Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clivia Lodge and Conference Centre

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Clivia Lodge and Conference Centre
Netheid
4.4/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5
Penny T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny T

Was pleasant and what we expected.

A perfect stopover for our group of 3 families travelling back to the Eastern Cape after a Kruger Park holiday. Nothing fancy but a nice meal in the restaurant (choice of chicken schnitzel or steak). Clean rooms and a nice bacon and egg breakfast. Ticked the box for what we needed.

Blanca P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blanca P

Tuis, gemaklik, hartsmense, lekker geselskap.

Baie dankie vir die gasvryheid! Die beste chef en die gaafste hartsmense. Ons het tuis gevoel en baie gemaklik gebly vir 3 aande. Ekstra liefde aan oom en tannie.

Etna A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Etna A

Ons het 'n rustige tyd gehad.

Ons het die verblyf geniet en dit was lekker rustig.

Sammy B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sammy B

Rustige, mooi plekkie vir 'n wegbreek.

Ons het lekker gebly. Gemaklike, oulike plek. Ontbyt was lekker. Die tuine is pragtig en die uitsig oor die rivier is net so mooi! Die kinders het dit baie geniet.

Melanie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S

'n Lekker bederf.

Ons het heerlik en gemaklik oornag by Clivia Lodge. Dit was eintlik net 'n oornag om atletiek by te woon, maar ons was bederf elke oggend met ontbyt en heerlike braaivleis. Die bestuurder is baie vriendelik en behulpsaam. Die bestuurder se oog vir 'n mens se behoeftes en sy ekstra moeite maak beslis die stop die moeite werd. 'n Spesiale dankie aan die bestuurder vir 'n lekker wegbreeknaweek.

Nolene L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene L

Gasvryheid en etes is puik.

Die warm gasvryheid en puik etes maak op vir die pad na Clivia Lodge. Die kortste roete volgens die GPS is nie altyd die beste nie. Maak seker van die beste roete.

Combrinck L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Combrinck L

Pragtige lodge op die Vaalrivier.

Ek en my metgesel het dit baie geniet om hier te oornag. Netjiese kamers en die lodge het 'n baie mooi rivierfront. Was op die hande gedra gedurende ons verblyf en sal beslis weer daar gaan uitspan.

Innis B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Innis B

Baie rustige atmosfeer, goeie diens maar swak ontbyt.

Ons het die tyd daar baie geniet en kan dit vir toekomstige reisigers aanbeveel. Ons het egter twee probleme ondervind wat die verblyf effens benadeel het. Eerstens het ons nie die kamer gekry wat ons bespreek het en waarvoor ons betaal het nie. Ek het spesifiek die dubbelverdieping-eenheid bespreek met die hoofslaapkamer op die boonste verdieping en die kinders se kamer op die grondvloer by die TV. Die eenheid wat ons gekry het was enkelverdieping sonder 'n hoofslaapkamer. Die dubbelbed was letterlik in die sitkamer by die TV. Gevolglik was dit lastig wanneer ek wou gaan slaap en die kinders wil dalk nog TV kyk. Tweedens het ons die opsie gekry om eerder kospakkies vir ontbyt te kry aangesien ons vroeg elke oggend moes ry na die sportbyeenkoms waarvoor ons daar was. Alhoewel die idee baie gaaf was en die kospakkies elke oggend betyds was, was die kospakkies uiters swak. Ons het basies elke oggend 'n sny brood met eier gekry. Ek voel regtig vir die prys vir drie nagte se verblyf, kan die ontbyt beter wees. Iets oos joghurt of muffins sou 'n gawe afwisseling wees. Ons het nie een oggend die ontbyt geniet nie en moes op pad na die sport iewers stop vir kos vir die kinders. Weens hierdie twee probleme voel ek dat die prys te duur is vir wat mens kry. Regtig nie baie goeie waarde vir geld nie. Dit is egter iets wat baie maklik opgelos kan word deur die bestuur.

Dirk V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Baie aangenaam en netjies.

Die gasvryheid was van hoogstaande gehalte! Werklik waarde vir geld en die ontbyt was uitstekend! Ek sal met vrymoedigheid aanbeveel! Baie dankie!

Ursula P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula P

Baie netjies. Great vir oornagverblyf!

Behalwe dat daar nie aircons of waaiers in die kamers was nie, was die verblyf lekker en netjies.

Amanda N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda N

Dit was 'n gemaklike tog luukse ervaring met vriendelike diens.

Ons het die ontspanne atmosfeer geniet en heerlik geëet. Daar is aan al ons verwagtinge voldoen.

Tebogo M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo M

Would recommend it to friends and family!

The staff is very friendly and always helpful! We really had a lovely stay and would go back anytime!

Hester L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester L

Vriendelik, netjies en veilig.

Ons is vriendelik ontvang deur die personeel. Alles was baie netjies en skoon en die dekor in ons kamer was pragtig. Die grootste pluspunt is dat dit geleë is in 'n baie rustige, skilderagtige omgewing. Ons kan Clivia Lodge beslis aanbeveel, want bo en behalwe die ligging en diens is dit baie bekostigbaar.

Jo-marié L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-marié L

Uitstekende waarde vir geld!

Op die Vaalrivier-oewer, pragtig! Vriendelike en gawe personeel! Ons het baie lekker geëet en die chef het nog 'n goeie sin vir humor daarby! Baie lekker gebly, goeie waarde vir geld. Baie dankie Clivia Lodge!

Melissa H - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa H

Rustig.

Die diens was baie goed, ons het iets daar vergeet en hulle het dit vir ons veilig gehou. Baie dankie daarvoor.

Sakkie V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie V

Baie goeie waarde vir geld.

My vrou gee nie om, om onder die sterre te slaap nie, solank dit 5 is. Clivia sal aan my vrou se hoë standaarde voldoen!

Lariska B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lariska B

Dit was fantasies en die kos!

Die verblyf en alles wat daarmee gepaard gaan, insluitend die kos, was van puik gehalte. Ons sal die lodge definitief kan aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loch-laan 19, Vaalrivier, Lochvaal, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47adfd05e3ce82ec82ebcc5a830e65c7a1a19bba530f3085c339a038de01ce5b8be5dbb81b302137e023f8be72f72553110b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 19 Loch Avenue Vaal River 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.742937253274 27.708812355995

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang