Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cleopatra Mountain Farmhouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 12

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Cleopatra Mountain Farmhouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Pravin H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pravin H

A perfect destination for those seeking a balance of nature and comfort.

Beautiful scenery. Majestic mountains. Serene lake. Cosy and comfortable accommodation. Great cuisine. Continental and English breakfast. 5-course dinners.

Cleopatra Mountain Farmhouse se terugvoer

Thank you so much for visiting. It was fantastic having you stay.

Cleopatra Mountain Farmhouse
Pravin H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pravin H

A perfect destination for those seeking comfort, nature, relaxation.

Pleasant and relaxing. Top-notch accommodation. Luxurious and comfortable. Delectable cuisine. 5-course dinner. Great variety and delightful blend of flavours.

Maarten V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maarten V

'n Sorgelose bederfnaweek wat moeilik oortref gaan word.

Die verblyf en eetervaring wat hierdie span mense lewer is iets om te beleef. Dit met die koninklike verblyf en natuurskoon-stilte is 'n ervaring wat ons nooit sal vergeet nie en weer na toe sal teruggaan.

Frederick M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick M

Baie baie goed. Ek sal vir seker weer soontoe te gaan.

Dit was 'n uiterse koue naweek, maar dit was besonders gewees, want die kos was heerlik en die diens uitstekend.

Charlene L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene L

Pragtige ligging en lieflike groot kamers; almal uiters gasvry en behulpsaam.

Afgesien van 'n baie slegte pad weens "potholes" is die plekkie 'n lushof vir die oog en die maag. Pragtige tuine, mooi omgewing in 'n erfenis gebied en puik diens. Aandete was 'n fees in die koue. Ek is uiters allergies vir wit bone en hul het my kos aangepas sonder om twee keer te dink. Baie dankie.

Salome V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V

Wonderlike kos en pragtige omgewing.

Die personeel is ongelooflik vriendelik dog professioneel, van Amen wat ons buite ontvang het tot Marius wat die bediening hanteer het.

Christiaan L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan L

Baie, baie mooi. Dis regtig 'n ongelooflike plek.

Die diens, kos en hotel is fantasties. Dit was regtig 'n lekker plek om te bly. Die omgewing is ongelooflik mooi.

Mario D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mario D

Location and setting were very pleasant, especially in winter when they light the fireplaces.

Setting and quality of hotel are very good. Dinners are excellent but table service could be improved, definitely not enough waiters. Asking for a bottle of wine turned out to be a challenge and I was asked to go to the cellar, which really is not on. The lake in front of the hotel is a huge bonus and we did use the free boat to take a gentle cruise around the tiny lake. Rooms are superb and very comfortable. Breakfast was mainly buffet, and at that price, one would expect real fruit juice instead of something from a box. Also, mimosas or smoked salmon should have been a choice given the high daily accommodation rate. Quality of dinner is excellent, but portions are very small. All in all, recommended if they take note of the shortcomings listed here.

Willie P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willie P

Beter as tuisbly, swakker as die 5 ster belowe.

As jy hou van die 80’s se fynproewerskos sal jy hou van die kos. Niks vars in sig nie. Baie botter en puree, opgestowe en swaar. Die klem is op die aanbieding van die spyskaart. Die natuurskoon is asemrowend, maar as jy soek na verskeidenheid van restaurante maak jou reg vir ‘n 60 minute rit op ‘n pad vol slaggate.

Fourie J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fourie J

Ongelooflike wegbreek waar diens, kos en die omgewing van uitstaande gehalte was, dit word hoog aanbeveel.

Van ons aankoms tot vertrek was dit 'n onvergeetlike ervaring. Die diens is puik en almal vriendelik en behulpsaam. Die kos is werklik uitstekend en elke ete was 'n meesterstuk op sy eie. Die omgewing is pragtig. Die dam is op jou voorstoep en die berge is reg rondom jou. Ons sal vir seker weer kom. Dankie aan almal wat dit so spesiaal gemaak het.

Petro M - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro M

Great

No complaints, a great farm stay.

Hannes V - Mei 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes V

Fantastic!

Awesome scenery, warm atmosphere, friendly and professional staff. Most enjoyable meals and great coffee!

Vanaf
Vanaf R5 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R5 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highmoorweg, Kamberg, Groter Mooirivier, 3600, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwM2NlZmQyLWIxMTYtNDkwZS05N2UxLWM1ZDZmZDg5NjAzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 790 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Highmoor Road Kamberg 3600 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -29.324289818185 29.671619558864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang