Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clifton Studio 104

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria Bay 57, Clifton, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R920 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Clifton Studio 104 is 'n pragtige selfsorgwoonstel met 'n gedeeltelike see-uitsig en is gerieflik geleë in die hartjie van Clifton. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n paartjie wat die kuslyn van die Moederstad wil verken.

Dié ateljee kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware asook 'n koffiemasjien. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n 2-sitplek-ontbytkroeg waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en daar is 'n TV in die slaapkamer beskikbaar. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie sitkamer maak oop op 'n oulike balkon met gemaklike buitesitplek waar gaste 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie kan geniet terwyl hulle die uitsigte bewonder. Sentraal geleë, sal jy net 'n kort afstand van sommige van die gewildste restaurante, kroeë, nagklubs en 'n lang stuk van die mees skouspelagtige strande wees.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Victoria Bay 57, Clifton, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Clifton Studio 104 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R920
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria Bay 57, Clifton, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbeb6b37b0c5a290c0895ad999bf5c53f5f6bb315c8aba1c0a0f3afffd8f19fcb192a36b0918a410ec21eb3c17825a69529e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 57 Victoria Bay Clifton 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.936833 18.378496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang