Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cliff View

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Comfort Cabin
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié houthuisie bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n eilandtoonbank met stoeltjies. Dit lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die houthuisie lei na 'n houtdek met sitplek, 'n Weber-braai en 'n uitsig op die berge. Gaste kan voetslaan, fietsry en voëlkyk in die omgwing.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60, Kliphoogte Plaas 197, Swellendam, 7640, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6e1405f91c111bed76a1cd0fe2caee9553757c6a5659e7280c8bd3eea1e81ad0062b466f111b640d6aa3d86c66af098fd51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 R60 Kliphoogte Farm 197 7640 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.004213623401 20.333228903993

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang