Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cloud @ 96

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerinastraat 96, Gardenia Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cloud @ 96 is in Gardenia Park in Bloemfontein geleë. Dié gastehuis bied gerieflike B&B- of selfsorgverblyf.

Verblyf word in 4 eenhede gebied. Die Galaxy-selfsorgeenheid bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n kombuis, 'n sitarea, 'n eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in.

Die Alpha-eenheid is 'n selfsorg-eenheid. Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en 'n en suite-stort. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis wat met 'n stoof, mikrogolfoond, broodrooster en 'n yskas toegerus is.

Die Orion-eenheid is 'n kamer met 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n TV met DStv, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die Cabin is 'n knus sakpaskamer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n 32" LCD-TV met DStv, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Elke eenheid het sy eie braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n gemotoriseerde hek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Helena V
5.0
Gerieflike gastehuis met vriendelike personeel en eienaars. Dis sekerlik die tiende keer wat ons daar oorbly. En dit alleen spreek boekdele alreeds. D...
Sien meer
Aug 2024
Justin B
5.0
Ongelooflike gasvryheid en ongelooflike mense. By verre die beste kliëntediens wat ek al ontvang het by 'n gastehuis. Die gasvryheid van Ann en Philli...
Sien meer
Jul 2024
Jorina D
Saam met vriende
5.0
Gerieflik. Skoon en netjies. Veilige parkering en spasie vir 'n sleepwa. Langs die snelweg, so dit is maklik en vinnig om daar uit te kom.
Jun 2024
Helena V
5.0
Heerlik en gerieflik, skoon met baie gemaklike beddens. Lekkerste plek om te bly in Bloemfontein, inteendeel ons bly nerens anders. Baie gerieflik, st...
Sien meer
Mei 2024
Olivia A
Saam met vriende
5.0
Goeie tuiste atmosfeer, vriendelike en bedagsame personeel, baie netjies. Die plek het soos 'n huis gevoel. Baie vriendelike ontvangs gehad en persone...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Nerinastraat 96, Gardenia Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Cloud @ 96 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerinastraat 96, Gardenia Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYpiwD1MThjVkKVKkijYUru038bXtiixha7edUCH9LPOCKmmNcz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 96 Nerina Street Gardenia Park 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.13263 26.1671799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang