Cloud @ 96
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 99
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Margaret J - Sep 2024
Algehele gradering
Rustig en refreshing.
Cloud @ 96 se terugvoer
Baie baie dankie!
Helena V - Aug 2024
Algehele gradering
Gerieflike gastehuis met vriendelike personeel en eienaars.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Helena, dis altyd 'n plesier om Grey te huisves, sulke warm, hartlike mense, julle is enige tyd welkom.
Justin B - Jul 2024
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid en ongelooflike mense.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Justin
Goeie dag, baie dankie Justin, ek en Phillip waardeer jou goeie terugvoering. Julle moet mooi bly en ons hoop om julle gou weer te sien! Dit was verseker lekker om julle by ons te huisves.
Jorina D - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Cloud @ 96 se terugvoer
Dear Jorina,
I really appreciate your positive feedback. It's greatly appreciated! All the best.
Helena V - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik en gerieflik, skoon met baie gemaklike beddens.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Helena, baie dankie, ek waardeer dit vreeslik!
0livia A - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie tuiste atmosfeer, vriendelike en bedagsame personeel, baie netjies.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Olivia
Dankie baie, ons wens jou alle voorspoed, bly veilig en sien gou weer.
Waylene J - Mrt 2024
Algehele gradering
Die heel beste.
Lees meerCloud @ 96 se terugvoer
Dear Waylene
Thank you for the kind words, it was a pleasure having you visit us. Stay safe and well.
Marlize L - Jan 2024
Algehele gradering
Ons en ons hondjies het baie lekker gebly!
Cloud @ 96 se terugvoer
Waardeer Marlize! Mooi bly.
Rosa A - Jan 2024
Algehele gradering
Great place to stay overnight. Clean room with air conditioning, safe parking, and WiFi.
Cloud @ 96 se terugvoer
Thanks so much, Rosa. May you have a great year!
Melizaan B - Apr 2024
Algehele gradering
Baie geniet.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Melizaan
Dankie baie, mooi bly en sien gou weer.
Ian P - Mrt 2024
Algehele gradering
Good value. We'll be back.
Christine D - Jun 2024
Algehele gradering
Nice, cosy and friendly stay.
Cloud @ 96 se terugvoer
Dear Christine
Thank you so much, keep safe and well.
Jannike S - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike gerieflike oornagplek, vriendelike diens.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Jannike, waardeer opreg. Mooi bly.
Christo P - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies, waarde vir geld, veilig.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Christo
Dankie baie. Lekker bly.
Ruan G - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Ruan, dankie vir terugvoering.
Urissa T - Mei 2023
Algehele gradering
Comfortable, felt like a home away from home. Loved that everything was clearly chosen carefully to furnish the place. It was not the generic white crockery that you get when you get accommodation and I loved that. Ann was so friendly and the check-in process was so easy.
Cloud @ 96 se terugvoer
Dear Urissa, thanks so much, I really appreciate your observance. All the best to you and your family.
Joseph T - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Joseph
Dankie baie, waardeer. Mooi bly.
Warren H - Apr 2023
Algehele gradering
Perfek.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Warren
Thanks, keep safe and well.
Lynn C - Feb 2023
Algehele gradering
Great overnight venue.
Cloud @ 96 se terugvoer
Dear Lynn, I really appreciate your feedback, keep safe and well. Regards. Ann
Franje B - Jan 2023
Algehele gradering
Verblyf was lekker en veilig.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Franje
Dankie baie.
Mooi bly.
Kedumetse M - Jan 2023
Algehele gradering
Our stay was a pleasant one. The only issue experienced was the WiFi connection.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Kedumetse,
Thanks for the feedback. For some other reason, Huawei phones do not want to connect to our wifi, and all other phones have no problem. It could be the phone's OS, not sure.
Please keep safe and well, see you soon.
A S C - Jan 2023
Algehele gradering
Perfekte plekkie om net te oornag. Mooi toegerus, skoon en netjies.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi As, vreeslik dankie. Ek waardeer dit en geniet julle jaar.
Judy D - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Judy
Thanks so much. Have an awesome year.
Eben B - Des 2023
Algehele gradering
Lekker gerus na 'n lang reis.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Eben, dankie vir terugvoering, mooi bly.
Cecily E - Okt 2023
Algehele gradering
Very cosy cabin with all that you need for an overnight stay.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Cecily. Thanks
Leon B - Jun 2023
Algehele gradering
In general, it was acceptable.
Annaret M - Sep 2023
Algehele gradering
Perfect for a peaceful sleepover.
Cloud @ 96 se terugvoer
Dear Annaret
Lovely meeting you, keep safe and well.
Stefan S - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie diens en lekker verblyf.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Sefan
Dankie baie, all voorspoed vir julle.
Groete
Ann
Christa R - Apr 2023
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik ontvang. Die eenheid was netjies en skoon.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Christa, dankie baie, ons waardeer die terugvoering.
Chanri T - Des 2023
Algehele gradering
Perfekte en bekostigbare oornag kamer in Bloemfontein.
Louise L - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik
Cloud @ 96 se terugvoer
Baie Dankie.
Bennie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Ja ek sal weer, maar nie in die eenheid waar ons in tuis was nie.
Lees meerCloud @ 96 se terugvoer
Hi Bennie
Dankie vir die terugvoering, ons luister graag. Net response op jou terug voering: Orion is nie 'n self sorg eenheid nie, meeste mense slaap een/op meeste twee aande oor, dan spring hulle weer in die pad of is heel dag uit, Orion is baie geskik vir dit. Ek voorsien geen hout / charcoal vir enige eenheid nie, anders gaan ek my prys moet opstoot. Daar is braai bakke by die 2x volle self sorg eenhede (Alpha & Galaxy), gaste is welkom om vir braai bakke te vra vir die twee semi self sorg eenhede. Ek het ook gese as ek iemand in jou plek kan kry dan sal ek jou refund, maar die tydperk was te kort ek kon nie iemand in jou plek kry nie. Ons het onlangs password verander, ek het juis die nuwe kennisgewing borde verlede week opgesit in al die eenhede. Ek weet ons sukkel met die agterste AP, veral na loadshedding ons is besig om daarna te kyk. Dalk die AP op 'n battery sit, dan sal dit meer stabiel wees. Jammer vir enige ongerief. Mooi bly.
Dichaba J - Okt 2023
Algehele gradering
A decent place to stay at.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Dichaba,
Thanks.
Jean D - Des 2022
Algehele gradering
Gemaklik. Naby aan die snelweg.
Cloud @ 96 se terugvoer
Dear Jean,
Thanks so much. Please, keep safe and well.
Johan K - Des 2022
Algehele gradering
Het net een aand oorgeslaap maar dit was fantasties. Ann was baie gaaf en behulpsaam.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Johan, thanks so much feedback is appreciated. Have an amazing year.
Sarah O - Des 2022
Algehele gradering
Super friendly and welcoming.
Cloud @ 96 se terugvoer
Dear Sarah, thanks so much. Keep safe and well.
Toni-ann J - Nov 2022
Algehele gradering
Very happy with the stay.
Cloud @ 96 se terugvoer
Thanks so much.
Helena V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjiese gastehuis, mooi toegerus met gas plate en geyser, wat baie hulpvol was gedurende beurtkrag. Slaap en sit geriewe baie gemaklik.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Helena
Ek waardeer jou terugvoering, lekker bly.
Pieter L - Sep 2022
Algehele gradering
Naby snelweg en met alles wat jy nodig het, selfs met beurtkrag.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Pieter
Ek waardeer julle! Mooi bly
Groete
Ann
Petroline O - Jul 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Shanice, ek waardeer dit vreeslik. Mag alle voorspoed julle tref.
Schalk T - Apr 2022
Algehele gradering
Vinnig, vriendelik, gemaklik.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Schalk dankie baie! Mooi bly
Terrence W - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker en ontspanne.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hallo Terrence
Vreeslik baie dankie. Kyk mooi na julle self.
Gerda M - Mrt 2022
Algehele gradering
Gemaklik vir oornag.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Gerda thanks appreciated
Ivan B - Mrt 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en troeteldier-vriendelik.
Cloud @ 96 se terugvoer
Waardeer Ivan, lekker bly!
Johan W - Feb 2022
Algehele gradering
Tevrede.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Johan probeer volgende keer my Galaxy baie spasie.
Orion meer bedoel vir twee volwassenes en dalk n kind.
Groete Ann
Jolene M - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik en rustig.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Jolene thanks so much!
Keep safe and well
Christiaan S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie mooi ingerig en baie netjies.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Christiaan, baie dankie! Julle is welkom enige tyd.
Bettie S - Des 2022
Algehele gradering
VIr 'n moë lyf was dit 'n oasis.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Bettie, dankie baie, mooi bly. Groete, Ann
Daniel (bob) R - Apr 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik en skoon met al die nodige geriewe.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Daniel
Ek is bly om te hoor, julle is enige tyd welkom. Alle voorspoed vir julle.
Louzanne D - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjies.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Louzanne
Dankie, baie lekker bly.
Francois J - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Cloud @ 96 se terugvoer
Dankie baie Francios ek waardeer opreg!
Kobus P - Apr 2022
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Kobus, dankie baie.
Mokgo M - Mrt 2022
Algehele gradering
I really enjoyed my stay at Cloud@96.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Mokgo, that is such a lovely thing to say, thank you so much. Keep safe and well.
Chene P - Jan 2022
Algehele gradering
Baie rustige omgewing na 'n lang, besige pad.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Chene
Baie dankie, ek waardeer dit. Lekker jaar vir julle.
Ida K - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflike en bekostigbare halfpadstop in Bloemfontein
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Ida,
Baie, baie dankie, goeie jaar vir julle!
Judy D - Des 2021
Algehele gradering
Verblyf was 'n aangename ondervinding.
Renee L - Des 2021
Algehele gradering
Great place and friendly owners.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Renee,
Thanks so much! Visit us again.
Nadia A - Des 2021
Algehele gradering
Maklik en rustig.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Nadia
Baie dankie, geseende feestydperk vir julle.
Gerrit S - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly rustig en baie netjies.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Gerrit
Vreeslik dankie, lekker bly en wees veilig.
Judith K - Okt 2021
Algehele gradering
Perfek
Cloud @ 96 se terugvoer
Baie, baie dankie Judith, julle is enige tyd welkom.
Lisa-mari G - Jun 2021
Algehele gradering
Gerieflik
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Lisa-Mari
Vreeslik dankie! Bly veilig.
Cornelius V - Mei 2021
Algehele gradering
Travel with wife and daughter for a sporting event.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Cornelius,
Thank you so much, it is greatly appreciated and you have an awesome family.
Have a safe and good year further.
Lune-mari B - Jan 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Lune-Mari
Ek is bly julle het lekker by ons gebly, voorspoedige nuwe jaar en kom gerus weer.
Juan S - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker.
Cloud @ 96 se terugvoer
Baie dankie Juan. Veilig bly en lekker jaar.
Deborah V - Okt 2021
Algehele gradering
Really great, it was clean and well serviced.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hey Deborah
Thanks so much, keep safe.
Nico V - Apr 2021
Algehele gradering
Netjiese, rustige verblyf.
Cloud @ 96 se terugvoer
Vreeslik dankie! Julle is welkom.
Nadine M - Apr 2021
Algehele gradering
Baie gemaklik, veilig en gerieflik.
Cloud @ 96 se terugvoer
Vreeslik dankie Nadine! Bly veilig.
Natasha V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie gerieflike plekkie.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Natasha
Baie dankie! Julle is enige tyd welkom.
Nick S - Jun 2021
Algehele gradering
Baie aangename plekkie waar jy beslis met sekerheid en gemoedrus kan oornag met 'n vriendelike ontvang, ongeag die tyd van die dag of nag.
Cloud @ 96 se terugvoer
Nick thanks so much keep safe.
Gillian V - Jun 2021
Algehele gradering
Our overnight stay was great.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Gillian
Thanks so much. Keep safe.
Regards
Elsabe W - Jul 2021
Algehele gradering
Kamer was baie netjies en ons sal beslis weer daar oorslaap in die toekoms.
Cloud @ 96 se terugvoer
Dit was lekker om julle te ontmoet, bly veilig en sien weer!
Francois J - Des 2021
Algehele gradering
Baie vinnig.
Dabe J - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Dabe
Vreeslik dankie, hoop julle het 'n voorspoedige nuwe jaar.
Mareleze W - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtige kamer, baie gerieflik.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Mareleze
Vreeslik dankie en voorspoed vir die nuwe jaar, bly veilig.
Hester L - Sep 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies & georganiseerd
Cloud @ 96 se terugvoer
Dankie baie Hester.
Marlene S - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en veilig.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Marlene,
Vreeslik dankie, julle moet 'n voorspoedige jaar he! Alle Voorspoed en sien gou weer.
Elizabeth M - Sep 2019
Algehele gradering
The place is in a quiet are, safe and secure and very clean.
Cloud @ 96 se terugvoer
Thank you so much, you are very welcome.
Magda A - Jun 2019
Algehele gradering
Rustig en baie netjies.
Cloud @ 96 se terugvoer
Vreeslik dankie, waardeer!!
Mariska O - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker plekkie en mooi uiteengesit.
Cloud @ 96 se terugvoer
Dankie baie, Mariska!
Emil Kruger K - Jan 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike mense. Verblyf was gemaklik met lekker spasie en fasiliteite!
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Emil, Sjoe dankie baie!
Lizel S - Jan 2019
Algehele gradering
Vriendelike, warm mense wat jou laat tuis voel.
Cloud @ 96 se terugvoer
So dankie baie
Karen O - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjies.
Cloud @ 96 se terugvoer
Aww Dankie Rian!
Irmhild F - Des 2019
Algehele gradering
Cloud@96 is 'n baie netjiese plek en ek kan dit sterk aanbeveel.
Cloud @ 96 se terugvoer
Dankie baie voorspoedige nuwe jaar!
André C - Okt 2019
Algehele gradering
Het baie lekker gebly, plek het als wat mens nodig het.
Cloud @ 96 se terugvoer
Dankie baie Andre!
Marna L - Mei 2019
Algehele gradering
Gerieflik en bekostigbaar.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Marna
Dit was vreeslik lekker on julle te ontmoet, baie dankie!! Julle is awesome mense.
Sterkte
Marius V - Apr 2019
Algehele gradering
Goeie diens.
Cloud @ 96 se terugvoer
Dankie baie Marius.
Erika A - Feb 2019
Algehele gradering
Baie mooi plek en naby aan alles geleë.
Cloud @ 96 se terugvoer
Dankie baie.
Louize G - Sep 2018
Algehele gradering
Ek beveel Cloud @ 96 aan!
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Louise,
Dankie baie, sien weer!
Groete
Ann
Sandra L - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker rustig en netjies.
Cloud @ 96 se terugvoer
Dankie baie ons waardeer dit.
Jaco D - Mrt 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Cloud @ 96 se terugvoer
Baie dankie julle, ons waardeer dit.
Arno C - Des 2018
Algehele gradering
Die verblyf was baie meer as verwag.
Cloud @ 96 se terugvoer
Vreeslik dankie Arno.
Jacques L - Jan 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik, behulpsaam en skoon verblyf!
Samantha B - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker plekkie!
Cloud @ 96 se terugvoer
Thanks Samantha!
Yolandé F - Nov 2018
Algehele gradering
Warm ontvangs en vriendelike diens.
Saskia B - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Cloud @ 96 se terugvoer
Hi Saskia
Dit was 'n plesier, en sien jou weer.
Bianca D - Des 2018
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld.
Cloud @ 96 se terugvoer
Dankie baie, Bianca, ons waardeer dit!
Suzanne V - Des 2018
Algehele gradering
Verblyf in jou eie "tiny house"!
Lees meerCloud @ 96 se terugvoer
Dankie baie Suzanne!
Elaine H - Des 2018
Algehele gradering
Vir wat jy betaal is dit nie sleg nie, maar ons sal nie in die hut weer bly nie.
Lindy V - Nov 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies en rustige verblyf.
Cloud @ 96 se terugvoer
Baie dankie. Julle is welkom!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nerinastraat 96, Gardenia Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang