Atlantic Clifton Beach Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoriaweg 54, Clifton, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Atlantic Clifton Beach Studio is 'n pragtige ateljeewoonstel net oorkant Clifton Beaches.
Dié eenheid op die tweede verdieping het lugversorging en is ingerig met 'n koninggrootte-bed vir 2 gaste. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Daar is 'n klein kombuisie wat toegerus is met basiese toebehore soos 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n knus sitarea met 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale en Netflix, asook gratis WiFi. Deur die skuifdeure is daar 'n balkon met see-uitsigte in die verte.
Daar is 'n MyCiTi-bushalte reg voor die gebou wat reis na al jou gunstelingplekke baie makliker en geriefliker maak. Dié ligging is net 7 km van die V&A Waterfront af en 3 km van die bekende Seepunt-promenade af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Burger Geverifieer
Eiendomme 31
Resensies 103
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Victoriaweg 54, Clifton, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Atlantic Clifton Beach Studio het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clifton Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoriaweg 54, Clifton, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang