Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cleveland Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Erina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Cleveland Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Phillip V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip V

Sal verseker weer van Cleveland Guest Farm gebruik gemaak.

Wat 'n aangename ervaring. Die gasvryhed van Erina en Stiemie is van die beste. Dankie vir die reël van die braaier, die ontbyt en sommer net alles. Sien julle verseker weer.

Desiree A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree A

Plesant and homey.

Missed no WiFi. Especially for business, would have been a plus.

Cleveland Guest Farm se terugvoer

Goeiedag,
So jammer. Load shedding maak alles moeilik.

Cleveland Guest Farm
Phillip S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip S

We overnighted at the guest farm.

Found the accommodation clean and comfortable. Also enjoyed the large pool and viewing the variety of animals on the farm. Host kindly let us park our motorcycles in their garage.

John O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John O

Fantasties, ongelooflik rustig.

Sou langer wou bly, maar weens omstandighede kon ons nie. Ek gaan beslis eendag terug soontoe net vir die rustigheid en mooi tuine.

Johan O - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Briljant

Vriendelike mense. Gemaklike kamer. Briljante kos.

Ferdie V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie V

Heerlik gebly.

Dis 'n baie lekker plek om te bly. Die eienaars het spesiaal baie gedoen om ons te akkommodeer a.g.v. Covid en ons waardeer dit baie. Net jammer dat ons nie die kothuis gekry het wat ons bespreek het nie.

Susan D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan D

Heerlike plaasatmosfeer en vriendelike gashere.

Rustige wegbreekplek vanaf die stadsgejaag, kamer mooi en gerieflik, ek was net nie beïndruk met die aandete nie. Vir R150 het ek darem 'n broodjie en iets om te drink saam met die ete verwag.

Marisa V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa V

Egte plaas-gasvryheid.

Cleveland het 'n gerieflike vriendelike plaasatmosfeer met uitstekende verblyf en die grootste ontbyt wat ek nog gekry het! Dit was een van die lekkerste verblyf-ervarings in 'n lang tyd. Die kinders geniet die plaasdiere en die tuin is 'n lushof en lafenis vir die siel. Hierdie is vir seker in die toekoms my verblyfkeuse vir oornag in Kirkwood-omgewing.

André N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André N

Gasvryheid uit die hart.

Baie dankie vir die bederf and gasvryheid wat vanuit die hart kom. Ons het absoluut heerlik gekuier en sommer deel geword van die familie.

Harald K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harald K

Very warm and friendly. It is a farm and not a hotel - exactly what we have been looking for. Hosts know all the local attractions and help with reservations.

As this has been our first visit in South Africa we needed lots of help to decide what to do. Our hosts helped us to visit the real attractions and assisted us with reservations and their connections to the local guides. Erina organizes a perfect stay for you and her husband is "Head of Braai" - his steaks are delicious! We really enjoyed our stay! Many thanks to the whole family! Absolutely worth the price!

Kobus V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V

Aangename plaasatmosfeer en gemaklike mense.

Die kort kuier (oornag) was baie aangenaam. Dankie vir die plaasatmosfeer en al die pluimvee wat ons kon waarneem en leer ken. Die ontbyt is baie groot en lekker. Ek sou sê te veel.

Daniël C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniël C

Cleveland het al ons verwagtinge oortref.

Erina en haar man se vriendelike, professionele, uiters behulpsaam en gasvrye voorkoms het ons behoorlik bederf en ons kort vakansie uit en uit die moeite werd gemaak. Die geriewe was pragtig skoon en netjies, die ontbyt was uit die boonste rakke en die plaasomgewing het die kinders die geleentheid gebied om kind te wees soos toe ons nog kinders was. Ons sal Cleveland Guest Farm vir enige iemand aanbeveel wat hou van bogenoemde en ons hoop om hulle gou weer te besoek.

Marolene V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marolene V

Ons het hier baie tuis gevoel.

Die verblyf was baie gerieflik, skoon en netjies. Het perfek in ons reisplan ingepas na 'n besoek aan Addo Nasionale park. Erina en haar gesin is hartsmens, warm en gasvry. Sal aan enige iemand aanbeveel. Ons het die vreeslik baie geniet.

Jaco H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco H

Baie lekker gebly, gasvry en vriendelike mense!

Pragtige plaas, lekker ruim kamer met lugversorging. Alles pragtig netjies. Heerlike melktert en ontbyt! Baie gasvry en vriendelike mense. Kan dit definitief aanbeveel.

Cleveland Guest Farm se terugvoer

Hallo Jaco

Baie dankie dat julle Cleveland gekies het om te oornag. Die sitrus seisoen is op ons, kom kuier weer lekker vars lemoensap.

Mooidag, Erina.

Cleveland Guest Farm
Anet V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anet V

Pragtige, gerieflike kamers met baie vriendelike en hulpvaardige diens.

Ek en my ma het een nag oorgeslaap vir 'n begrafnis in Kirkwood. Die kamers is regtig baie gerieflik en is lekker privaat geleë. Ons ontbyt was heerlik (en heeltemal te veel). Met vertrek is ons gegroet met tuisgebakte koekies en druiwe en het sommer 'n sak suurlemoene ook ingelaai. Dis die wonderlikste gasvryheid en vriendelikheid. Sal enige iemand sterk aanbeveel om hier aan te bly.

Cleveland Guest Farm se terugvoer

Beste Anet

Ek is so bly julle het hier kom slaap by ons, en net die rustigheid van die plaas beleef.

Mooi jaar verder, kom kuier weer asseblief.

Groete uit die Oos Kaap, Erina.

Cleveland Guest Farm
Marietjie M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie M

Baie vriendelik ontvang en rustige atmosfeer.

Sien sterre.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morehoopplaas, Sunnybank-weg, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3ZDAxYTdiLWZiZjItNGQ3My1iMTU1LTBkMWI4ZDJiMjYxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Morehoop Farm Sunnybank way 6120 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.417504 25.477118

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang