Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cleo

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: End-straat 4, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Cleo is 'n moderne selfsorghuis wat in Parys, Vrystaat geleë is. Dit is ideaal vir 'n klein groepie vriende of familie wat uit die geraas van die stad wil ontsnap.

Dié huis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 1 enkelbed vir ekstra slaapplek. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n gastebadkamer met 'n wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n etenstafel met sitplek vir 6, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV waar gaste met hul eie besonderhede by YouTube, Netflix, Showmax en DStv Now kan inteken. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n braai-area met buitesitplek en 'n uitsig oor die tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Carlos D
5.0
Baie. Baie! Dankie, goeie koordinasie en kommunikasie met die eienaar. Sal weer daar bly as ek in Parys is.
Okt 2024
Louisa T
5.0
Sal beslis weer gebruikmaak van Cleo. Dis 'n baie netjiese en gerieflike plekkie. Ons het baie lekker gebly. Alles skoon en netjies. Beveel dit beslis...
Sien meer
Sep 2024
Mariette S
Gesin met tieners
5.0
Vyfster huis weg van ons huis. Ons het heerlik gebly. Gaan beslis weer kom. Uitstekende diens en gasvryheid.
Sep 2024
Pierre D
Saam met lewensmaat
5.0
Voel soos jou eie huis net op 'n ander dorp, beslis weer kom bly by Cleo. Skoon, netjiese blyplek met vriendelike mense wat besorg is oor jou welstand...
Sien meer
Sep 2024
Pauline J
Saam met lewensmaat
5.0
An absolute gem in Parys! We cannot fault this place at all. Daline made us feel welcome right from the start. The cleanest accommodati...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Daline Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • End-straat 4, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Cleo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: End-straat 4, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d865c79ad86f0f8e1f85234c602ae40e1ff7cdfd5548952342c4816968e02defaa777f33e9bb91afa787dde7e49112f733c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 5 mense 11 5 1 5 4 End Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.9118196 27.4572218

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang