Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cliff House 26 Glenview

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen View-weg 26, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R14 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Cliff House 26 Glenview is bo die bekende Knysna-koppe aan die oostelike kant geleë en bied uitsigte en luukse verblyf in 'n pragtige huis.

Dié villa het 'n swembad, 'n Jacuzzi met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan en op die Knysna-koppe, asook 'n groot binne- en buitekuierarea en 'n inheemse tuin met 'n boules-baan wat teen die krans geleë is.

Die Deluxe-villa het 3 en suite-slaapkamers met privaat stoepe wat na die see front. Daar is ook 'n selfsorgkothuis met 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer in die villa het elk 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n enkelbed vir 'n kind bo. Die kantoorarea het ook 'n enkelslaapbank wat geskik is vir 'n kind. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die kothuis het 'n aparte ingang en 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 1 stapelbed vir 'n kind en 'n en suite-badkamer.

Die villa het 'n kombuis, 'n oopplan-sitarea en -eetarea en 'n baie mooi uitsig. Die kombuis is met 'n yskas, oond en 'n stoof toegerus en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die villa het 'n fliekkamer met sitplek vir 10 gaste, 'n pooltafel en 'n braai-area.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderstapelbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Wayne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Glen View-weg 26, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cliff House 26 Glenview het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 14 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 14 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen View-weg 26, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA294118e3078f4699a322febdf20061aacd03999458bc429c40c425a071a9cc05faeb1255fff9ecdf1f33fe1c562be22673c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R14 000 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 26 Glen View Road Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.081067943931 23.064684331352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang