Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cleveland Guest Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Phillip V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Sal verseker weer van Cleveland Guest Farm gebruik gemaak. Wat 'n aangename ervaring. Die gasvryhed van Erina en Stiemie is van die beste. Dankie vir die reël van die braaier, die ontbyt en sommer net alles. Sien julle verseker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree A
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Feb 2023

Plesant and homey. Missed no WiFi. Especially for business, would have been a plus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erina
Cleveland Guest Farm
Goeiedag, So jammer. Load shedding maak alles moeilik.

Phillip S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2023

We overnighted at the guest farm. Found the accommodation clean and comfortable. Also enjoyed the large pool and viewing the variety of animals on the farm. Host kindly let us park our motorcycles in their garage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Fantasties, ongelooflik rustig. Sou langer wou bly, maar weens omstandighede kon ons nie. Ek gaan beslis eendag terug soontoe net vir die rustigheid en mooi tuine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan O
Kort verblyf
5.0
Jul 2021

Briljant Vriendelike mense. Gemaklike kamer. Briljante kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Heerlik gebly. Dis 'n baie lekker plek om te bly. Die eienaars het spesiaal baie gedoen om ons te akkommodeer a.g.v. Covid en ons waardeer dit baie. Net jammer dat ons nie die kothuis gekry het wat ons bespreek het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2021

Heerlike plaasatmosfeer en vriendelike gashere. Rustige wegbreekplek vanaf die stadsgejaag, kamer mooi en gerieflik, ek was net nie beïndruk met die aandete nie. Vir R150 het ek darem 'n broodjie en iets om te drink saam met die ete verwag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marisa V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

Egte plaas-gasvryheid. Cleveland het 'n gerieflike vriendelike plaasatmosfeer met uitstekende verblyf en die grootste ontbyt wat ek nog gekry het! Dit was een van die lekkerste verblyf-ervarings in 'n lang tyd. Die kinders geniet die plaasdiere en die tuin is 'n lushof en lafenis vir die siel. Hierdie is vir seker in die toekoms my verblyfkeuse vir oornag in Kirkwood-omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2019

Gasvryheid uit die hart. Baie dankie vir die bederf and gasvryheid wat vanuit die hart kom. Ons het absoluut heerlik gekuier en sommer deel geword van die familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harald K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2019

Very warm and friendly. It is a farm and not a hotel - exactly what we have been looking for. Hosts know all the local attractions and help with reservations. As this has been our first visit in South Africa we needed lots of help to decide what to do. Our hosts helped us to visit the real attractions and assisted us with reservations and their connections to the local guides. Erina organizes a perfect stay for you and her husband is "Head of Braai" - his steaks are delicious! We really enjoyed our stay! Many thanks to the whole family! Absolutely worth the price!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Erina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morehoopplaas, Sunnybank-weg, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3ZDAxYTdiLWZiZjItNGQ3My1iMTU1LTBkMWI4ZDJiMjYxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Morehoop Farm Sunnybank way 6120 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.417504 25.477118

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang