Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clifton Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Roz H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

The ideal place to relax and reboot. Loved every second! This is a true beach house. My kids loved pottering around the small beach in front of the house, and it was so lovely to wake up to the sound of the sea.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marloes R
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Awesome location with stunning views. We had a great stay at Clifton Cottage. The communication and reception by the host were good. The views from the cottage were great! The house was clean, and cleaning services were provided every day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2024

Very nice. Our stay was comfortable, safe, and the location is excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Very relaxing. We enjoyed it thoroughly. The house is beautiful. It was a home from home, and so relaxing. Even my 8-year-old is keen to return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Baie rustig. Baie lekker en mooi plek met 'n rustige strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Heerlike vakansiehuis, bied alles wat nodig is en meer. Clifton Cottage is 'n lieflike, goed toegeruste vakansiehuis met die mooiste uitsig oor die see. Ons het baie lekker gebly. Die agent het baie goed met ons gekommunikeer. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadia
Clifton Cottage
Baie Dankie!

Lane J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Asemrowend, bitter lekker. Die huis is briljant geleë! Genoeg spasie! All the comforts of home! Sylvia het so mooi skoongemaak! Vuurput voor op die stoep is so lekker! En die braaier wat direk op kombuis in loop is gerieflik! En jy kan braai al reën dit! Mooi beskut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shimonea T
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Apr 2022

Fantastic views. Maybe some advice, coffee facilities for guests and a cast iron pot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Nadia
Clifton Cottage
Good day, Thank you for your feedback. We have a cast-iron pot that can be used outside at the fireplace. We are a self-catering facility which is why we do not have any coffee facilities. Kind regards, Nadia.

Mari V
Kort verblyf
5.0
Aug 2021

Dit was fantasties! Definitief weer en weer en weer. Alles was soos geadverteer is en meer! En die ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2021

Pragtige blyplek. Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Die plek is veilig, baie netjies en knus. Die beste deel is die see-uitsig. Ons sal graag weer Clifton Cottage besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 42

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turbo-laan 2, Keimond, 5260, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA716b8f308ec8fb02dd4b7effa2fff3b3be004ea9414ecc06a3a3b17769719a9b751a9a45bbe4327152bc9810a9f4477f8176?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7) 12 5 1 5 2 Turbo Lane Kei Mouth 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.690457483915 28.373259902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang