Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clifton Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 33 resensies vir Clifton Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Cherize D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherize D

Rustig en tuis.

Ja, ons het lekker gebly!

Ilse Charter C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse Charter C

Baie lekker vir kort kuiers.

Baie lekker gebly, sal weer daar oornag.

Alicia V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia V

Vreeslik lekker.

Was ideale bly plek vir 1 aand se slaap. Kliëntediens is puik. Kamer is baie netjies en gerieflik.

Riana L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana L

Very nice.

The stay was excellent, the rooms are up to standard, everything you need. Reasonable price.

Richardt B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richardt B

Aangenaam.

Daar was nie krag nie en dit was warm, maar die eienaars het my op hoogte gehou alhoewel hulle self nie seker was waarom daar nie krag was nie. Oor die algemeen mooi en netjies en ek was tevrede.

Antoinette C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Antoinette C

Photos can be deceiving.

Glad nie soos aangedui in fotos nie. Baie het verander. Geen DSTV. Swak WiFi sein. Vriendelike mense, vriendelik ontvang en basiese word voorsien. Nie prys werd nie. Gerieflik genoeg vir vinnige een aand se oorslaap.

Tina B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina B

Baie lekker.

Verblyf lekker naby Unitas Hospitaal.

Petrus B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus B

Gemaklike plek en gasvrye mense.

Veilige parkering, skoon en netjiese plek, ordentelike bed en gasvrye mense.

Izaan V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izaan V

Skoon en netjies, vriendelike diens, goed geleë en veilig.

Sal beslis weer hier oorslaap.

Lorraine K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine K

Oornag plek naby hospitaal Unitas.

Vriendelik, behulpsaam.

Renate G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate G

Comfortable and quite.

It was very hot. Suggest that a aircon could be installed.

Anzel V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel V

Perfekte verblyf.

Die gastehuis is perfek geleë. Sal beslis weer daar tuisgaan. Baie dankie Wynand en Yolandi.

Koos V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V

Baie vriendelike mense en baie goed ontvang.

Het ons goed ontvang, was 'n bietjie laat en ons nog vriendelik ontvang en ons plekkie vir ons gewys. Plek baie netjies en skoon. Sal dit aanbeveel aan enige iemand.

Kearabetswe M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kearabetswe M

Relaxed atmosphere in a quiet neighborhood.

We enjoyed our stay. It had a homely feel, which was what we were looking for.

Riana V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana V

Puik, alles is baie netjies en georganiseerd.

Persoonlik sal ek Clifton Gastehuis aanbeveel vir enige persoon. Buiten dat die diens puik is, is Wynand ook 'n uitstekende gasheer wat toesien dat sy kliënte gelukkig en tevrede is. Ek sal enige tyd weer daar gaan oornag of self vir 'n naweek gaan bly.

Suzelle D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzelle D

Rustige atmosfeer.

Baie vriendelike ontvangs. Alles in die kamer en badkamer was skoon en netjies. Heerlike ruim vertrek. Bekostigbare verblyf met ruim kamer vir 2 persone met en suite badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke, glase, koppies, ketel en koffie, tee en suiker beskikbaar.

Chantel S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel S

Very relaxing and so beautiful.

This place is so beautiful and peaceful. Has everything that is needed. I would recommend it to anyone and great service.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie ontspannend en so mooi.

Hierdie plek is so mooi en rustig. Dit het alles wat 'n mens nodig het. Ek sou dit aan enigiemand voorstel. Goeie diens.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Cindey J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindey J

Best value for money.

Thanks to the staff at Clifton Café for you kindness, you were very helpful and the accommodation was clean, neat and safe. We had breakfast the next morning and this was great. I would recommend anybody to stay at Clifton Café.

Tienie J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie J

Twee nagte oornag vir hospitaalbesoek.

Ontvangs vriendelik en alles was in plek soos geadverteer. Kamer was netjies en skoon. Matras baie gemaklik. Veilige parkering op die perseel met genoeg skadubome. Mikrogolfoond en volledige DStv met al die kanale op 'n moderne helder platskerm-TV (gewoonlik kry mens net SABC-kanale of beperkte DStv op verouderde TV-stelle). Omgewing was rustig en stil. Sal beslis weer daar bly en die plek aanbeveel.

Cindy T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy T

Wonderful little gem!

What an amazing find, truly wonderful hosts, great location, beautiful and clean with friendly service, will definitely visit again!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike klein juweel!

Wat 'n ongelooflike plekkie, waarlik wonderlike gashere, uitstekende ligging, mooi en skoon met vriendelike diens, sal beslis weer besoek!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Riana N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana N

Rustig en ontspannend.

Waarde vir geld. Heerlik rustig. Alles wat jy nodig het.

Mariza O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariza O

Eenheid was netjies en gerieflik.

Bestuurder was baie behulpsaam en vriendelik. Die kamer was baie netjies en gerieflik, Omgewing was stil met min verkeer en geraas.

Melody P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melody P

Service was more than excellent. Thank you.

Thank you, Wynand, for being able to accommodate us unexpectedly.

Rene V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V

Die personeel was baie bedagsaam en vriendelik. Die kamer was uit die boonste rakke ons sal enige tyd weer soontoe gaan.

Ons was heel verras met ons aankoms hoe wonderlik ons ontvang was. Ons is dadelik gevra of ons ietsie soek om te drink na die lang pad. Ons het sommer tuis gevoel.

Michael A - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael A

By-dienste is fantasties en kamers is pragtig uitgelê.

Clifton Cafe is 'n bekostigbare plek vir die persoon of paartjie wat Centurion of omliggende area wil besoek.

Caren V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren V

Baie lekker geslaap en kamer baie netjies.

Kamer baie netjies. Het baie lekker geslaap en sal weer daar bespreek in die toekoms. Baie dankie.

Christa B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christa B

Als was goed. Ek sou lugversorgers voorstel. Al is dit koopkrag.

Sien sterre.

Muriel H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muriel H

Awesome.

Fantastic hosts good menu and food, prepared with care and just as asked for. Wonderful experience

Cheslin K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheslin K

Gehalte.

Kwaliteit vir enige paartjie of enkelreisiger. Dis veilig, netjies en word aangebied met vriendelike diens! Sal beslis weer gebruik maak!

Lize K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize K

Gerieflik.

Skoon en netjiese kamer. Baie vriendelike en hulpvaardige diens. En uiteindelik 'n ontbyt waar die gebraaide tamatie nog warm is.

Maritsa S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maritsa S

Was voldoende vir my benodighede.

Mense was vriendelik en toekomend met my vereistes was rustig en ek kon ontspan ek was daar na 'n groot sportbyeenkoms wat ek in deelgeneem het, so het die rustigheid nodig gehad, ontbyt wat ons daar bestel het was heerlik, het ons wel te veel laat betaal. Eers besef na al weg was maar oor die algemeen goeie plekkie.

Desiree V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Desiree V

Na

The front desk's hours differ from what it says on the website.

Elsie V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elsie V

Hul kan net hul lugversorging nasien, want dit het nie gewerk nie. Dit was snikheetwarm in die kamer!

Ideaal vir 'n nag of 2. Naby Unitas Hospitaal!

Clifton Guest House se terugvoer

Goeiedag Elsie,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons het die lugversorger getoets en dit werk 100% met geen foute. Dis jammer julle het ons nie daarvan in kennis gestel tydens jul verblyf nie, ons sou julle graag wou help om dit aan te sit.

Groete,
Wynand

Clifton Guest House
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cliftonstraat 51, Lyttelton Manor, Pretoria, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71e5892fa027bc255656767c50c4e25b309a6b97691646ff83a571802dd9440ce7d9a1abf16a0b7da88ae27b19063e09109a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 51 Clifton Street Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.83958404133 28.201368462058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang