Clivia Cottage
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glencoe-plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Clivia Cottage is op 'n plaas geleë, 7 km buite die dorpie Hoedspruit en 'n ideale oornagplek op pad na die Krugerwildtuin.
Ons bied 4 eenhede wat in die tuin geleë is en elke eenheid het sy eie en suite-badkamer. Die eenhede bestaan uit 'n TV, yskassie asook koffie- en teegeriewe. Vir die gerief van ons gaste is daar plafonwaaiers sowel as lugversorging in elke kamer. Daar is 'n lieflike swembad en 'n groot tuin waar kinders ure lank kan rondspeel.
Ons probeer ons bes dat gaste so lekker as moontlik bly en persoonlik verantwoordelik is vir jou behoeftes. Ontbyt word op versoek voorsien en gaste kan aandete by verskeie restaurante in Hoedspruit geniet.
Ons is gerieflik naby die Reptielpark, Maholoholo-rehabilitasiesentrum, Kapama-teelprojek en vele ander geleë.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Onia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 81
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Glencoe-plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Clivia Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Limpopo
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glencoe-plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang