Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clifton Plaas Huis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Carlos C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing. Quiet, peaceful stay. Just outside town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Priscilla B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Fantastiese plaasverblyf in die Vrystaat! Wat 'n heerlike ondervinding op hierdie pragtige plek. Winter het sy eie bekoring. Gasheer en gasvrou het ons so tuis en welkom laat voel. Uitstekend volledig toegerus en baie bekostigbaar. Sal vir seker weer daar wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Dit wil ek weer doen. Die vraag wat eerste gevra word - sal ek weer by Clifton Plaas Huis bly en die antwoord is absolute ja. Die kombuis is baie goed ingerig met alles wat nodig is, speserye, koffie van goeie kwaliteit, eetgerei, ens. Die rustigheid en die plaasatmosfeer. Baie goeie plek om weg te breek om batterye te herlaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcel
Clifton Plaas Huis
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons hier op Clifton probeer baie hard om ons gaste die beste te bied vir die beste prys. Ons is so bly julle het dit hier geniet en is welkom terug enige tyd.

Desire T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Detoks vir die siel. Dit was heerlik om te ontspan in so 'n rustige en mooi omgewing, en die kaggel was 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcel
Clifton Plaas Huis
Ons is so bly julle het julle tyd hier by ons geniet. Julle is altyd welkom hier op die plaas. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Estiaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie ontspanne. Clifton Plaas Huis is uitstekende akkommodasie. Dit is baie skoon, netjies en daar is alles wat jy nodig het. Daar is 'n mooi uitsig oor die plaas en berg. Ek kan hierdie plek aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcel
Clifton Plaas Huis
Baie dankie. Ons is so bly julle het die kuier by ons geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Tranquil and relaxing. What an amazing stay! From the friendliness and kindness of the host through to waking up to that typical farm stay in nature. The accommodation was tidy and without fault, and has all the basics you could require for a few days' stay. From waking up in the morning to the sounds of cows and sheep grazing right next to the unit, to having a relaxing afternoon braai watching the sun set behind the sandstone mountains.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lize V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2024

Wonderlik. Dit was 'n belewenis en ek het dit baie geniet. Dit was heerlik met die vars lug en berge rondom ons en stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Clive C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

A worthwhile visit. A pleasant stay. We will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marcel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R2 000
R2 000 R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 000
R2 000 R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R711, Clifton Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93ef4acff6b563f46e4d1c9326a6d6b09a1b350018d71a803dbe6f6cf941f7ea1b8b5df25f3088b42bd3f36e23e272ba7313?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 30 5 1 5 Off the R711 Clifton Farm 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.553200219791 28.425714612433

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang