

Cleo se terugvoer

Goeie dag Anton, baie dankie vir die tyd wat julle geneem het om 'n resensie te los. Dit is vir ons baie lekker om sulke vriendelike gaste te verwelkom by ons. Ons sien uit om julle gou weer te sien. Vriendelike groete. Cleo-span

Cleo
Eugene S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene S

Goeie waarde vir geld, baie mooi versier.

Baie lekker gebly, alles is netjies en goed uiteengesit.

Cleo se terugvoer

Eugene, dankie dat julle Cleo gekies het. Ek is baie bly julle is tevrede. Hoop ons sien julle gou weer.

Cleo
Danie T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie T

Netjies, uniek - spesiaal - lekker stort.

Iets wat die plek bygee - is daai klein bietjie meer "spesiaal" wat mens nie sommer kry by ander plekke - plek lyk "normaal" van buite - maar binne is uitgerig met luuksheid en netheid wat mens nie sommer maklik kry.

Cleo se terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet, Danie. Dit was lekker om julle te ontvang.

Cleo
Gerhard D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D

Cleo is regtig 'n juweel in Parys - dit is fantastiese waarde vir geld!

Ons het so lekker gebly, alles was mooi en skoon. Ons sal beslis weer kuier.

Cleo se terugvoer

Baie dankie, ons sien uit om julle weer te ontvang.

Cleo
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: End-straat 4, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d865c79ad86f0f8e1f85234c602ae40e1ff7cdfd5548952342c4816968e02defaa777f33e9bb91afa787dde7e49112f733c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 5 mense 7 5 1 5 4 End Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.9118196 27.4572218

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang