Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clifton Private Beach Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria-weg 63, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R10 046 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Clifton Private Beach Villa is in die gewilde kusdorpie Clifton in Kaapstad en bied gehalteverblyf naby verskeie winkels, wêreldklas-restaurante en strande. Dis naby al die besienswaardighede en doendinge wat die Moederstad bied.

Dié villa het lugversorging, beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die luukse hoofslaapkamer het 'n see-uitsig en 'n privaat stoep. Daar is 'n koninggrootte-hemelbed en die slaapkamer het 'n oopplan-uitleg met 'n uitsig oor die swembad, see en op die berg. Daar is 'n vrystaande bad, dubbelwasbak-eenheid en 'n instapstort. Die tweede slaapkamer het donker en warm, aardse kleure en 'n privaat binnehof. Daar is ook 'n instapstort, ovaal-bad en 'n dubbelwasbak-eenheid in die slaapkamer. Die derde slaapkamer is bo die poelhuis en bereikbaar via 'n privaat ingang. Dié slaapkamer het warm strand- en see-tone en 'n privaat badkamer met 'n dubbelwasbak-eenheid en 'n instapstort.

Daar is 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar.

Die kroeg het voorraad en lei na 'n privaat swembad en buite-ontspanarea. Daar is ook 'n poelhuis met 'n privaat badkamer en genoeg sitplek.

Daar is gratis WiFi en parkeerplek in die straat. Veilige parkeerplek kan gereël word teen 'n addisionele koste en is onderhewig aan beskikbaarheid.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hertzog Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Victoria-weg 63, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R10 046
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R10 046
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria-weg 63, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3210dcee42a8f48e438ce26b7f81dc5164a430ecfcc538415da7b4090ad1d6b10a7827dd19ac1db7bb1a6e51a51673b5d439?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 046 per nag (plek vir 6) 63 Victoria Road Clifton 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.9374587 18.3784425

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang