Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clifton Private Beach Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria-weg 63, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R10 046 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Clifton Private Beach Villa is in die gewilde kusvoorstad Clifton in Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf naby talle winkels, wêreldklas restaurante en strande. Dit is binne maklike bereik van alle doendinge en besienswaardighede wat die Moederstad bied.

Die villa met lugversorging beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 6 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer wat uitkyk op die see is 'n visie van luukse met 'n privaat terras om sonsondergange te geniet. Groet die oggend wat deur intrekbare deure instroom vanuit die gemak van die koninggrootte-hemelbed. Kuier deur die oopplan-uitleg en geniet uitsigte oor die swembad, berg en die see voordat jy die bederf van die vrystaande bad, dubbelwasbak en instapstort-area geniet. Donker hout en warm, aardse kleure maak die tweede slaapkamer 'n oase van kalm sofistikasie en beskik oor 'n privaat binnehof wat perfek is vir lui middae wat met 'n boek spandeer word. 'n Instapstort, ovaalbad en ruim dubbelwasbak voltooi die kamer. Bo die swembadhuis is die derde slaapkamer, slegs toeganklik deur 'n privaat ingang. Stylvol versier in warm strand- en seekleure en spog met 'n privaat badkamer met dubbelwasbak en instapstort, dit is die perfekte plek om op te kom na 'n lang dag op die strand.

Die volledig toegeruste moderne kombuis het 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief.

Daar is 'n toegeruste kroeg wat uitloop na die privaat swembad en buitelug-ontspanningsarea. Gaste kan ook ontspan in die volledig gemeubileerde swembadhuis, kompleet met 'n privaat badkamer en oorgenoeg sitplek.

Gaste het toegang tot komplimentêre WiFi tydens hul verblyf.

Daar is straatparkeerplek beskikbaar. Alternatiewelik kan veilige parkeerplek gereël word teen 'n ekstra koste en hangende beskikbaarheid.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hertzog Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Victoria-weg 63, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R10 046
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R10 046
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria-weg 63, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3210dcee42a8f48e438ce26b7f81dc5164a430ecfcc538415da7b4090ad1d6b10a7827dd19ac1db7bb1a6e51a51673b5d439?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 046 per nag (plek vir 6) 63 Victoria Road Clifton 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.9374587 18.3784425

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang