Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atlantic Clifton Beach Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriaweg 54, Clifton, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Atlantic Clifton Beach Studio is 'n asemrowende ateljeewoonstel net oorkant Clifton se strande.

Die woonstel op die tweede verdieping het lugversorging en 'n koninggrootte-bed en bied slaapplek aan 2 gaste. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is met basiese toebehore soos 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot 'n sitarea met 'n TV met die volle DStv-pakket en Netflix, asook gratis WiFi. Die skuifdeur bied toegang tot 'n balkon met 'n see-uitsig in die verte.

Daar is 'n MyCiTi-bushalte reg voor die gebou wat gaste maklik en vinnig na al die gunstelingplekke sal neem. Die woonstel is net 7 km vanaf die V&A Waterfront en 3 km vanaf die bekende Seepunt-promenade.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Atlantic Clifton Beach Studio
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 28

Resensies 101

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Victoriaweg 54, Clifton, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Atlantic Clifton Beach Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriaweg 54, Clifton, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa815d889f67f44131bffcf5631083187e2e6e5ac4a10c49e48bee1f7991e11473dd9bfc9c4521802996732ac5c2eb9e8c1cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 54 Victoria Road Clifton 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.936841248139 18.378500947954

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang