Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cloud @ 96

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 98 resensies vir Cloud @ 96
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Helena V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V

Gerieflike gastehuis met vriendelike personeel en eienaars.

Dis sekerlik die tiende keer wat ons daar oorbly. En dit alleen spreek boekdele alreeds. Dis gerieflik, veilig, en baie goed geleë. Ons verkies om nerens anders te bly nie. Ann is gasvry en vriendelik. Die ontbyte is heerlik! Ek beveel Cloud @ 96 sterk aan.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Helena, dis altyd 'n plesier om Grey te huisves, sulke warm, hartlike mense, julle is enige tyd welkom.

Cloud @ 96
Justin B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin B

Ongelooflike gasvryheid en ongelooflike mense.

By verre die beste kliëntediens wat ek al ontvang het by 'n gastehuis. Die gasvryheid van Ann en Phillip was ongelooflik, en hulle het vir ons groot groep beslis die ekstra myl geloop. Die blyplekkies is almal van groot waarde vir geld en ek sal hulle aan enige persoon aanbeveel. Baie dankie vir die lekker naweek en die gasvryheid. Ons hoop om julle in die toekoms weer te sien.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Justin
Goeie dag, baie dankie Justin, ek en Phillip waardeer jou goeie terugvoering. Julle moet mooi bly en ons hoop om julle gou weer te sien! Dit was verseker lekker om julle by ons te huisves.

Cloud @ 96
Jorina D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorina D

Gerieflik.

Skoon en netjies. Veilige parkering en spasie vir 'n sleepwa. Langs die snelweg, so dit is maklik en vinnig om daar uit te kom.

Cloud @ 96 se terugvoer

Dear Jorina,

I really appreciate your positive feedback. It's greatly appreciated! All the best.

Cloud @ 96
Helena V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V

Heerlik en gerieflik, skoon met baie gemaklike beddens.

Lekkerste plek om te bly in Bloemfontein, inteendeel ons bly nerens anders. Baie gerieflik, stil en netjies. Gastehuis is goed geleë, naby alles, maar ook nie naby stadsgeraas nie. Ook veilig met ligte wat in die nag skyn en motor is veilig, weg vanaf straataansig, agter motorhek.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Helena, baie dankie, ek waardeer dit vreeslik!

Cloud @ 96
Olivia A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia A

Goeie tuiste atmosfeer, vriendelike en bedagsame personeel, baie netjies.

Die plek het soos 'n huis gevoel. Baie vriendelike ontvangs gehad en personeel is baie bedagsaam. Baie lekker atmosfeer. Sal enige tyd weer by Cloud @ 96 akkommodeer en sal enigeen aanbeveel om Cloud @ 96 te kies vir akkommodasie. Baie dankie vir 'n baie lekker tuiste.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Olivia
Dankie baie, ons wens jou alle voorspoed, bly veilig en sien gou weer.

Cloud @ 96
Waylene J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waylene J

Die heel beste.

Die eienaar was regtig amazing en het seker gemaak alles is 100%. Jy het alles wat jy nodig het vir 'n lang verblyf en kan selfs kos maak sonder om heeltyd take-aways te koop. Vir die bedrag geld was dit regtig die moeite werd. Ons was 'n groep ouers met kinders van 10 jaar wat deur gereis het vir 'n rugbytoernooi in Worcester. Ons moes oorskakel na 'n ander eenheid en sonder moeite het die eienaars seker gemaak dat al ons goedjies oorgedra is.

Cloud @ 96 se terugvoer

Dear Waylene
Thank you for the kind words, it was a pleasure having you visit us. Stay safe and well.

Cloud @ 96
Marlize L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize L

Ons en ons hondjies het baie lekker gebly!

Dit is 'n ongelooflik oulike plekkie! Goed ingerig en selfs liggies gehad vir loadshedding. Dit het alles wat mens nodig het om 'n aand of twee oor te slaap en ek sal dit beslis aanbeveel!

Cloud @ 96 se terugvoer

Waardeer Marlize! Mooi bly.

Cloud @ 96
Rosa A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa A

Great place to stay overnight. Clean room with air conditioning, safe parking, and WiFi.

We stayed overnight when traveling to and from the Cape. Perfect location close to the highway. Nice and quiet area. Very clean rooms. Hosts are very attentive to guest needs. I was glad to have air conditioning and good WiFi while we rested to take the road again.

Cloud @ 96 se terugvoer

Thanks so much, Rosa. May you have a great year!

Cloud @ 96
Melizaan B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melizaan B

Baie geniet.

Baie dankie, sal weer van die plek gebruik maak.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Melizaan
Dankie baie, mooi bly en sien gou weer.

Cloud @ 96
Ian P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian P

Good value. We'll be back.

Hosts are very friendly. We enjoyed our stay and our little Maltese Poodle had more than enough grass to explore.

Christine D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine D

Nice, cosy and friendly stay.

Owners were friendly and helpful. Nice cosy stay. Would recommend them.

Cloud @ 96 se terugvoer

Dear Christine

Thank you so much, keep safe and well.

Cloud @ 96
Jannike S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannike S

Heerlike gerieflike oornagplek, vriendelike diens.

Baie gerieflike oornagplek na 'n lang dag se reis. Gerieflik naby die N1 geleë, veilige en stil area en vriendelike diens. Ons troeteldiere was ook welkom. Goeie voorsiening is gemaak vir lig tydens beurtkrag. Baie goed ingerig met alles wat mens kan nodig kry, met 'n paar luukshede soos 'n heerlike lugversorger en slim TV.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Jannike, waardeer opreg. Mooi bly.

Cloud @ 96
Christo P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo P

Netjies, waarde vir geld, veilig.

Veilige omgewing, alles is daar, netjies, goeie toestand, vriendelike diens.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Christo

Dankie baie. Lekker bly.

Cloud @ 96
Ruan G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan G

Baie netjies en skoon.

Die eienaars moet dalk net seker maak hulle nommers werk of is op datum op die webblad Nommer wat ek geskakel het, was nie beskikbaar nie.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Ruan, dankie vir terugvoering.

Cloud @ 96
Urissa T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Urissa T

Comfortable, felt like a home away from home. Loved that everything was clearly chosen carefully to furnish the place. It was not the generic white crockery that you get when you get accommodation and I loved that. Ann was so friendly and the check-in process was so easy.

Will definitely be staying again.

Cloud @ 96 se terugvoer

Dear Urissa, thanks so much, I really appreciate your observance. All the best to you and your family.

Cloud @ 96
Joseph T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph T

Vriendelike ontvangs.

Die ontvangs was vriendelik. Die slaapplek was baie netjies en skoon. Goed gereed vir beurtkrag. Ek kan ongelukkig nie 'n gradering vir die WiFi gee nie, aangesien dit slegs met Eskom werk en dit was beurtkrag.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Joseph
Dankie baie, waardeer. Mooi bly.

Cloud @ 96
Warren H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren H

Perfek.

Geen probleme nie.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Warren

Thanks, keep safe and well.

Cloud @ 96
Lynn C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn C

Great overnight venue.

Comfortable, clean and perfect for a one-night stopover.

Cloud @ 96 se terugvoer

Dear Lynn, I really appreciate your feedback, keep safe and well. Regards. Ann

Cloud @ 96
Franje B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franje B

Verblyf was lekker en veilig.

Sal definitief aanbeveel, badkamerdeure kon net nie sluit nie.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Franje
Dankie baie.
Mooi bly.

Cloud @ 96
Kedumetse M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kedumetse M

Our stay was a pleasant one. The only issue experienced was the WiFi connection.

I would definitely book there on my next visit.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Kedumetse,

Thanks for the feedback. For some other reason, Huawei phones do not want to connect to our wifi, and all other phones have no problem. It could be the phone's OS, not sure.
Please keep safe and well, see you soon.

Cloud @ 96
A S C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A S C

Perfekte plekkie om net te oornag. Mooi toegerus, skoon en netjies.

Ontvangs was vriendelik, al het ons na ure gearriveer. Baie dankie.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi As, vreeslik dankie. Ek waardeer dit en geniet julle jaar.

Cloud @ 96
Judy D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy D

Uitstekend.

Netjies en vriendelike diens.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Judy

Thanks so much. Have an awesome year.

Cloud @ 96
Eben B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eben B

Lekker gerus na 'n lang reis.

Slaapkamer was bietjie beknop, maar badkamer was ruim. Woonstel is redelik modern. Bly oor die lugverkoeler, want Bloemfontein kan warm word in Desember, maar ons het 'n reën-aand gehad. Vriendelike diens van Ann en parkering was maklik ook.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Eben, dankie vir terugvoering, mooi bly.

Cloud @ 96
Cecily E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecily E

Very cosy cabin with all that you need for an overnight stay.

Ann was very welcoming. The cabin was surprisingly comfortable for its size and had everything you needed. The shower was great. The only downside was the constant barking of dogs in the area, which was a bit irritating throughout the night.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Cecily. Thanks

Cloud @ 96
Leon B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon B

In general, it was acceptable.

Would have liked some kind of assistance during load shedding.

Annaret M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annaret M

Perfect for a peaceful sleepover.

Loved it, very neat, clean and tiny. Lovely, friendly host.

Cloud @ 96 se terugvoer

Dear Annaret

Lovely meeting you, keep safe and well.

Cloud @ 96
Stefan S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S

Goeie diens en lekker verblyf.

Het baie lekker gebly. Alles gehad wat nodig is vir een aand se oornag.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Sefan

Dankie baie, all voorspoed vir julle.

Groete

Ann

Cloud @ 96
Christa R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa R

Ons is baie vriendelik ontvang. Die eenheid was netjies en skoon.

Dit is tyd om die matras te vervang.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Christa, dankie baie, ons waardeer die terugvoering.

Cloud @ 96
Chanri T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chanri T

Perfekte en bekostigbare oornag kamer in Bloemfontein.

Perfekte kamer vir 'n oornag tussen die kus en Pretoria. Ons het lekker gebly.

Louise L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise L

Gerieflik

Aangename plekkie, lekker gebly.

Cloud @ 96 se terugvoer

Baie Dankie.

Cloud @ 96
Bennie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bennie V

Ja ek sal weer, maar nie in die eenheid waar ons in tuis was nie.

Die plek is netjies. Dit is ongelukkig over furnished vir die eenheid. Daar is twee uitskopgemakstoele (wat jy nie kan uitskop nie a.g.v. spasie) om TV te kyk maar dis ongemaklik en jy kan liewers op die bed sit. Die kamer het geen water in die kamer self nie maar net in die badkamer. As jy 'n bord wil afspoel of water wil tap om te drink moet jy dit in die badkamer doen. Daar is ook geen lappie of afveedoek om die oppervlakte in die kombuisgedeelte skoon te vee nie as jy bv. iets maak om te eet nie. Die asdrom binne in die eenheid is groot en is ook in die badkamer. Die eenheid maak melding van braaigeriewe. Daar is 'n Weberbraai aan die buitekant. Mens sou verwag dat daar hout sou wees vir dit. Daar was ook geen braaibak of braaitoerusting in die eenheid nie. Die WiFi is ook 'n probleem. Die password aangegee in die eenheid het nie gewerk nie en die kantoor het 'n ander WiFi password gegee. Dit het net gewerk na ek daarvoor gevra het. Die volgende dag was die WiFi af. Die eienaar het dit toe weer vir my geconnect wat ook nie 2 ure gehou het. Ek wou nie weer gaan vra nie en het liewers data gekoop om my werk te verrig. Ek verstaan die die kansellasie is 5 dae vooraf. Ons moes weens omstandighede buite ons beheer egter al na 2 aande terugkom Kaap toe en die gasvrou het nogsteeds verwag dat ek die ander 2 aande betaal wat ek gedoen het. Dit is aanvaarbaar en ek verstaan hul kansellasiereëls. In die toekoms sal ek liewers vir een aand boek en dan as ek langer wil bly dan uitvind of daar plek beskikbaar is. Wat waarde vir geld betref. Daar is baie plekke wat dieselfde gelde vra. So dit is die average prys.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Bennie
Dankie vir die terugvoering, ons luister graag. Net response op jou terug voering: Orion is nie 'n self sorg eenheid nie, meeste mense slaap een/op meeste twee aande oor, dan spring hulle weer in die pad of is heel dag uit, Orion is baie geskik vir dit. Ek voorsien geen hout / charcoal vir enige eenheid nie, anders gaan ek my prys moet opstoot. Daar is braai bakke by die 2x volle self sorg eenhede (Alpha & Galaxy), gaste is welkom om vir braai bakke te vra vir die twee semi self sorg eenhede. Ek het ook gese as ek iemand in jou plek kan kry dan sal ek jou refund, maar die tydperk was te kort ek kon nie iemand in jou plek kry nie. Ons het onlangs password verander, ek het juis die nuwe kennisgewing borde verlede week opgesit in al die eenhede. Ek weet ons sukkel met die agterste AP, veral na loadshedding ons is besig om daarna te kyk. Dalk die AP op 'n battery sit, dan sal dit meer stabiel wees. Jammer vir enige ongerief. Mooi bly.

Cloud @ 96
Dichaba J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dichaba J

A decent place to stay at.

It is situated far from everything.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Dichaba,

Thanks.

Cloud @ 96
Jean D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean D

Gemaklik. Naby aan die snelweg.

Ons hond was welkom wat baie gehelp het. Skoon, netjies en gemaklik.

Cloud @ 96 se terugvoer

Dear Jean,

Thanks so much. Please, keep safe and well.

Cloud @ 96
Johan K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Het net een aand oorgeslaap maar dit was fantasties. Ann was baie gaaf en behulpsaam.

Sal weer daar gaan oorbly, plek is veilig en gerieflik.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Johan, thanks so much feedback is appreciated. Have an amazing year.

Cloud @ 96
Sarah O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah O

Super friendly and welcoming.

They really went above and beyond to help me out during my stay. Would definitely stay there again.

Cloud @ 96 se terugvoer

Dear Sarah, thanks so much. Keep safe and well.

Cloud @ 96
Toni-ann J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni-ann J

Very happy with the stay.

Very clean and tidy. Staff was very friendly. I definitely recommend it.

Cloud @ 96 se terugvoer

Thanks so much.

Cloud @ 96
Helena V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V

Baie netjiese gastehuis, mooi toegerus met gas plate en geyser, wat baie hulpvol was gedurende beurtkrag. Slaap en sit geriewe baie gemaklik.

Pragtige goedtoegeruste selfsorgeenheid. Baie netjies. Die personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Is baie sentraal geleë. Oulike omgewing die gastehuis is in n cul de sac en op die grond is daar 'n oulike speelparkie. ( so in die verbygaan opgemerk). Daar is deurnag ligte aan en elektriese omheining wat jou veilig laat voel.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Helena

Ek waardeer jou terugvoering, lekker bly.

Cloud @ 96
Pieter L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Naby snelweg en met alles wat jy nodig het, selfs met beurtkrag.

Alles wat jy nodig het, DStv en WiFi. Netjies, skoon en veilig.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Pieter

Ek waardeer julle! Mooi bly

Groete

Ann

Cloud @ 96
Petroline O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petroline O

Wonderlik.

Verblyf was wonderlik. Geen probleme ervaar nie.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Shanice, ek waardeer dit vreeslik. Mag alle voorspoed julle tref.

Cloud @ 96
Schalk T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk T

Vinnig, vriendelik, gemaklik.

Sien sterre.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Schalk dankie baie! Mooi bly

Cloud @ 96
Terrence W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terrence W

Baie lekker en ontspanne.

Die plek was mooi skoon, netjie en modern als wat mens van 'n gastehuis soek, ek sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan bly, ek het verseker my plek vir Bloemfontein in die toekoms.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hallo Terrence
Vreeslik baie dankie. Kyk mooi na julle self.

Cloud @ 96
Gerda M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda M

Gemaklik vir oornag.

Lekker vir 'n vinninge oornag stop op pad Kaapstad toe.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Gerda thanks appreciated

Cloud @ 96
Ivan B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan B

Skoon, netjies en troeteldier-vriendelik.

Sal gerus weer gebruik maak van Cloud @ 96 se verblyf.

Cloud @ 96 se terugvoer

Waardeer Ivan, lekker bly!

Cloud @ 96
Johan W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Tevrede.

Klein, maar vir een of meer aande se oorbly.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Johan probeer volgende keer my Galaxy baie spasie.
Orion meer bedoel vir twee volwassenes en dalk n kind.
Groete Ann

Cloud @ 96
Jolene M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene M

Dit was heerlik en rustig.

Baie netjies en kos is ook uit die boeke as jy nie lus het vir uiteet nie dan is 'n bord kos perfek.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Jolene thanks so much!
Keep safe and well

Cloud @ 96
Christiaan S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan S

Baie mooi ingerig en baie netjies.

Baie gerieflik naby aan snelweg, baie netjies ingerig en sal defenitief weer daarvan gebruik maak in die toekoms.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Christiaan, baie dankie! Julle is welkom enige tyd.

Cloud @ 96
Bettie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie S

VIr 'n moë lyf was dit 'n oasis.

'n Wenk, die uitskop stoele het nie gewerk nie. 'n Voetstoeltjie of 'n puff sou baie welkom gewees het voor die stoele. Hande handdoekies en 'n mat voor die stort is 'n moet.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Bettie, dankie baie, mooi bly. Groete, Ann

Cloud @ 96
Daniel (bob) R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel (bob) R

Baie gemaklik en skoon met al die nodige geriewe.

So lekker geslaap - bed is gemaklik - stoele voor TV is 'n droom! Het die oornag baie geniet.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Daniel
Ek is bly om te hoor, julle is enige tyd welkom. Alle voorspoed vir julle.

Cloud @ 96
Louzanne D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louzanne D

Baie netjies.

Baie netjies en was presies al wat ons benodig het.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Louzanne

Dankie, baie lekker bly.

Cloud @ 96
Francois J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J

Baie lekker gebly.

Phillip en Ann kyk absoluut uit na hulle gaste se belange. Klein probleem gehad met aankoms wat onmiddelik uitgesorteer is.

Cloud @ 96 se terugvoer

Dankie baie Francios ek waardeer opreg!

Cloud @ 96
Kobus P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus P

Gemaklik, gerieflik.

Deur se opening kan hoër wees vir langer mense. Stamp maklik jou kop.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Kobus, dankie baie.

Cloud @ 96
Mokgo M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Mokgo M

I really enjoyed my stay at Cloud@96.

I was really happy with the service at Cloud@96. It is a great place to visit with your partner. It's very quiet and the service there is 100%. Good. I don't Complain. Thank you so much for many by night the best ever. I'll definitely come back soon.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Mokgo, that is such a lovely thing to say, thank you so much. Keep safe and well.

Cloud @ 96
Chene P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chene P

Baie rustige omgewing na 'n lang, besige pad.

Baie netjiese eenheid, ideaal vir 'n oornagstopplek.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Chene

Baie dankie, ek waardeer dit. Lekker jaar vir julle.

Cloud @ 96
Ida K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida K

Gerieflike en bekostigbare halfpadstop in Bloemfontein

Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons gemaklik te maak. Alles was netjies en skoon.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Ida,

Baie, baie dankie, goeie jaar vir julle!

Cloud @ 96
Judy D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy D

Verblyf was 'n aangename ondervinding.

Netjies en skoon, als wat jy nodig het. Sal beslis weer hier bly.

Renee L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee L

Great place and friendly owners.

The owner is very friendly, could take our little dog with no problem.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Renee,

Thanks so much! Visit us again.

Cloud @ 96
Nadia A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia A

Maklik en rustig.

Die gasheer is baie vriendelik en die eenheid is netjies en skoon.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Nadia

Baie dankie, geseende feestydperk vir julle.

Cloud @ 96
Gerrit S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S

Baie lekker gebly rustig en baie netjies.

Plek is goed geleë naby alles sal enige tyd aanbeveel.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Gerrit
Vreeslik dankie, lekker bly en wees veilig.

Cloud @ 96
Judith K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith K

Perfek

Ons was vriendelik ontvang. Akkommodasie was skoon en netjies. Alles en meer gehad wat mens benodig het. Ons het lekker oorgebly op pad Kaap toe. Baie dankie!

Cloud @ 96 se terugvoer

Baie, baie dankie Judith, julle is enige tyd welkom.

Cloud @ 96
Lisa-mari G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa-mari G

Gerieflik

Baie dankie vir ons lekker oorslaap. Plek is mooi netjies, rustig. Sal definitief weer daar gaan slaap.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Lisa-Mari
Vreeslik dankie! Bly veilig.

Cloud @ 96
Cornelius V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius V

Travel with wife and daughter for a sporting event.

Our stay at Cloud@96 was amazing! Everything was perfect from the start. Clean, safe, everything you need and more in the unit. Special thanks to the fantastic hosts! We will definitely visit Cloud@96 again and can highly recommend it.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Cornelius,

Thank you so much, it is greatly appreciated and you have an awesome family.

Have a safe and good year further.

Cloud @ 96
Lune-mari B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lune-mari B

Waarde vir geld!

Vir seker waarde vir geld! Veilig, netjies, vriendelike diens en baie naby aan die hoofweg! Sal dit definitief aanbeveel.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Lune-Mari
Ek is bly julle het lekker by ons gebly, voorspoedige nuwe jaar en kom gerus weer.

Cloud @ 96
Juan S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan S

Lekker.

Great plek. Sal aanbeveel.

Cloud @ 96 se terugvoer

Baie dankie Juan. Veilig bly en lekker jaar.

Cloud @ 96
Deborah V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deborah V

Really great, it was clean and well serviced.

Had a really good stay with my dogs.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hey Deborah
Thanks so much, keep safe.

Cloud @ 96
Nico V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Netjiese, rustige verblyf.

Kamer is gerieflik en netjies. Gasvrou is gaaf en het na alle behoeftes omgesien.

Cloud @ 96 se terugvoer

Vreeslik dankie! Julle is welkom.

Cloud @ 96
Nadine M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine M

Baie gemaklik, veilig en gerieflik.

Ons oorslaap by Cloud@96 was presies wat ons wou hê. Dit is naby aan winkels, eetplekke en ons was glad nie bang om laataand terug te gaan nie. Dit was netjies, beslis waarde vir geld. Baie vriendelike mense wat help indien iets kort.

Cloud @ 96 se terugvoer

Vreeslik dankie Nadine! Bly veilig.

Cloud @ 96
Natasha V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha V

Baie gerieflike plekkie.

Baie netjies en skoon. Ruim en netjiese badkamer. Bed is baie gemaklik. Veilige parkering is wonderlik.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Natasha
Baie dankie! Julle is enige tyd welkom.

Cloud @ 96
Nick S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick S

Baie aangename plekkie waar jy beslis met sekerheid en gemoedrus kan oornag met 'n vriendelike ontvang, ongeag die tyd van die dag of nag.

Hou aan met die goeie diens en vriendelikheid.

Cloud @ 96 se terugvoer

Nick thanks so much keep safe.

Cloud @ 96
Gillian V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian V

Our overnight stay was great.

The unit was lovely and had everything we needed.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Gillian
Thanks so much. Keep safe.
Regards

Cloud @ 96
Elsabe W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe W

Kamer was baie netjies en ons sal beslis weer daar oorslaap in die toekoms.

Vriendelike ontvangs gewees en kon ons hondjies ook by ons hou. Dit is 'n groot pluspunt gewees.

Cloud @ 96 se terugvoer

Dit was lekker om julle te ontmoet, bly veilig en sien weer!

Cloud @ 96
Francois J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Francois J

Baie vinnig.

Ons was net die aand daar. Uitgeëet, geslaap en volgende oggend 05:00 vertrek.

Dabe J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dabe J

Baie lekker

Die eienaar was baie akkommoderend en vriendelik. Die plek was baie netjies, veilig en gerieflik.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Dabe

Vreeslik dankie, hoop julle het 'n voorspoedige nuwe jaar.

Cloud @ 96
Mareleze W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareleze W

Pragtige kamer, baie gerieflik.

Mooi en skoon kamer en badkamer. Koffie en mikrogolfgeriewe. Anne is 'n baie goeie gasvrou, beveel haar 100% aan.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Mareleze

Vreeslik dankie en voorspoed vir die nuwe jaar, bly veilig.

Cloud @ 96
Hester L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester L

Baie gerieflik, netjies & georganiseerd

Ek en my dogter het in die Alpha eenheid gebly. Dit was heerlik ruim, met WiFi wat die tienderdogter natuurlik baie waardeer het. Die eenheid was baie netjies. Ons is telefonies vriendelik ontvang en baie mooi verduidelik hoe alles werk - Dankie. Nog 'n bonus was dat hulle geen probleem gehad het dat ons ook ons hond saamgebring het nie.

Cloud @ 96 se terugvoer

Dankie baie Hester.

Cloud @ 96
Marlene S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S

Baie netjies, skoon en veilig.

Ann het ons vriendelik verwelkom en ons na een van haar pragtige eenhede geneem. Ons sal nooit weer in die toekoms na ander verblyf in Bloemfontein soek nie, ons sal elke keer weer teruggaan na haar toe. Baie dankie Ann.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Marlene,

Vreeslik dankie, julle moet 'n voorspoedige jaar he! Alle Voorspoed en sien gou weer.

Cloud @ 96
Elizabeth M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M

The place is in a quiet are, safe and secure and very clean.

The stay was worth the price. We found everything we wanted in a guest house.

Cloud @ 96 se terugvoer

Thank you so much, you are very welcome.

Cloud @ 96
Magda A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda A

Rustig en baie netjies.

Dit is op 'n rustige plek alles is baie netjies en eienaar baie vriendelik. Ons het dit baie geniet en sal weer daar gaan bly.

Cloud @ 96 se terugvoer

Vreeslik dankie, waardeer!!

Cloud @ 96
Mariska O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska O

Lekker plekkie en mooi uiteengesit.

Ons het baie lekker gebly en die area was so rustig en stil.

Cloud @ 96 se terugvoer

Dankie baie, Mariska!

Cloud @ 96
Emil Kruger K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil Kruger K

Baie vriendelike mense. Verblyf was gemaklik met lekker spasie en fasiliteite!

Sal enige tyd weer daar gaan bly - skoon, vriendelik en gemaklik. Gashere was uitstekend.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Emil, Sjoe dankie baie!

Cloud @ 96
Lizel S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel S

Vriendelike, warm mense wat jou laat tuis voel.

Oulike plek, skoon en gerieflik. Kan dit gerus aanbeveel en sal beslis weer daar boek.

Cloud @ 96 se terugvoer

So dankie baie

Cloud @ 96
Karen O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen O

Baie netjies.

Baie skoon en netjies. Vriendelike diens.

Cloud @ 96 se terugvoer

Aww Dankie Rian!

Cloud @ 96
Irmhild F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irmhild F

Cloud@96 is 'n baie netjiese plek en ek kan dit sterk aanbeveel.

Baie dankie vir die gasvryheid en skoon, netjiese akkommodasie by Cloud@96. Ek sal vir seker weer daar bly. Dankie.

Cloud @ 96 se terugvoer

Dankie baie voorspoedige nuwe jaar!

Cloud @ 96
André C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André C

Het baie lekker gebly, plek het als wat mens nodig het.

Lekker plek om 'n naweek oor te slaap, is bekostigbaar, nie sleg geleë. Mense is baie vriendelik. Al wat pla is die hond wat heeltyd blaf as mens buite op bankie sit. Verder was dit baie lekker.

Cloud @ 96 se terugvoer

Dankie baie Andre!

Cloud @ 96
Marna L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marna L

Gerieflik en bekostigbaar.

Ann en haar familie is wonderlike gasvrye mense! Die eenhede is luuks en baie netjies. Ons het so lekker geslaap op gehaltebeddegoed! Die gastehuis is sentraal en naby alles. Ons sal definitief weer Cloud @ 96 kies wanneer ons Bloemfontein moet besoek.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Marna
Dit was vreeslik lekker on julle te ontmoet, baie dankie!! Julle is awesome mense.
Sterkte

Cloud @ 96
Marius V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V

Goeie diens.

Ons het na twaalf die aand eers daar aangekom van Durban af. Gereël om sleutel te kry. Als was reg vir ons om te slaap. Plek was skoon en billike prys betaal.

Cloud @ 96 se terugvoer

Dankie baie Marius.

Cloud @ 96
Erika A - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Erika A

Baie mooi plek en naby aan alles geleë.

Sien sterre.

Cloud @ 96 se terugvoer

Dankie baie.

Cloud @ 96
Louize G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louize G

Ek beveel Cloud @ 96 aan!

Cloud @ 96 is baie netjies en skoon. Vriendelike en baie behulpsame persone wat jou welkom en gemaklik laat voel. Ek sal vir seker weer by Cloud @ 96 gaan oornag!

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Louise,

Dankie baie, sien weer!

Groete
Ann

Cloud @ 96
Sandra L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra L

Baie lekker rustig en netjies.

Waarde vir geld. Rustig, netjies.

Cloud @ 96 se terugvoer

Dankie baie ons waardeer dit.

Cloud @ 96
Jaco D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Waarde vir geld.

Baie lekker gebly!. Die eenheid is modern, skoon en netjies en die eenheid het alles wat mens nodig het. Ann en haar familie is warm, vriendelike en behulpsame mense. Kan werklik Cloud @ 96 aanbeveel.

Cloud @ 96 se terugvoer

Baie dankie julle, ons waardeer dit.

Cloud @ 96
Arno C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno C

Die verblyf was baie meer as verwag.

Alles netjies stylvol en nuut. Verblyf waar mens werklik niks kort nie. Julle aal my vir seker weer sien as ek in Bloemfontein moet oornag. Alhoewel ek alleen gebly het sal dit perfek wees vir klein gesin. Dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid.

Cloud @ 96 se terugvoer

Vreeslik dankie Arno.

Cloud @ 96
Jacques L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L

Baie vriendelik, behulpsaam en skoon verblyf!

Ons is vriendelik verwelkom en dadelik laat tuis voel met 'n baie netjiese skoon eenheid, baie dankie Anne en manlief!

Samantha B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha B

Baie lekker plekkie!

Ons het vreeslik lekker gebly. Ann was baie vriendelik en het ons tuis laat voel.

Cloud @ 96 se terugvoer

Thanks Samantha!

Cloud @ 96
Yolandé F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandé F

Warm ontvangs en vriendelike diens.

Het landelik en veilig gevoel.

Saskia B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saskia B

Heerlik.

Wat 'n oulike plek! Baie dankie julle. Ons kom volgende jaar vir seker weer.

Cloud @ 96 se terugvoer

Hi Saskia

Dit was 'n plesier, en sien jou weer.

Cloud @ 96
Bianca D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca D

Beslis waarde vir geld.

Pragtige, netjiese verblyf met onverwagte ekstras soos 'n haardroër en strykyster/strykplank. Dit is die lekkerste wat ek nog ooit in my lewe in 'n gastehuis geslaap het. Bed, kussings en beddegoed baie goeie gehalte. Sal beslis weer by julle oornag as ons in Bloemfontein is.

Cloud @ 96 se terugvoer

Dankie baie, Bianca, ons waardeer dit!

Cloud @ 96
Suzanne V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne V

Verblyf in jou eie "tiny house"!

Alhoewel mens in aanmerking moet neem dat daar nog aan die verblyf gewerk word (nog 'n eenheid word opgerig) en 'n gedeelte van die perseel dus 'n bouperseel is, het ons baie lekker oorgebly. Die akkommodasie herinner my aan die Amerikaanse "tiny houses" en dit voel skoon luuks met spierwit perkalbeddegoed en dik handdoeke. Ann, die eienares was ook so gaaf as om ons toe te laat om ons twee Yorkies saam te bring. Cloud@96 sal beslis op ons radar wees wanneer ons weer in Bloem oorslaap.

Cloud @ 96 se terugvoer

Dankie baie Suzanne!

Cloud @ 96
Elaine H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elaine H

Vir wat jy betaal is dit nie sleg nie, maar ons sal nie in die hut weer bly nie.

Vat maar jou eie kussings saam.

Lindy V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy V

Skoon, netjies en rustige verblyf.

Ons het laataand gearriveer en was vriendelik ontvang! Die plek was baie skoon en goed toegerus vir ons oornag!

Cloud @ 96 se terugvoer

Baie dankie. Julle is welkom!

Cloud @ 96
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerinastraat 96, Gardenia Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYpiwD1MThjVkKVKkijYUru038bXtiixha7edUCH9LPOCKmmNcz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 96 Nerina Street Gardenia Park 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.13263 26.1671799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang