Cleo
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Daline Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 maande
Opsomming van Resensie
Pierre D - Sep 2024
Algehele gradering
Voel soos jou eie huis net op 'n ander dorp, beslis weer kom bly by Cleo.
Cleo se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Dit is lekker om te hoor as ons gaste tevrede is. Julle is enige tyd welkom. Ons sal aanhou strewe om te verbeter.
Pauline J - Sep 2024
Algehele gradering
An absolute gem in Parys!
Lees meerCleo se terugvoer
Pauline, baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om die resensie te skryf. Ek is so bly julle het die verblyf by Cleo geniet. Sien julle gou weer.
Maryna L - Aug 2024
Algehele gradering
Baie rustig.
Cleo se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie, Maryna. Ek kyk uit vir julle volgende kuier.
Natalie V - Jul 2024
Algehele gradering
Wonderlike plekkie.
Cleo se terugvoer
Dankie Natalie vir die Vollies se resensie, ek is bly julle het lekker gekuier.
Anton B - Jul 2024
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Cleo se terugvoer
Goeie dag Anton, baie dankie vir die tyd wat julle geneem het om 'n resensie te los. Dit is vir ons baie lekker om sulke vriendelike gaste te verwelkom by ons. Ons sien uit om julle gou weer te sien. Vriendelike groete. Cleo-span
Eugene S - Jun 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, baie mooi versier.
Cleo se terugvoer
Eugene, dankie dat julle Cleo gekies het. Ek is baie bly julle is tevrede. Hoop ons sien julle gou weer.
Danie T - Jun 2024
Algehele gradering
Netjies, uniek - spesiaal - lekker stort.
Cleo se terugvoer
Ek is baie bly julle het dit geniet, Danie. Dit was lekker om julle te ontvang.
Gerhard D - Mei 2024
Algehele gradering
Cleo is regtig 'n juweel in Parys - dit is fantastiese waarde vir geld!
Cleo se terugvoer
Baie dankie, ons sien uit om julle weer te ontvang.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: End-straat 4, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang