Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clifton Sea View Penthouse

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria-weg 61, Arcadia Steps 8, Clifton, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 084 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Clifton Sea View Penthouse is in die gewilde kusvoorstad Clifton in Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf naby talle winkels, wêreldklasrestaurante en strande. Dit is binne maklike bereik van alle doendinge en besienswaardighede wat die Moederstad bied.

Die woonstel het lugversorging en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort-toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer lei na die balkon en spog met uitsigte oor die see.

Die ten volle toegeruste moderne kombuis het 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die sitkamer lei na 'n dubbelbalkon, met dubbelglas-skuifdeure, en wonderlike uitsigte oor die strande en berge. Dit het 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste het toegang tot komplimentêre WiFi tydens hul verblyf.

Daar is straatparkeerplek beskikbaar. Alternatiewelik kan veilige parkeerplek gereël word teen 'n ekstra koste en hangende beskikbaarheid.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hertzog Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Victoria-weg 61, Arcadia Steps 8, Clifton, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 7 084
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 7 084
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria-weg 61, Arcadia Steps 8, Clifton, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11d94be1209839f5820c55d25e4cdf872774499a2eb4a4e0afae3ad6f8b3c9f642213fe772d2159573815206527037879ed4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 084 per nag (plek vir 4) 61 Victoria Road 8 Arcadia Steps 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.9373049 18.3787284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang