Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cliff Haven

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Aseza G
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Exceptional stay. I enjoyed every moment. Going back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bouwina
Cliff Haven
Thank you so much for taking the time to share your experience with us! Hope to see you soon.

Jantjie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Asemrowend. Die kuier was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bouwina
Cliff Haven
Baie dankie vir julle resensie, ons waardeer dit opreg!

Erna H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Julle plekkie is ongelooflik en uitsig fantasties. Kom kuier definitief weer bi. Absoluut 'n belewenis gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekende veblyf. Uitstekende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Sommer een van ons gunsteling plekkies. Sjoe, die plek het ons lekker bederf. Pragtig skoon, netjies asl op hul plek. Vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bouwina
Cliff Haven
Ons is verheug om te hoor dat jy 'n aangename tyd by ons gehad het, en jou positiewe terugvoer motiveer ons om voortdurend te streef na uitnemendheid in diens

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons kom definitief weer kuier. Julle is awesome. Alles was puik! Verblyf is skoon en netjies en diens wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bouwina
Cliff Haven
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ons sien uit om julle weer te ontvang.

Marize P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Heerlik geleë en naby die see. Lieflike plek, baie ruim en luuks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bouwina
Cliff Haven
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, Marize. Dit was waarlik 'n groot voorreg om julle by Cliff Haven te ontvang. Kom kuier gerus weer. Dankie vir die mooi skoon woonstel wat julle agtergelaat het.

Petra R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons sal beslis weer gaan bly by Cliff Haven. Wat 'n asemrowende, lieflike plek! Die eenheid waarin ons was, het die mooiste uitsig oor die see. Baie luuks ingerig en alles wat jy benodig is daar vir jou gerief. Sy het 'n vouer opgestel met al die besienswaardighede en restaurante in die omgewing. Dit help baie, veral as jy nie bekend is met Struisbaai en die omgewing nie. WiFi is beskikbaar, Netflix, DSTV ens. Vir die rustige ontspanningsdae, wanneer jy nie lus is vir uitgaan nie, en net flieks wil kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bouwina
Cliff Haven
Baie dankie vir die pragtige resensie! Ons is baie bly wanneer ons sulke terugvoer van ons gaste kry. Dit is ons hele doel! Ons wil hê dat ons gaste ontspan en alles om hulle heen vergeet. Julle was vriendelike gaste en ons sien uit daarna om julle spoedig weer te verwelkom.

Karla B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Stres-vry. Ontspannend. Gemaklik. Rustig. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid was skoon en netjies en het lekker geruik. Dit is baie goed ingerig met 'n klomp ekstras. Kommunikasie was goed en ons ontvangs was hartlik en professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bouwina
Cliff Haven
Dit was 'n besonderse voorreg om julle as ons gaste te hê. Ons waardeer die mooi verwysing wat julle vir ons gemaak het. Ons sien uit na die volgende keer wanneer ons julle weer kan ontvang.

Gene T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Uitstekend. Awesome plek, baie lekker gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bouwina
Cliff Haven
Baie dankie vir julle positiewe resensie, ons waardeer dit baie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bouwina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 480
R1 480 R1 332
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 480
R1 480 R1 332
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oceanview-rylaan 194, Struisbaai, 7285-Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23d77abcade09c7a8bd68a4dc56d18e7f4c158c91a95f08d37ea2b24e2f5c129e20e1ff14362e0422260469dbb62117abf35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 480 nouVanaf R1 332 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 194 Oceanview drive Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.812913 20.029256

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang