Cloeteskraal Chalets
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Diane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 175
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Bonite F - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker rustige naweek met familie en vriende.
Chanel V - Apr 2024
Algehele gradering
Dit is lekker rustig en 'n heerlike plek.
Michael P - Mrt 2024
Algehele gradering
Was a brilliant stay.
Charay V - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier. Die rustige atmosfeer was fantasties.
Cornelia Johanna N - Jul 2024
Algehele gradering
Highly recommend.
Amanda D - Apr 2024
Algehele gradering
Uitdagende avontuur.
Lees meerSuzanne L - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome!
Warren P - Mrt 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Marno C - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig!
Doneil C - Sep 2024
Algehele gradering
It was alright.
Shakira P - Feb 2024
Algehele gradering
Okay but won't be visiting or recommending again.
Lees meerPetro R - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier hartseer toe ons huistoe moes kom.
Krisztina B - Nov 2023
Algehele gradering
Wonderful!
Ryan J - Aug 2023
Algehele gradering
Peaceful getway.
Sharon D - Aug 2023
Algehele gradering
It was so peaceful.
Vinique F - Mei 2023
Algehele gradering
Therapeutic, calm and peaceful. Definitely the place to go when a break is needed.
Norton M - Apr 2023
Algehele gradering
Rustigheid.
Shaun F - Des 2023
Algehele gradering
Nice.
Salome M - Nov 2023
Algehele gradering
Dit was 'n rustige naweek en sal weer kom.
Prudence D - Jul 2023
Algehele gradering
The view is so beautiful. Nice place to go relax.
Ian S - Apr 2023
Algehele gradering
We had a very pleasant stay and the accommodation is clean and comfortable. A big positive is access to the Berg River which is almost right on your doorstep for boating, watersports, fishing, etc.
Ryan H - Mrt 2023
Algehele gradering
Awesome view and clean accommodation.
Sidney V - Des 2023
Algehele gradering
Ons as vriende het heerlik gekuier.
Lees meerCharl D - Mrt 2023
Algehele gradering
Die behuising is pynlik netjies en uiters skoon. Op die bank van die Bergrivier met niks anders te sien as die pragtige natuur nie. Beste wegbreek ooit gewees.
Mickey V - Des 2022
Algehele gradering
Ons almal het dit baie geniet.
Lisa S - Okt 2022
Algehele gradering
Dis 'n baie oulike, netjies, goed ingerugte plekkie. Ons het dit vreeslik geniet en sal definitief weer gaan.
Gideon J - Sep 2022
Algehele gradering
Was baie lekker, die manne het dit geniet.
Bridget M - Sep 2022
Algehele gradering
It was lovely.
Adela A - Sep 2022
Algehele gradering
Sielsverrykend.
Odette C - Aug 2022
Algehele gradering
Goed vir die siel.
Sunet B - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig.
Keenan D - Jul 2022
Algehele gradering
Tranquil and private.
Adelle Sonja J - Jul 2022
Algehele gradering
Ongelooflike plek wat baie gerieflik uiteengesit is.
Michelle M - Jul 2022
Algehele gradering
Om weg te breek vir 'n naweek is hierdie plekkie perfek.
Bianca P - Mei 2022
Algehele gradering
Lovely place.
Jacob T - Mei 2022
Algehele gradering
Private and clean no stress easy check in and out.
Richard F - Jan 2022
Algehele gradering
Great place.
Dodrick A - Mrt 2022
Algehele gradering
I had a wonderful weekend with my family there.
Chris B - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastic value for money.
Elmarie J - Apr 2022
Algehele gradering
Wow wonderlike plek net wat ek nodig gehad het.
Karen B - Mrt 2022
Algehele gradering
Die stilte was salig.
Georgine A - Feb 2022
Algehele gradering
Wonderful place to stay. Would definitely go again!
Hannes N - Jan 2022
Algehele gradering
Cloeteskraal Chalets kan sterk aanbeveel word.
Louzanne M - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker as jy net wil bietjie wegkom.
Nikki D - Jan 2022
Algehele gradering
Perfect.
Carla B - Okt 2022
Algehele gradering
Fabulous.
Clint R - Okt 2022
Algehele gradering
Een van ons gunsteling blyplekke. Ongelooflike uitsig met 'n Jacuzzi is altyd 'n wenner!
Nushree A - Jul 2022
Algehele gradering
Peaceful stay.
Haylee S - Apr 2022
Algehele gradering
Die inklok was maklik, kommunikasie was goed pynlik netjies. Lekker wegbreek van stad se gewoel.
Lindri V - Feb 2022
Algehele gradering
Rustige plek met 'n mooi uitsig op die Bergrivier.
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Joanne Davis D - Okt 2022
Algehele gradering
Very friendly host.
Dawie V - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig netjies.
Neville B - Feb 2022
Algehele gradering
As jy rustigheid soek vir jou siel, dan is Cloeteskraal defnitief die plek.
Lees meerBouwe T - Jan 2022
Algehele gradering
Net reg vir 'n gesellige rivier-kuier. Nie groot nie, maar gemaklik en skoon. Die binnebraai was 'n wenner, lugversorging en die Jacuzzi op die stoep.
Clair E - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, netjies binne.
Lees meerTanian G - Jun 2022
Algehele gradering
Wonderful accommodation.
Rene I - Feb 2022
Algehele gradering
Absolutely beautiful.
Rolien D - Jan 2022
Algehele gradering
Ideale afkoelplekkie!
Denver V - Aug 2022
Algehele gradering
Nice place to break away to from the busy city.
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Joan D - Mrt 2022
Algehele gradering
Beddens baie ongemaklik, Jacuzzi gesluit kon nie laer stel, spykers steek deur stoepplanke.
Cloeteskraal Chalets se terugvoer
Joan, julle het absoluut niks gese nie.
1. Ons het vir julle die Jacuzzi aangesit voor die tyd, sodat dit lekker warm kan wees as julle hier kom.
2. Het hulle die tuisgemaakte konfyt geniet wat ons vir gaste as 'n geskenkie gee.
3. Ons beddens en mastasse is van hoe gehalte, julle is die eerste wat dit nie aangaan nie.
Geniet jou daggie
Diane Laubscher
Cloeteskraal Chalets
Janine L - Des 2021
Algehele gradering
Perfekte wegbreek om hart en siel te voed saam met jou geliefde.
Jody P - Sep 2021
Algehele gradering
Great venue.
Sharne M - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastic location, peaceful, everything you need for a weekend away.
Kelly M - Aug 2021
Algehele gradering
Best, peaceful holiday ever.
Lize G - Aug 2021
Algehele gradering
Lieflike plek!
Natash H - Jul 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik by Cloeteskraal!
Lees meerLizel K - Jul 2021
Algehele gradering
Rustige naweek.
Lucha S - Jul 2021
Algehele gradering
Wonderlike ontspanning en geriewe.
Jeannette M - Jun 2021
Algehele gradering
Peaceful and quiet, relaxing.
Renette D - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Bev W - Feb 2021
Algehele gradering
A lovely relaxing spot right on the river bank with easy access to the river for boat launching plus.
Amy A - Jan 2021
Algehele gradering
Asemrowend.
Beatrice P - Okt 2021
Algehele gradering
Die naweek het met 'n "hick-up" begin, maar die bestuurder en eienaar het dit baie effektief uitsorteer.
Karl D - Feb 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Jose N - Okt 2021
Algehele gradering
Quiet, relaxed area to go to.
Jamie-lee J - Jun 2021
Algehele gradering
It's a beautiful place. Peaceful and very clean. We definitely plan on going again.
Petro R - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig en lekker kuier.
Kylan D - Sep 2020
Algehele gradering
Goeie diens, pragtige plek.
Amy A - Sep 2020
Algehele gradering
Soos gewoonlik: asemrowend.
Marion P - Aug 2020
Algehele gradering
After a hectic few months on the front line this was the ideal getaway.
Lees meerAllen B - Feb 2020
Algehele gradering
Lieflike plekkie.
Yolandi T - Okt 2020
Algehele gradering
Gemaklike verblyf met pragtige uitsigte.
Amee R - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker stil omgewing met pragtige voëls. Warm jacuzzi.
U K - Des 2019
Algehele gradering
Lieflike chalet langs 'n kabbelende rivier gee totale rus en vrede.
Lauriks V - Des 2019
Algehele gradering
Dit is 'n awesome plekkie. Ek sal enige tyd terug gaan. Dit was regtig amazing.
Jacques C - Okt 2019
Algehele gradering
Stil en rustig.
Louise V - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlik, rustig.
Chantel S - Jul 2019
Algehele gradering
Ideale plek om te gaan ontsnap van die gewoel.
Nicole D - Jun 2019
Algehele gradering
Lovely, tranquil place to relax in peace and quiet with beautiful views.
Derick W - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderlike wegbreekplek!
Simon S - Jan 2019
Algehele gradering
Very welcoming and amazing view.
Lees meerLucinda K - Jan 2019
Algehele gradering
Absoluut heerlik.
Nadi T - Aug 2019
Algehele gradering
Voel of jy op jou eie eiland is. Baie lekker!
Edith P - Aug 2019
Algehele gradering
Peaceful and restful.
Michael S - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was só 'n lekker naweek.
Ardan H - Feb 2019
Algehele gradering
Baie lekker en ontspannend.
Liesl V - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker, rustige naweek.
Lees meerFernando N - Jan 2019
Algehele gradering
Peace.
Karien G - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker om net bietjie weg te kom van die gejaag van die stad.
Andre D - Des 2019
Algehele gradering
Lovely location next to the river.
Jurg S - Mei 2019
Algehele gradering
Die warm jacuzzi, voëllewe en rivier op jou voorstoep was die elemente waarna ons opsoek was.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Nicolette W - Des 2018
Algehele gradering
Dis die beste plek as jy wil wegbreek in totale privaatheid.
Andre B - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Louis N - Sep 2018
Algehele gradering
Baie rustig en privaat.
Sunel S - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik!
Iliska N - Jul 2018
Algehele gradering
'n Ware stukkie hemel op aarde.
Lucy B - Apr 2018
Algehele gradering
Stunning location.
Dorita V - Apr 2018
Algehele gradering
Ontspannend.
Lees meerCloeteskraal Chalets se terugvoer
Vreeslik baie dankie, ons is baie bly julle het dit geniet.
Ons sien julle weer met die volgende kuier.
Baie dankie
Diane Laubscher
Cloeteskraal Chalets
Loesje K - Jan 2018
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het!
Monica K - Nov 2018
Algehele gradering
Perfekte wegbreek om te ontspan met 'n pragtige uitsig van die rivier.
Leswin D - Jul 2018
Algehele gradering
Baie rustig en stresvry.
Marthie L - Mrt 2018
Algehele gradering
Perfek.
Dylan M - Mrt 2018
Algehele gradering
Great private place for couples and groups.
Delcia M - Nov 2018
Algehele gradering
It was a peaceful and pleasant stay, will definitely be back.
Melane V - Sep 2018
Algehele gradering
Ongelooflik mooi.
Lizaan W - Jul 2018
Algehele gradering
Cloeteskraal Chalets are fantastic.
Magdel R - Mrt 2018
Algehele gradering
Ons het die rivier en die verblyf vreeslik geniet.
Susan W - Nov 2018
Algehele gradering
Ontspannend in die natuur.
Lees meerAndre L - Nov 2018
Algehele gradering
Uitgerus met 'n pragtige uitsig en goeie geselskap.
Marinette B - Jul 2018
Algehele gradering
Awesome.
Althea O - Nov 2018
Algehele gradering
Had a good stay, so quiet and peaceful, Jacuzzi was amazing. Friendly staff.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het 'n goeie tyd gehad, so stil en rustig, Jacuzzi was wonderlik. Vriendelike personeel.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Peter R - Feb 2018
Algehele gradering
We had a fantastic weekend and will do it again soon.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Eben O - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig.
Cloeteskraal Chalets se terugvoer
Julle het vertrek sonder om enige probleme vir ons deur te gee.
Die advertensie verteenwoordig presies wat gaste ontvang. Daar is borde wat die swembad en die speel parkie aandui, dit is nie by die rivier nie. Die chalets is skoon en netjies en ek is baie trots daarop, ons het ook geen sak spinnekoppe nie, die natuur is natuurlik 'n faktor wat in ag geneem moet word wanneer mens in die bos bly.
Vriendelike Groete
Diane
Cloeteskraal Chalets
Nicolene D - Sep 2018
Algehele gradering
Cloeteskraal het baie steekvlieë.
Lees meerCloeteskraal Chalets se terugvoer
Beste Nicolene,
Die netheid van die chalets is my trots, baie dankie vir die kompliment.
Jammer julle naweek was 'n totale ramp. Ek was die Saterdag-oggend om en by 09:30 by die chalet reg langs julle om 'n verstelling aan die gaste se Jacuzzi te maak. Die klanke van lag en genot wat van jul kant af gekom het het vir ons baie genotvol geklink. Dis jammer dat julle kom groet het en niks aan ons genoem het nie.
In die platteland sal 'n mens maar baie verskillende diertjies kry, vandag is hulle hier, more is hulle weer weg. Ons is baie jammer vir die ongerief, maar die natuur is nie iets waaroor ons beheer kan uitoefen nie.
Vriendelike groete,
Diane Laubscher
Cloeteskraal Chalets
Evette J - Des 2017
Algehele gradering
Asemrowend.
Petro B - Des 2017
Algehele gradering
Lekker.
Roald A - Nov 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Melana G - Nov 2017
Algehele gradering
Het 'n fantastiese naweek gehad.
Derick T - Okt 2017
Algehele gradering
Beste ooit.
Patricia S - Sep 2017
Algehele gradering
Sal definitief weer gaan!
Helena C - Mei 2017
Algehele gradering
Heerlike en rustige verblyf met die mooiste sonsondergang.
Amy A - Apr 2017
Algehele gradering
Cloeteskraal, jou lekke ding!
Lyndi L - Jan 2017
Algehele gradering
Fantastic location and fully stocked cottages!
William C - Sep 2017
Algehele gradering
Man met gesin, dit was uitstekend.
Johanine H - Sep 2017
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en mense vriendelik.
Amy A - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was asemrowend.
Elaine B - Sep 2017
Algehele gradering
Baie rustig en goed ingerig.
Jacques W - Mrt 2017
Algehele gradering
Ons het Cloeteskraal Chalets baie geniet.
Faeez G - Jan 2017
Algehele gradering
A really awesome, peaceful place to spend your holiday.
Nadia S - Feb 2017
Algehele gradering
We had a lovely weekend.
Cloeteskraal Chalets se terugvoer
Hallo, Nadia, baie dankie vir jou terugvoering. Dis altyd net 'n groot jammerte dat julle niks gesê het toe julle kom groet het nie en die sleutels terug gebring het nie. Ons het julle Jacuzzi skoon gemaak vir julle eenheid wat julle bespreek het. Die rede hoekom die swembad nie skoon gemaak is nie, is omdat niemand by die Boshuis bespreek is nie.
Ons vat nie nou bespreking daar nie, omdat ons 'n dak oor die swembad gaan bou.
Baie dankie
Diane Laubscher
Cloeteskraal Chalets
Yolanda S - Nov 2016
Algehele gradering
The place is so well maintain and clean. I would definitely go back.
Mariska H - Okt 2016
Algehele gradering
Was heerlik en rustig.
Carla S - Jul 2016
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Jani B - Jun 2016
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Charlene S - Aug 2016
Algehele gradering
Heerlik en stil.
Natashia B - Jul 2016
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Brunhilde L - Mrt 2016
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gekuier met 'n wonderlike uitsig oor die rivier.
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Cherise F - Nov 2015
Algehele gradering
Perfek!
Peter K - Nov 2015
Algehele gradering
Awesome river with lots of bird life.
Bradley R - Aug 2015
Algehele gradering
What an amazing place.
Thea V - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie gerieflik, baie rustig en baie lekker!
Bernadette P - Sep 2015
Algehele gradering
Sal dit beslis weer besoek.
Frederick V - Feb 2015
Algehele gradering
Kwaliteit en kwantiteit met gesin. Die plek om te wees.
Peter H - Jul 2015
Algehele gradering
Great setting, peace and quite.
Braam B - Apr 2015
Algehele gradering
Baie gerieflik met heerlike stilte.
Isabel S - Jan 2015
Algehele gradering
Skoon, netjiese en goed-toegeruste chalets.
Nicolene C - Sep 2015
Algehele gradering
Ons het 'n 'afnaweek' gesoek en hierdie plek was ideaal om net weer te fokus. Kinders was ook op hul eie besig en bietjie weg van TV en gewone stadslewe!
Ida R - Mrt 2015
Algehele gradering
FANTASTIES!
Nicola R - Apr 2015
Algehele gradering
Baie lekker, rustig gekuier.
Karin R - Mei 2015
Algehele gradering
Very peace full, romantic, cozy.
Eva D - Jan 2015
Algehele gradering
Value for money, clean, safe and in a great location
Hans V - Jul 2015
Algehele gradering
Bekostigbaar en gerieflik met 'n mooi ligging!
Amanda C - Apr 2015
Algehele gradering
Voldoende. Ons het die stilte geniet.
Lees meerRudi E - Mrt 2015
Algehele gradering
Moet nie laat die foto's jul verlei nie en maak seker van die name van die eenhede wanneer jy bespreek.
Lees meerJames S - Sep 2014
Algehele gradering
Dit was stil, alles wat jy nodig het, was beskikbaar.
Jenna I - Sep 2014
Algehele gradering
Fantastic location
Winston T - Okt 2014
Algehele gradering
Gem on the river banks, peaceful and tranquil with beautiful sunsets.
Howard W - Mei 2014
Algehele gradering
Excellent accommodation on the river
Dries W - Jan 2014
Algehele gradering
It is a good place to rest if you want to do nothing.
Llewellyn D - Jan 2014
Algehele gradering
Good location
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cloeteskraal Chalets, Op die pad tussen Hopefield en Velddrif (R234), Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang