Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cloeteskraal Chalets

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 175 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Bonite F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Lekker rustige naweek met familie en vriende. Dit was fantasties. Die jacuzzi was net die regte temperatuur vir die weer. Die kinders kon lekker speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Dit is lekker rustig en 'n heerlike plek. Ja, baie dankie, kyk net asb. vir spinnekoppe voordat julle gaan slaap elke aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Was a brilliant stay. Love this spot! Will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charay V
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Ons het baie lekker gekuier. Die rustige atmosfeer was fantasties. Ons was 'n groep van 15 mense, ouers met tieners en jonger kinders, en almal was gelukkig. Daar was genoeg spasie vir ons om saam te wees, maar ook apart. Dit was lieflik langs die rivier, en die jacuzzi's was 'n wenner. Daar was alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia Johanna N
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2024

Highly recommend. Lovely place. Clean and well equipped. Loved the jacuzzi and the view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Uitdagende avontuur. Die verblyf by Cloeteskraal Chalets het aan ons behoeftes voldoen vir dit waarvoor ons dit nodig gehad het. 'n Slaapplek terwyl ons Velddrif verken. Die ablusie en kombuis is baie gerieflik, skoon en het alles in wat nodig is. Die karavaan self is egter baie "besig" met ornamente, versierings en 'n bont kleurskema. Mens moet mooi kophou wanneer jy iets neersit om dit weer op te spoor. Ons het lekker geslaap en die air-con het ons uit 'n hetige verknorsing gehelp. Dankbaar daarvoor. Die "bad" het ons nie gebruik nie en stel 'n makliker vorm van beskutting en toegang voor.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suzanne L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2024

Awesome! Het ons baie vriendelik ontvang en was baie behulpsaam. Chalets is baie mooi netjies en die lugversoring was awesome vir die warm dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Warren P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2024

Relaxing. Great place to relax, but I was disappointed when we noticed all the reeds in front of the house, which prevented us from being able to fish.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marno C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jun 2024

Rustig! Ons het lekker gebly in die karavaan. Dit het alles wat mens nodig het en die bad was heerlik!

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Doneil C
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Sep 2024

It was alright. It was quite fine and all, but it is just the cleanliness of the jacuzzi; they only clean it when you book in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Diane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 175

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloeteskraal Chalets, Op die pad tussen Hopefield en Velddrif (R234), Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09f5da88e0b0b1bd97f0d81288e887521dfbc6cb434519e0ed7ec0a8dd56a638453076378a3cc8e580162b298a7afd5c82aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 175 5 1 5 Cloeteskraal Chalets On road between Hopefield and Velddrif (R234) 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -32.875468956575 18.223310261964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang