Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cliff Haven

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 29 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oceanview-rylaan 194, Struisbaai, 7285-Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 480 R1 332 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cliff Haven is in die kusdorpie Struisbaai geleë en bied gaste heerlike oornagverblyf in 'n selfsorggastehuis wat gaste 'n keuse bied van 3 lugversorgde ateljees met see-uitsigte en 'n woonstel met 'n patio en tuin-uitsig. Die gastehuis het 'n omskakelaar en batterystelsel wat inskop tydens kragonderbrekings.

Verblyf word gebied in 3 stylvol gemeubileerde ateljees. Al die ateljees is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, induksieplaat, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die ateljee met lugversorging het 'n klein etenstafel met stoele en 'n platskerm-TV met DStv en Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die luukse selfsorgwoonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Albei slaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die hoofslaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet, terwyl die tweede slaapkamer se en suite-badkamer 'n stort, wasbak en toilet het. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die leefarea is ingerig met 'n rusbank en 'n platskerm-TV met DStv en Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure maak oop na die omheinde stoep wat braaigeriewe, buitemeubels en 'n tuin het. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 29 resensies vir Cliff Haven
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bouwina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Oceanview-rylaan 194, Struisbaai, 7285-Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cliff Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 480
R1 480 R1 332
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 480
R1 480 R1 332
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oceanview-rylaan 194, Struisbaai, 7285-Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23d77abcade09c7a8bd68a4dc56d18e7f4c158c91a95f08d37ea2b24e2f5c129e20e1ff14362e0422260469dbb62117abf35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 480 nouVanaf R1 332 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 194 Oceanview drive Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.812913 20.029256

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang