Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clinch Self-Catering

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
David T
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Helpful hosts and easy access and parking. Thank you. Full DSTV package. Take your own toiletries.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lawrie
Clinch Self-Catering
Hi David, Thank you for your kind review. Kind regards, Lawrie and Lorraine Stewart Clinch Self Catering

Edmond H
Lang verblyf
5.0
Mrt 2023

Pleasant and accommodating. My mother and I were stranded and you guys found us accommodation quickly. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lawrie
Clinch Self-Catering
Thank you Edmond, We trust you we’re comfortable. You were wonderful guests and are welcome back anytime.

Flippie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Was mooi en skoon, vriendlike diens. Was mooi en skoon, vriendlike diens, lekker naby Virginia Lughawe waar ons 'n lugskou bygewoon het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lawrie
Clinch Self-Catering
Hi Flippie, Thank you so much for your kind words. You were fantastic guests and are welcome back anytime. Lawrie and Lorraine Stewart

Johan P
Kort verblyf
4.2
Aug 2024

Lekker daar gebruik maar is baie basies. Die ligging en veiligheid is goed. Ons het 3 van die eenhede bespreek. Die kamers is baie beknop en die eetgerei en breekware is baie basies. Die een klerekas in ons eenheid is ook baie klein vir 4 gaste. Daar is nie 'n spieel in die badkamer of plek in die stort om seep, shampoo, waslap ens. op te sit of hang nie. Die yskas se vriesgedeelte is heeltemal opgeeis en kon dit nie gebruik nie. Daar word na kamer 1, 2 en 3 verwys alhoewel van die 'n sitkamer / leefarea is.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Joelene W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2022

Vir seker nie my standaard vir 'n oornag of self-catering akkommodasie nie. Enige akkommodasie moet beter wees as my eie huis. Clinch Self Catering voldoen vir seker nie aan 'n goeie standaard nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Annemarie H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Ons het baie lekker gebly. Alwina het ons hartlik verwelkom en ons kon enige tyd op haar knoppie druk as ons iets wou weet of hulp nodig het. Die skoonmaakdiens was 'n bonus en het ons werklik laat voel ons is op vakansie. Ons sal definitief weer hier bespreek as ons in Durban is. Home-away-from-home.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lawrie
Clinch Self-Catering
Morning Annemarie, Thanks so much for your very favourable review, we are really happy you had a comfortable stay You were wonderful guests and are welcome back any time.

Reinier S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2021

Very pleasant experience. Very friendly and helpful caretaker and staff. Th only issue I had was the water pressure was low, but was not a massive problem all things considered! Thank you for a wonderful getaway!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lawrie
Clinch Self-Catering
Hi Reiner, Thank you so much for your kind words and we are very happy that you enjoyed your stay. You are welcome back any time.

Daniel P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2020

Rustig en baie tuis. Clinch self-catering is gepas vir 'n gesin en is baie kindervriendelik en die diens is puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Lawrie
Clinch Self-Catering
Hi Daniel, Thank you for your kind words. You were fantastic guests and are welcome back any time. Kind regards, Lawrie and Alwina

Lorna K
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Feb 2019

Funksioneel. Stortkop in middelste eenheid werk nie goed nie - sommige gaatjies verstop. Nie voldoende plek om handdoeke op te hang. Sal goed wees om 'n meer huislike atmosfeer te skep.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Lawrie
Clinch Self-Catering
Dankie vir die terugvoer. Jammer dat die stortkop nie dadelik gerapporteer is nie. Ons sou dit daar en dan reggestel het. Dit is die eerste keer dat daar kommentaar oor onvoldoende handdoek spasie is. Ons glo die bestaande reling is genoeg. Wat huislikheid betref, almal het hul eie idee, maar ons kyk daarna en sal dit aanspreek. Lawrie Stewart

Mikailin S
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2017

Definitief die beste plek om te bly. Goed georganiseerd en baie hulpvaardig. Dit is definitief die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lawrie
Clinch Self-Catering
Hi Kailee, Thank you very much for your kind words. You were lovely guests and are welcome back anytime. Kind regards, Lawrie and Tracy

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lawrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clinch-singel 9, Glenashley, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5YTFmYjY0LWEzNWMtNDk2Mi1hZWM5LTViNTY1NjM4OTdkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 9 Clinch Crescent Glenashley 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.765596998117 31.05642461475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang