Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clivedon Cottage

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Helga V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Great facilities, friendly and welcoming hosts. Overall a great stay! We enjoyed the hospitality and friendliness tremendously. Hannah immediately made us feel at home and made time in his busy day to chat with us. Facilities were great, so was the attention to fine detail. We were blessed in abundance and will definitely be back. Thank you, once again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannah
Clivedon Cottage
Good day Helga Thank you for your kind message. We are so glad that you enjoyed your farm stay. Clivedon Cottage looks forward to welcoming you back at some stage. Kind regards Hannah

Jacqueline And Charles S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Peaceful, beautiful and tranquil location. Beautiful location. Lovely weather. Friendly host and hostess. Peaceful. Not far from Addo Elephant Park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannah
Clivedon Cottage
Thank you for your visit to Clivedon Cottage. We are so glad you could enjoy your farm stay with us in the Sundays River Valley. We look forward to welcoming you back again. Kindest regards, Hannah

Walter M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

"Attention to detail". Die eenheid het al ons verwagtinge oortref: esteties pragtig, netjies en skoon. Ideaal geleë as jy Addo Olifantpark wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannah
Clivedon Cottage
Good evening, Walter. Thank you for your kind review. We enjoyed having you stay with us and we are pleased to note that you enjoyed your farm stay. We hope to see you again. Kindest regards, Hannah and Eric.

Denise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Sielsverrykende ervaring op pragtige sitrusplaas met vriendelike gasvrou. Het heerlik gekuier! Ontvangs was uiters vriendelik. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Rustigheid op plaas was sielsverrykend. Is naby Addo Olifantpark wat ons besoek het en ons gasvrou se piekniekmandjie was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannah
Clivedon Cottage
Good afternoon Denise, Thank you for visiting Clivedon Cottage – we so enjoyed welcoming you to your farm stay. We look forward to your next visit with us. Kindest regards, Hannah

Gavin M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Rustige omgewing waar ons lekker kon ontspan en rus. Baie lekker gebly. Baie stil omgewing. Rustige atmosfeer waar mens lekker kan ontspan. Die gasheer/-vrou was baie behulpsaam in alle opsigte. Vinnige en vriendelike diens. Beslis aanbevole vir enige persoon opsoek na rus en vrede!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Matwill F
1 nag Besigheidsreis
4.0
Feb 2024

Peaceful. Very neat room, enjoyed the outside area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ella L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Heerlik. Ontspannend. Rustig. Baie lekker. Gerieflik. Met alles wat 'n mens nodig het. Die gasvrou en gasheer is lieflik. Hulle het baie moeite gedoen om ons verblyf heerlik te maak. Dit was 'n ervaring om op 'n werkende sitrusplaas te bly. Pragtige uitsig. Sal definitief weer gaan. Kon nie vir 'n beter verblyf vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hannah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R336, Plaas 606, Kirkwood, 6115, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03be6b561ea21e7cd1e53b6d834ee578865869517a2f37335a8b232d634e191171f0c34bbb8884964c841e51543da9e677e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 R336 Farm 606 6115 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.450195467757 25.572628993701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang