Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clivia Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Annelize K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Plaas atmosfeer met gerief. Die gastehuis is goed geleë. Alles wat nodig was. Gasvrou is behulpsaam. Naby die dorp en ander toeriste-aantreklikhede. Pragtige tuin! Stil en rustig. Heerlike kwaliteit beddens en aircon vir die hitte. Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tayloredwright A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Met our requirements, clean, comfortable and convenient. Clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

'n Huis weg van jou eie huis af. Die eienaars het ons soos ou vriende laat voel en niks was vir hulle te veel moeite nie. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Onia
Clivia Cottage
Baie dankie. Ons hoop al julle planne werk mooi uit en ons sien jul gou weer. Groete en mooi loop!

Karen D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Baie lekker. Ja, dit was 'n klein paradys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernest M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Excellent. Was super nice, enjoyed it even with my friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enrica D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Lovely. Very comfortable, relaxing. Beautiful garden. Clean accommodation. Felt very safe and secure. Great proximity to everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Onia
Clivia Cottage
Thank you! Hope to see you again!

Sulet V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Sal definitief weer daar bly. Baie lekker, vriendelike diens, rustig, netjies, skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Onia
Clivia Cottage
Baie dankie! Ons hoop om julle weer te sien!

Paul E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Beautiful garden and lovely host. We traveled for work and spent one night. Very nice place and will stay over again when we are in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Onia
Clivia Cottage
Baie dankie, Paul! Dit was lekker om julle te ontmoet. Moenie my net vra om jou uit te spreek nie....

Jaco V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Puik. Is 'n pragtige skoon wooneenheid. Onja is 'n perfekte gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lauren K
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

An oasis. Onia was a wonderful hostess. It felt more like staying with family than an impersonal guest house. We really enjoyed our stay at Clivia Cottage. The location was perfect for 2 overnight stopovers. The rooms are spacious, the beds very comfortable, and the huge garden absolutely beautiful - perfect for kids to run around and play hide and seek. And a peaceful oasis for adults after a long drive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Onia
Clivia Cottage
Baie dankie, Lauren. Julle was sulke maklike, wonderlike gaste! Ons waardeer die terugvoer. Mooi wense vir julle almal.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Onia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glencoe-plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANhqmoezuQilvSlTx2pereTxCEmMVAKlXHswyPXW9XSGzqNsEEM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 82 5 1 5 Farm Glencoe Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.37188275434 30.888624787331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang