Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cleopatra Mountain Farmhouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pravin H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

A perfect destination for those seeking a balance of nature and comfort. Beautiful scenery. Majestic mountains. Serene lake. Cosy and comfortable accommodation. Great cuisine. Continental and English breakfast. 5-course dinners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Cleopatra Mountain Farmhouse
Thank you so much for visiting. It was fantastic having you stay.

Pravin H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

A perfect destination for those seeking comfort, nature, relaxation. Pleasant and relaxing. Top-notch accommodation. Luxurious and comfortable. Delectable cuisine. 5-course dinner. Great variety and delightful blend of flavours.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maarten V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

'n Sorgelose bederfnaweek wat moeilik oortref gaan word. Die verblyf en eetervaring wat hierdie span mense lewer is iets om te beleef. Dit met die koninklike verblyf en natuurskoon-stilte is 'n ervaring wat ons nooit sal vergeet nie en weer na toe sal teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Baie baie goed. Ek sal vir seker weer soontoe te gaan. Dit was 'n uiterse koue naweek, maar dit was besonders gewees, want die kos was heerlik en die diens uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Pragtige ligging en lieflike groot kamers; almal uiters gasvry en behulpsaam. Afgesien van 'n baie slegte pad weens "potholes" is die plekkie 'n lushof vir die oog en die maag. Pragtige tuine, mooi omgewing in 'n erfenis gebied en puik diens. Aandete was 'n fees in die koue. Ek is uiters allergies vir wit bone en hul het my kos aangepas sonder om twee keer te dink. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Wonderlike kos en pragtige omgewing. Die personeel is ongelooflik vriendelik dog professioneel, van Amen wat ons buite ontvang het tot Marius wat die bediening hanteer het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2021

Baie, baie mooi. Dis regtig 'n ongelooflike plek. Die diens, kos en hotel is fantasties. Dit was regtig 'n lekker plek om te bly. Die omgewing is ongelooflik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mario D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2021

Location and setting were very pleasant, especially in winter when they light the fireplaces. Setting and quality of hotel are very good. Dinners are excellent but table service could be improved, definitely not enough waiters. Asking for a bottle of wine turned out to be a challenge and I was asked to go to the cellar, which really is not on. The lake in front of the hotel is a huge bonus and we did use the free boat to take a gentle cruise around the tiny lake. Rooms are superb and very comfortable. Breakfast was mainly buffet, and at that price, one would expect real fruit juice instead of something from a box. Also, mimosas or smoked salmon should have been a choice given the high daily accommodation rate. Quality of dinner is excellent, but portions are very small. All in all, recommended if they take note of the shortcomings listed here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Willie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2020

Beter as tuisbly, swakker as die 5 ster belowe. As jy hou van die 80’s se fynproewerskos sal jy hou van die kos. Niks vars in sig nie. Baie botter en puree, opgestowe en swaar. Die klem is op die aanbieding van die spyskaart. Die natuurskoon is asemrowend, maar as jy soek na verskeidenheid van restaurante maak jou reg vir ‘n 60 minute rit op ‘n pad vol slaggate.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 13

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 5 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 5 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highmoorweg, Kamberg, Groter Mooirivier, 3600, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwM2NlZmQyLWIxMTYtNDkwZS05N2UxLWM1ZDZmZDg5NjAzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 790 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Highmoor Road Kamberg 3600 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -29.324289818185 29.671619558864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang