Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clinch Self-Catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lawrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 19 resensies vir Clinch Self-Catering
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
David T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David T

Helpful hosts and easy access and parking. Thank you.

Full DSTV package. Take your own toiletries.

Clinch Self-Catering se terugvoer

Hi David,

Thank you for your kind review.

Kind regards,

Lawrie and Lorraine Stewart
Clinch Self Catering

Clinch Self-Catering
Edmond H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edmond H

Pleasant and accommodating.

My mother and I were stranded and you guys found us accommodation quickly. Thank you.

Clinch Self-Catering se terugvoer

Thank you Edmond,
We trust you we’re comfortable. You were wonderful guests and are welcome back anytime.

Clinch Self-Catering
Flippie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flippie V

Was mooi en skoon, vriendlike diens.

Was mooi en skoon, vriendlike diens, lekker naby Virginia Lughawe waar ons 'n lugskou bygewoon het.

Clinch Self-Catering se terugvoer

Hi Flippie,

Thank you so much for your kind words.
You were fantastic guests and are welcome back anytime.

Lawrie and Lorraine Stewart

Clinch Self-Catering
Johan P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan P

Lekker daar gebruik maar is baie basies.

Die ligging en veiligheid is goed. Ons het 3 van die eenhede bespreek. Die kamers is baie beknop en die eetgerei en breekware is baie basies. Die een klerekas in ons eenheid is ook baie klein vir 4 gaste. Daar is nie 'n spieel in die badkamer of plek in die stort om seep, shampoo, waslap ens. op te sit of hang nie. Die yskas se vriesgedeelte is heeltemal opgeeis en kon dit nie gebruik nie. Daar word na kamer 1, 2 en 3 verwys alhoewel van die 'n sitkamer / leefarea is.

Joelene W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Joelene W

Vir seker nie my standaard vir 'n oornag of self-catering akkommodasie nie.

Enige akkommodasie moet beter wees as my eie huis. Clinch Self Catering voldoen vir seker nie aan 'n goeie standaard nie.

Annemarie H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie H

Ons het baie lekker gebly.

Alwina het ons hartlik verwelkom en ons kon enige tyd op haar knoppie druk as ons iets wou weet of hulp nodig het. Die skoonmaakdiens was 'n bonus en het ons werklik laat voel ons is op vakansie. Ons sal definitief weer hier bespreek as ons in Durban is. Home-away-from-home.

Clinch Self-Catering se terugvoer

Morning Annemarie,
Thanks so much for your very favourable review, we are really happy you had a comfortable stay
You were wonderful guests and are welcome back any time.

Clinch Self-Catering
Reinier S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinier S

Very pleasant experience.

Very friendly and helpful caretaker and staff. Th only issue I had was the water pressure was low, but was not a massive problem all things considered! Thank you for a wonderful getaway!

Clinch Self-Catering se terugvoer

Hi Reiner,
Thank you so much for your kind words and we are very happy that you enjoyed your stay. You are welcome back any time.

Clinch Self-Catering
Daniel P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Daniel P

Rustig en baie tuis.

Clinch self-catering is gepas vir 'n gesin en is baie kindervriendelik en die diens is puik.

Clinch Self-Catering se terugvoer

Hi Daniel,

Thank you for your kind words. You were fantastic guests and are welcome back any time.

Kind regards,
Lawrie and Alwina

Clinch Self-Catering
Lorna K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lorna K

Funksioneel.

Stortkop in middelste eenheid werk nie goed nie - sommige gaatjies verstop. Nie voldoende plek om handdoeke op te hang. Sal goed wees om 'n meer huislike atmosfeer te skep.

Clinch Self-Catering se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Jammer dat die stortkop nie dadelik gerapporteer is nie. Ons sou dit daar en dan reggestel het. Dit is die eerste keer dat daar kommentaar oor onvoldoende handdoek spasie is. Ons glo die bestaande reling is genoeg. Wat huislikheid betref, almal het hul eie idee, maar ons kyk daarna en sal dit aanspreek.
Lawrie Stewart

Clinch Self-Catering
Mikailin S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mikailin S

Definitief die beste plek om te bly.

Goed georganiseerd en baie hulpvaardig. Dit is definitief die moeite werd.

Clinch Self-Catering se terugvoer

Hi Kailee,

Thank you very much for your kind words.

You were lovely guests and are welcome back anytime.

Kind regards,
Lawrie and Tracy

Clinch Self-Catering
Lyanne S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lyanne S

Great area, which is close to all amenities, Virginia Airport, malls and a mere 15 minute drive to Durban main beach.

Very clean, neat and secure accommodation and would definitely recommend same. Mom Joyce was very friendly and welcoming. Great for overnight stays, however, I would suggest that more cooking utensils be provided for visitors staying longer. i.e. larger pots for cooking, especially if a family of four.

Clinch Self-Catering se terugvoer

Hi Lyanne,

Thanks for your kind words.

Your tip on utensils is noted.

You were wonderful guests and are welcome back anytime.

Kind regards,

Lawrie and Lorraine Stewart.

Clinch Self-Catering
Anelda J - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda J

Baie goeie waarde vir geld.

Skoon en netjies.

Renier B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renier B

Laat aangekom, goed geleë en ingerig vir groepe van 5 tot 7 lede.

Lekker gebly! Rustige buurt.

Anneli H - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anneli H

Dit was baie lekker en ons het dit geniet!

Die eenheid waarin ons gebly het was die kleinste een, maar dit was baie gemaklik en ons het dit baie geniet, sal dit definitief kan aanbeveel en sal weer daarvan gebruik maak

Magda H - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Magda H

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Shameema K - Mei 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shameema K

Some 5 star hotels dont offer the comfort, convenience or service that we received here.

We were greeted by the owners and shown the unit, it was furnished with everything we needed to have a pleasant stay. The unit is neat and clean.Our assets and vehicle was safe, we not inconvenienced. Its near the beach and malls. The owners are friendly and very co-operative. I'll recommend everyone to stay here . they offer reasonable rates and complete comfort! Excellent!

Sharda K - Jun 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharda K

Very cosy place to stay and very clean

Would suggest that the pots be upgraded to cast iron. Wonderful customer service.

Happy N - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Happy N

A home away from home.

Clinch self catering is very clean, with all the utensils you need when you away form home. The maid and the lady who owns the place were very friendly during our stay, and also helped us to get alternate transport to move from Duraban North to the city. A word of warning to travelers: the meter taxis are very expensive from the station to the location. Thanks again to the Clinch staff, the stay was great.

Fiona P - Jan 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fiona P

We had a very comfortable stay and our hosts were most welcoming and respected our privacy

Thank you so much! we would definitely be back. we really appreciated the clean, comfortable apartment and warm welcome.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clinch-singel 9, Glenashley, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5YTFmYjY0LWEzNWMtNDk2Mi1hZWM5LTViNTY1NjM4OTdkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 9 Clinch Crescent Glenashley 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.765596998117 31.05642461475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang