Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clifton Sunset

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 20 Sep 2023 tot 30 Sep 2030.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofweg 189, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R12 500 R8 750 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Clifton Sunset is in Kloofweg in die gesogte Clifton-woonbuurt geleë en spog met 'n asemrowende uitsig oor Clifton se bekende strande. Hierdie pragtige huis maak van sonkrag geruik en word nie deur kragonderbrekings geraak nie.

Die ruim kamer het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde kamer enkelbeddens het. Die vierde kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met moderne geriewe, insluitend 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi, DStv, Netflix, Prime-stroom, 'n sitarea en 'n braai-area met buite-eetplek in

Veilige parkeerplek word voorsien. Deurdat hierdie verblyf van sonkrag gebruik maak, is dit eko-vriendelik.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Spa-bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ligging

  • Kloofweg 189, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R12 500
R 12 500 R 8 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf R12 500
R 12 500 R 8 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofweg 189, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA388728714910884cdd8424864b1e84d9ecfe4f5f4e45d243416acf6d56997109a5f7a9cc8a6ac388dde8436b0e7578949609?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R12 500 nouVanaf R8 750 per nag (plek vir 8) 189 Kloof Road Clifton 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -33.941825351044 18.378074682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang