Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clivia Guest Room

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taunton-weg 32B, Wembley, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Clivia Guest Room is in Wembley, Pietermaritzburg geleë en is perfek vir 'n oornagverblyf.

Dié selfsorgkamer het slaapplek vir 2 mense en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed wat geskik is vir kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV in die kamer.

Die gaste het 'n aparte ingang en veilige onderdakparkeerplek. Hierdie eiendom is naby verskeie geriewe soos restaurante en winkels en het maklike toegang tot die N3.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Geziena S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie, ons het lekker geslaap en gebly! Ons het baie lekker gebly. Ons het ongelukkig die eerste aand in die sneeu op die N3 vasgesit, maar ons ...
Sien meer
Sep 2024
Murray P
Besigheidsreis
5.0
Easy and comfy. Overnight on business. Very quiet and peaceful. Granny flat connected to the house but with safe private parking and a ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Tom S
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer daar draai. Baie lekker een aand oorgeslaap. Gasvryheid en hulp was uitstekend.
Feb 2024
Willem P
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige, skoon fasiliteite vir oornag. Danie was vriendelik en hulpvaardig. Ons het lekker gebly.
Des 2023
Rishen S
Gesin met klein kinders
4.8
It was a night's stay and well worth it. Safe, secure and comfortable stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Taunton-weg 32B, Wembley, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Clivia Guest Room het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taunton-weg 32B, Wembley, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa669cff7741d4db88ddd610a6c9310e0152649ea47e43c6170c1e51652fd8f297eb41fa1ec881dd0becaafe52998c4bc720d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 32B Taunton Rd Wembley 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.595783886193 30.358272813448

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang