Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cliff Haven

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bouwina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 29 resensies vir Cliff Haven
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Aseza G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aseza G

Exceptional stay.

I enjoyed every moment. Going back soon.

Cliff Haven se terugvoer

Thank you so much for taking the time to share your experience with us!
Hope to see you soon.

Cliff Haven
Jantjie M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jantjie M

Asemrowend.

Die kuier was heerlik.

Cliff Haven se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie, ons waardeer dit opreg!

Cliff Haven
Erna H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna H

Julle plekkie is ongelooflik en uitsig fantasties. Kom kuier definitief weer bi.

Absoluut 'n belewenis gewees.

Koos E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos E

Uitstekende veblyf.

Uitstekende verblyf.

Estie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie V

Sommer een van ons gunsteling plekkies.

Sjoe, die plek het ons lekker bederf. Pragtig skoon, netjies asl op hul plek. Vriendelik en behulpsaam.

Cliff Haven se terugvoer

Ons is verheug om te hoor dat jy 'n aangename tyd by ons gehad het, en jou positiewe terugvoer motiveer ons om voortdurend te streef na uitnemendheid in diens

Cliff Haven
Pieter V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Ons kom definitief weer kuier. Julle is awesome.

Alles was puik! Verblyf is skoon en netjies en diens wonderlik.

Cliff Haven se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ons sien uit om julle weer te ontvang.

Cliff Haven
Marize P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marize P

Heerlik geleë en naby die see.

Lieflike plek, baie ruim en luuks.

Cliff Haven se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoer, Marize.
Dit was waarlik 'n groot voorreg om julle by Cliff Haven te ontvang.
Kom kuier gerus weer. Dankie vir die mooi skoon woonstel wat julle agtergelaat het.

Cliff Haven
Petra R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra R

Ons sal beslis weer gaan bly by Cliff Haven.

Wat 'n asemrowende, lieflike plek! Die eenheid waarin ons was, het die mooiste uitsig oor die see. Baie luuks ingerig en alles wat jy benodig is daar vir jou gerief. Sy het 'n vouer opgestel met al die besienswaardighede en restaurante in die omgewing. Dit help baie, veral as jy nie bekend is met Struisbaai en die omgewing nie. WiFi is beskikbaar, Netflix, DSTV ens. Vir die rustige ontspanningsdae, wanneer jy nie lus is vir uitgaan nie, en net flieks wil kyk.

Cliff Haven se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie! Ons is baie bly wanneer ons sulke terugvoer van ons gaste kry.
Dit is ons hele doel! Ons wil hê dat ons gaste ontspan en alles om hulle heen vergeet. Julle was vriendelike gaste en ons sien uit daarna om julle spoedig weer te verwelkom.

Cliff Haven
Karla B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla B

Stres-vry. Ontspannend. Gemaklik. Rustig.

Ons het baie lekker gebly. Die eenheid was skoon en netjies en het lekker geruik. Dit is baie goed ingerig met 'n klomp ekstras. Kommunikasie was goed en ons ontvangs was hartlik en professioneel.

Cliff Haven se terugvoer

Dit was 'n besonderse voorreg om julle as ons gaste te hê.
Ons waardeer die mooi verwysing wat julle vir ons gemaak het. Ons sien uit na die volgende keer wanneer ons julle weer kan ontvang.

Cliff Haven
Gene T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gene T

Uitstekend.

Awesome plek, baie lekker gebly. Dankie.

Cliff Haven se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe resensie, ons waardeer dit baie.

Cliff Haven
Jacob M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob M

Vakansie in Struisbaai en Agulhas.

Ons het ons verblyf in Cliff Haven vreeslik geniet. Dit was 'n puik plek om in tuis te gaan en het in al ons behoeftes voorsien en baie meer! Baie spasie vir almal, luukse fasiliteite en baie ekstras, soos batterykrag gedurende "loadshedding" en dubbel gefilterde water!

Cliff Haven se terugvoer

Ons is opreg dankbaar vir die positiewe resensie wat julle gegee het. Dit beteken baie vir ons en ons waardeer die ondersteuning van ons kliënte enorm.

Cliff Haven
Elna C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna C

Meer as puik, gemaklik, super, en ons kon braai!

Ons kon nie beter kies nie. Hierdie eenheid is meer as uit die boek. Baie goeie kwaliteit, keurig, alles wat nodig is en meer is beskikbaar.

Cliff Haven se terugvoer

So bly en ons het julle verblyf baie geniet. Baie dankie vir die resensie, ons waardeer julle terugvoering en sal julle graag weer ontvang.

Cliff Haven
Athanathi S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Athanathi S

You won't regret your stay.

It was nice, the place was close to the sea and you can feel nice fresh air. It's a calming and relaxing place.

Cliff Haven se terugvoer

Thank you for your kind words, I truly value your feedback.

Cliff Haven
Jillian C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jillian C

Wonderful place to stay.

Excellent, tranquil place. Definitely recommend it. If we resided this side of the world, this would be my go-to each time. You feel you are at home, they have everything and I mean, everything. You basically just need to bring your clothes and toiletries.

Cliff Haven se terugvoer

Your review brightened our day! Thank you for sharing your positive experience with us. We hope to see you again soon and provide you with another memorable stay.

Cliff Haven
Willie C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie C

Briljant sal enige tyd aanbeveel.

Uitstekend, wonderlike diens en baie gefokus op detail.

Cliff Haven se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ons sien uit om julle weer te ontvang.

Cliff Haven
Andre D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Uitstekende verblyf.

5 ster akkommodasie. Baie netjies/nuut.

Cliff Haven se terugvoer

Nogmaals, baie dankie vir jou waardevolle terugvoer.

Cliff Haven
Nina P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina P

5 ster waarde, netheid, gerief met uitstekende uitsig.

Die perseel is nuut en vars, met baie gerieflike elemente om mens se verblyf 'n plesier te maak.

Cliff Haven se terugvoer

Dit is met groot dankbaarheid dat ons julle as gaste by ons kon verwelkom. Ons waardeer die mooi verwysing wat julle vir ons gemaak het. Ons sien uit na die volgende keer wat ons julle weer kan ontvang.

Cliff Haven
Jennelee V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennelee V

Die mooiste eenhede, kon nie vir beter vra in die mooie Struisbaai nie.

Ons het so lekker vakansie gehou, die eenhede het ons verwagtinge oorskry. Ons sal definitief terug wees.

Cliff Haven se terugvoer

Baie dankie, Jennelee dat jy die tyd geneem het om kommentaar te lewer oor julle verblyf met ons. Dit bring my groot vreugde om te weet dat julle ons luukse eenheid geniet het. Ons sien uit om julle weer hier te ontvang.

Cliff Haven
Megan B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan B

Beautiful home away from home.

We felt so at home and spoiled here. The host was welcoming and friendly, and the accommodation at Cliff Haven was immaculate with every possible need met. We forgot about load shedding and every other trouble and were able to relax in a safe, clean, and generously stocked place. Much gratitude!

Cliff Haven se terugvoer

Dear Megan,

We sincerely appreciate your generous 5-star rating, and it's truly gratifying when our guests value their stay with us. Hosting you was an absolute pleasure, and we are committed to delivering service excellence at every opportunity.

Thank you once again for choosing us, and we look forward to welcoming you back in the future.

Warm regards,
Bouwina and Cliff Haven team

Cliff Haven
Ronel M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M

Hemel op aarde!

Pragtig, netjies, als in die plek is uit die boonste rakke. Beste waarde vir geld denkbaar!

Cliff Haven se terugvoer

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou ervaring te deel. Julle was sulke prima gaste.

Cliff Haven
Monique B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B

Absoluut amazing.

Cliff Haven het al my boksies getiek. Ek sal oor en oor soontoe gaan. Die see-uitsig kamer wat ek bepsreek het, het my wonders gedoen. Ek sal almal aanraai om hierdie selfsorg eenhede eerste op hulle lys te sit. Hulle is puik. Baie dankie.

Cliff Haven se terugvoer

Beste Monique,
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons sien uit om jou weer te ontvang.
Vriendelike groete
Bouwina

Cliff Haven
Rouxlé R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouxlé R

5-ster akkommodasie.

Ek en my man het vir ons wegbreeknaweek ingeboek by Cliff Haven, en wow! Die akkommodasie is 5-ster. Ons was baie vriendelik verwelkom en gewys na ons kamer. Die plekkie is baie goed ingerig met alles wat jy nodig het en meer. Ons was selfs verras met snackies in die yskas. Die ligging is perfek en jy kan die golwe hoor breek in die agtergrond wat dit net soveel meer die moeite werd maak. Die plekkie is spotless skoon, die bed slaap lekker, die TV het DSTV sowel as Netflix opsie en die badkamer se vloere is verhit. Loadshedding is geen probleem nie want daar is 'n inverter en battery backup. Die personeel wat skoonmaak is ook baie vriendelik en het uit hul eie uit weer ons plekkie deur die dag kom 'reset' en mooi gemaak. Dit was alles in die detail en ons sal beslis vir Cliff Haven aanraai. Ons sal definitief terug wees.

Cliff Haven se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoer en ons waardeer die resensie werklik.
Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete
Bouwina
Cliff Haven

Cliff Haven
Johnnifer Warren P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnnifer Warren P

Netjies. Pragtag. Gasvryheid en baie modern.

Ek en my vrou die kuier by Cliffhaven baie geniet. Daar was geen load shedding. Die sea view is baie mooi. Cliffhaven baie modern. Baie dankie Cliffhaven vir 'n memorable tydjie.

Cliff Haven se terugvoer

Baie dankie Johnnifer, ek waardeer die mooi resensie.
Kom gerus weer. Julle was lekker gaste om te akkommodeer.

Cliff Haven
Gershwin Z - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gershwin Z

Wonderlik

Sal definitief weer 'n booking maak by hierdie verblyf.

Cliff Haven se terugvoer

Beste Gershwin,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Groete Bouwina

Cliff Haven
Kevin Daniel M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin Daniel M

The Hospitality of Bouwina, was warm, kind and generous.

We loved the info on the different rooms, and the names attached to them, that was a first for us. What a stunning way of keeping those close memories alive, absolutely beautiful. We will be back absolutely no doubt about it, as soon as next month already, Lord willing.

Cliff Haven se terugvoer

Thank you Kevin, for the 5-star rating.
So rewarding when a guest appreciates their stay. It was a pleasure hosting you.
We strive to offer service excellence.
Kind regards
Bouwina

Cliff Haven
Jorgan H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorgan H

Top qauality stay for a very reasonable price.

What a stunning place! A luxurious room with all the amenities the heart desires. Top-quality finishes, stunning views, and even more stunning hostesses. At a very good price. Highly recommended!

Cliff Haven se terugvoer

Thank you Jordan, for the 5-star rating, so rewarding when guests appreciate their stay. It was a pleasure hosting you. We strive to offer service excellence.

Cliff Haven
Stefan B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B

Skoon, netjies en gemaklik.

Was 'n besonderse lekker blyplek gewees, wat skoon, netjies en gemaklik was. Eienaar was baie vriendelik en het ons goeie advies gegee oor toeriste-aantreklikhede.

Cliff Haven se terugvoer

Ons is verheug om te hoor dat jy 'n aangename tyd by ons gehad het, en jou positiewe terugvoer motiveer ons om voortdurend te streef na uitnemendheid in diens en geriewe.

Cliff Haven
Gn V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gn V

Vriendelike, professionele diens met 'n uitstekende bykomstighede.

Baie lekker: nuut en luuks met 'n see-uitsig! Uitstekende bykomstighede: meer as wat ons verwag het.

Cliff Haven se terugvoer

Ek wil graag van hierdie geleentheid gebruik maak om jou opregte dank te betuig vir die tyd en moeite wat jy geneem het om 'n resensie oor ons akkommodasie te skryf.

Cliff Haven
Sarel N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel N

Home away from home.

Ek sal weer teruggaan vir 'n langer tydperk.

Cliff Haven se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ons sien uit om julle weer te ontvang.

Cliff Haven
Vanaf R1 480
R1 480 R1 332
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 480
R1 480 R1 332
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oceanview-rylaan 194, Struisbaai, 7285-Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23d77abcade09c7a8bd68a4dc56d18e7f4c158c91a95f08d37ea2b24e2f5c129e20e1ff14362e0422260469dbb62117abf35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 480 nouVanaf R1 332 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 194 Oceanview drive Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.812913 20.029256

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang