Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cloud @ 96

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Helena V
Lang verblyf
5.0
Aug 2024

Gerieflike gastehuis met vriendelike personeel en eienaars. Dis sekerlik die tiende keer wat ons daar oorbly. En dit alleen spreek boekdele alreeds. Dis gerieflik, veilig, en baie goed geleë. Ons verkies om nerens anders te bly nie. Ann is gasvry en vriendelik. Die ontbyte is heerlik! Ek beveel Cloud @ 96 sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Cloud @ 96
Hi Helena, dis altyd 'n plesier om Grey te huisves, sulke warm, hartlike mense, julle is enige tyd welkom.

Justin B
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Ongelooflike gasvryheid en ongelooflike mense. By verre die beste kliëntediens wat ek al ontvang het by 'n gastehuis. Die gasvryheid van Ann en Phillip was ongelooflik, en hulle het vir ons groot groep beslis die ekstra myl geloop. Die blyplekkies is almal van groot waarde vir geld en ek sal hulle aan enige persoon aanbeveel. Baie dankie vir die lekker naweek en die gasvryheid. Ons hoop om julle in die toekoms weer te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Cloud @ 96
Hi Justin Goeie dag, baie dankie Justin, ek en Phillip waardeer jou goeie terugvoering. Julle moet mooi bly en ons hoop om julle gou weer te sien! Dit was verseker lekker om julle by ons te huisves.

Jorina D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Gerieflik. Skoon en netjies. Veilige parkering en spasie vir 'n sleepwa. Langs die snelweg, so dit is maklik en vinnig om daar uit te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Cloud @ 96
Dear Jorina, I really appreciate your positive feedback. It's greatly appreciated! All the best.

Helena V
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Heerlik en gerieflik, skoon met baie gemaklike beddens. Lekkerste plek om te bly in Bloemfontein, inteendeel ons bly nerens anders. Baie gerieflik, stil en netjies. Gastehuis is goed geleë, naby alles, maar ook nie naby stadsgeraas nie. Ook veilig met ligte wat in die nag skyn en motor is veilig, weg vanaf straataansig, agter motorhek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Cloud @ 96
Hi Helena, baie dankie, ek waardeer dit vreeslik!

0livia A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Goeie tuiste atmosfeer, vriendelike en bedagsame personeel, baie netjies. Die plek het soos 'n huis gevoel. Baie vriendelike ontvangs gehad en personeel is baie bedagsaam. Baie lekker atmosfeer. Sal enige tyd weer by Cloud @ 96 akkommodeer en sal enigeen aanbeveel om Cloud @ 96 te kies vir akkommodasie. Baie dankie vir 'n baie lekker tuiste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Cloud @ 96
Hi Olivia Dankie baie, ons wens jou alle voorspoed, bly veilig en sien gou weer.

Waylene J
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Die heel beste. Die eienaar was regtig amazing en het seker gemaak alles is 100%. Jy het alles wat jy nodig het vir 'n lang verblyf en kan selfs kos maak sonder om heeltyd take-aways te koop. Vir die bedrag geld was dit regtig die moeite werd. Ons was 'n groep ouers met kinders van 10 jaar wat deur gereis het vir 'n rugbytoernooi in Worcester. Ons moes oorskakel na 'n ander eenheid en sonder moeite het die eienaars seker gemaak dat al ons goedjies oorgedra is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Cloud @ 96
Dear Waylene Thank you for the kind words, it was a pleasure having you visit us. Stay safe and well.

Marlize L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ons en ons hondjies het baie lekker gebly! Dit is 'n ongelooflik oulike plekkie! Goed ingerig en selfs liggies gehad vir loadshedding. Dit het alles wat mens nodig het om 'n aand of twee oor te slaap en ek sal dit beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Cloud @ 96
Waardeer Marlize! Mooi bly.

Rosa A
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Great place to stay overnight. Clean room with air conditioning, safe parking, and WiFi. We stayed overnight when traveling to and from the Cape. Perfect location close to the highway. Nice and quiet area. Very clean rooms. Hosts are very attentive to guest needs. I was glad to have air conditioning and good WiFi while we rested to take the road again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Cloud @ 96
Thanks so much, Rosa. May you have a great year!

Melizaan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Baie geniet. Baie dankie, sal weer van die plek gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ann
Cloud @ 96
Hi Melizaan Dankie baie, mooi bly en sien gou weer.

Ian P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Good value. We'll be back. Hosts are very friendly. We enjoyed our stay and our little Maltese Poodle had more than enough grass to explore.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerinastraat 96, Gardenia Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYpiwD1MThjVkKVKkijYUru038bXtiixha7edUCH9LPOCKmmNcz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 96 Nerina Street Gardenia Park 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.13263 26.1671799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang