Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clifton Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Cherize D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig en tuis. Ja, ons het lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse Charter C
1 nag
5.0
Des 2023

Baie lekker vir kort kuiers. Baie lekker gebly, sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Vreeslik lekker. Was ideale bly plek vir 1 aand se slaap. Kliëntediens is puik. Kamer is baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Very nice. The stay was excellent, the rooms are up to standard, everything you need. Reasonable price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richardt B
1 nag
4.4
Mrt 2024

Aangenaam. Daar was nie krag nie en dit was warm, maar die eienaars het my op hoogte gehou alhoewel hulle self nie seker was waarom daar nie krag was nie. Oor die algemeen mooi en netjies en ek was tevrede.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Antoinette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Jun 2024

Photos can be deceiving. Glad nie soos aangedui in fotos nie. Baie het verander. Geen DSTV. Swak WiFi sein. Vriendelike mense, vriendelik ontvang en basiese word voorsien. Nie prys werd nie. Gerieflik genoeg vir vinnige een aand se oorslaap.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Tina B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie lekker. Verblyf lekker naby Unitas Hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus B
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Gemaklike plek en gasvrye mense. Veilige parkering, skoon en netjiese plek, ordentelike bed en gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izaan V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2022

Skoon en netjies, vriendelike diens, goed geleë en veilig. Sal beslis weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine K
1 nag
5.0
Feb 2022

Oornag plek naby hospitaal Unitas. Vriendelik, behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cliftonstraat 51, Lyttelton Manor, Pretoria, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71e5892fa027bc255656767c50c4e25b309a6b97691646ff83a571802dd9440ce7d9a1abf16a0b7da88ae27b19063e09109a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 51 Clifton Street Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.83958404133 28.201368462058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang