Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clifton Mansion Villa

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofweg 286, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 993 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Clifton Mansion Villa bied luukse verblyf in Clifton. Die huis is stylvol versier en het die beste geriewe vir gerieflike verblyf. Verblyf is beskikbaar in die hoofhuis of in die aparte woonstel.

Die hoofhuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 4.5 badkamers. Die kamers bied elkeen slaapplek aan 2 gaste en van die kamers front na die see en het 'n privaat terras vanwaar gaste na die sonsondergang kan kyk. Daar is bad- en stortgeriewe in die huis.

Die moderne kombuis is ten volle toegerus en het 'n graniet-eiland en 'n kroeg met glasstapeldeure wat na 'n swembad en ontspanningsarea lei. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het gemaklike sitplek vir 10 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi word voorsien.

Die eiendom het ook 'n woonstel op die swembadverdieping, en dit bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi word voorsien.

Die villa bied selfsorgverblyf en sekere toiletware en basiese gebruiksitems word slegs met aankoms voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Clifton Mansion Villa
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hertzog Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kloofweg 286, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Clifton Mansion Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 993
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 993
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofweg 286, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0241f9ef7d2fcc54950e0b1256a864095aab290bb141be735a22238edff3de02eefd86a358e12eb52974b62d05297a9e45dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 993 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 286 Kloof Road Clifton 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.937453838021 18.379118488309

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang